GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - VERKOOP
- 1NSANE
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am

Het bogenoemde kolf te koop teen R6500 Postnet ingesluit. Nog in gooi kondisie. Kan Disen Engineering bottom metal vir magasyn saam laat gaan vir n ekstra R1500 (geen magasyn nie). Skakel my gerus op 083 225 3982.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by 1NSANE on Wed Nov 01, 2017 12:16 pm, edited 3 times in total.
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
- 1NSANE
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie
Sal kolf en bottom metal saam laat gaan vir R7000! Courier vir koper. My cell nr is 083 225 3982.
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie
Eks bietjie dom hiermee....
Wat is :
"bottom metal vir magasyn"
Wat is :
"bottom metal vir magasyn"
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- 1NSANE
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie
Dit is die metaal gedeelte wat gewoontlik op n Howa n plaat het vir die ingeboude magasyn. Die plaat vervang die oorspronklike met een wat n los 5 of 10 rondte magasyn kan vat.Hansieslim wrote:Eks bietjie dom hiermee....
Wat is :
"bottom metal vir magasyn"
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
- 1NSANE
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie
Ok, lyk my die bottom metal is verkoop. Sal die kolf laat gaan vir R5800 Postnet ingesluit.
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
- 1NSANE
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG
Prys verlaag na R5500!
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R
Is die kolf ge-inlet vir die disen bottom metal, so die gewone bottom metal gaan nou gaps rondom hê?
- 1NSANE
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R
Die Disen Eng floor plate en Howa floor plates is identies. Altwee pas netso op die Berserk, geen inletting nodig nie. Dis hoe hulle van die fabriek afkom.Arnold wrote:Is die kolf ge-inlet vir die disen bottom metal, so die gewone bottom metal gaan nou gaps rondom hê?
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R
Dankie, ek het dit nie geweet nie1NSANE wrote:Die Disen Eng floor plate en Howa floor plates is identies. Altwee pas netso op die Berserk, geen inletting nodig nie. Dis hoe hulle van die fabriek afkom.Arnold wrote:Is die kolf ge-inlet vir die disen bottom metal, so die gewone bottom metal gaan nou gaps rondom hê?
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R
pm gestuur Insane
- 1NSANE
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R
Gan nou vir jou Whatsapp.dawiec wrote:pm gestuur Insane
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R
1NSANE...
As die kolf nog beskikbaar is, sal ek hom neem.
Skakel my asb by 082 804 vyf twee 82
As die kolf nog beskikbaar is, sal ek hom neem.
Skakel my asb by 082 804 vyf twee 82
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R
Op jou Creedmoor sit?Hansieslim wrote:1NSANE...
As die kolf nog beskikbaar is, sal ek hom neem.
Skakel my asb by 082 804 vyf twee 82
And as thy days, so shall thy strength be
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R
Ek wou ja maar hys ongelukkig reeds verkoop.
Hoekom vra jy? Is dit n dom besluit?
Kyk nou na Geno se kolwe.
Enige ander voorstel van enigiemand anders?
Soek n stabiele kolf maar nie te swaar nie want wil graag ook SA Jaggeweer skiet.
Ongelukkig het die Choate kolwe nie verstelbare wangstuk nie, anders sou ek hom wou neem.
Geno sê die McMillan tipe kolwe is te swaar vir my dun armpies en vir wat ek die geweer voor wil aanwend.
Ai...ek sukkel om n besluit te maak.
Hoekom vra jy? Is dit n dom besluit?
Kyk nou na Geno se kolwe.
Enige ander voorstel van enigiemand anders?
Soek n stabiele kolf maar nie te swaar nie want wil graag ook SA Jaggeweer skiet.
Ongelukkig het die Choate kolwe nie verstelbare wangstuk nie, anders sou ek hom wou neem.
Geno sê die McMillan tipe kolwe is te swaar vir my dun armpies en vir wat ek die geweer voor wil aanwend.
Ai...ek sukkel om n besluit te maak.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R
Maak 'n nuwe draad oop dan kan ons by die manne hoor watse opsies daar buite isHansieslim wrote:Ek wou ja maar hys ongelukkig reeds verkoop.
Hoekom vra jy? Is dit n dom besluit?
Kyk nou na Geno se kolwe.
Enige ander voorstel van enigiemand anders?
Soek n stabiele kolf maar nie te swaar nie want wil graag ook SA Jaggeweer skiet.
Ongelukkig het die Choate kolwe nie verstelbare wangstuk nie, anders sou ek hom wou neem.
Geno sê die McMillan tipe kolwe is te swaar vir my dun armpies en vir wat ek die geweer voor wil aanwend.
Ai...ek sukkel om n besluit te maak.
And as thy days, so shall thy strength be
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R
Besig daarmee dankie