GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - VERKOOP

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
1NSANE
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am

GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - VERKOOP

Post by 1NSANE »

Het bogenoemde kolf te koop teen R6500 Postnet ingesluit. Nog in gooi kondisie. Kan Disen Engineering bottom metal vir magasyn saam laat gaan vir n ekstra R1500 (geen magasyn nie). Skakel my gerus op 083 225 3982.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by 1NSANE on Wed Nov 01, 2017 12:16 pm, edited 3 times in total.
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
User avatar
1NSANE
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie

Post by 1NSANE »

Sal kolf en bottom metal saam laat gaan vir R7000! Courier vir koper. My cell nr is 083 225 3982.
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie

Post by Hansieslim »

Eks bietjie dom hiermee....
Wat is :
"bottom metal vir magasyn"
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
1NSANE
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie

Post by 1NSANE »

Hansieslim wrote:Eks bietjie dom hiermee....
Wat is :
"bottom metal vir magasyn"
Dit is die metaal gedeelte wat gewoontlik op n Howa n plaat het vir die ingeboude magasyn. Die plaat vervang die oorspronklike met een wat n los 5 of 10 rondte magasyn kan vat.

Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
User avatar
1NSANE
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie

Post by 1NSANE »

Ok, lyk my die bottom metal is verkoop. Sal die kolf laat gaan vir R5800 Postnet ingesluit.
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
User avatar
1NSANE
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG

Post by 1NSANE »

Prys verlaag na R5500!
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R

Post by Arnold »

Is die kolf ge-inlet vir die disen bottom metal, so die gewone bottom metal gaan nou gaps rondom hê?
User avatar
1NSANE
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R

Post by 1NSANE »

Arnold wrote:Is die kolf ge-inlet vir die disen bottom metal, so die gewone bottom metal gaan nou gaps rondom hê?
Die Disen Eng floor plate en Howa floor plates is identies. Altwee pas netso op die Berserk, geen inletting nodig nie. Dis hoe hulle van die fabriek afkom.
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R

Post by Arnold »

1NSANE wrote:
Arnold wrote:Is die kolf ge-inlet vir die disen bottom metal, so die gewone bottom metal gaan nou gaps rondom hê?
Die Disen Eng floor plate en Howa floor plates is identies. Altwee pas netso op die Berserk, geen inletting nodig nie. Dis hoe hulle van die fabriek afkom.
Dankie, ek het dit nie geweet nie ;)
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R

Post by dawiec »

pm gestuur Insane
User avatar
1NSANE
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R

Post by 1NSANE »

dawiec wrote:pm gestuur Insane
Gan nou vir jou Whatsapp.

Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R

Post by Hansieslim »

1NSANE...
As die kolf nog beskikbaar is, sal ek hom neem.
Skakel my asb by 082 804 vyf twee 82
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R

Post by Swede »

Hansieslim wrote:1NSANE...
As die kolf nog beskikbaar is, sal ek hom neem.
Skakel my asb by 082 804 vyf twee 82
Op jou Creedmoor sit?
And as thy days, so shall thy strength be
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R

Post by Hansieslim »

Ek wou ja maar hys ongelukkig reeds verkoop.
Hoekom vra jy? Is dit n dom besluit?
Kyk nou na Geno se kolwe.
Enige ander voorstel van enigiemand anders?
Soek n stabiele kolf maar nie te swaar nie want wil graag ook SA Jaggeweer skiet.
Ongelukkig het die Choate kolwe nie verstelbare wangstuk nie, anders sou ek hom wou neem.
Geno sê die McMillan tipe kolwe is te swaar vir my dun armpies en vir wat ek die geweer voor wil aanwend.
Ai...ek sukkel om n besluit te maak.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R

Post by Swede »

Hansieslim wrote:Ek wou ja maar hys ongelukkig reeds verkoop.
Hoekom vra jy? Is dit n dom besluit?
Kyk nou na Geno se kolwe.
Enige ander voorstel van enigiemand anders?
Soek n stabiele kolf maar nie te swaar nie want wil graag ook SA Jaggeweer skiet.
Ongelukkig het die Choate kolwe nie verstelbare wangstuk nie, anders sou ek hom wou neem.
Geno sê die McMillan tipe kolwe is te swaar vir my dun armpies en vir wat ek die geweer voor wil aanwend.
Ai...ek sukkel om n besluit te maak.
Maak 'n nuwe draad oop dan kan ons by die manne hoor watse opsies daar buite is ;D
And as thy days, so shall thy strength be
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: GRS Berserk kolf vir Howa kort aksie - PRYS VERLAAG NA R

Post by Hansieslim »

Besig daarmee dankie