Droom teleskoop

6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Droom teleskoop

Post by 6.5/284Norma »

emdebeer wrote:
6.5/284Norma wrote:Ek het die Kahles K624i en is bitter baie gelukkig met hom. Ook heelwat goedkoper as die ander in daai klas.
Ek hoor baie goeie goed van die Kahles.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Op daai toets het hy baie baie goed gedoen. Ek sal vir niks verruil.

Praat met Herme van CMH, hy skiet net Kahles soos ek verstaan.

Dis Swarosvki se taktiese scopes. As ek ryk man was was l my scopes Khales...
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: Droom teleskoop

Post by emdebeer »

Niemand het nog iets oor Steiner gesê nie?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7569
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Droom teleskoop

Post by Wouter Roets »

Sangoma (IAN) wrote:
emdebeer wrote:
Wouter Roets wrote:Boys

Noem my maar eentonig, maar n Leupold Mark 8 3.5-25 x 56 FFP M5B2 sal nie te hinnerlik op een van my roere wees nie.

Groetnis
Wouter
Dankie Wouter. Ek het nogal gewonder hoekom niemand nog Leopold genoem het nie.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Teen $4800 glo ek nie hy is baie populer nie.
$5375 Meneer! Maar n mens het mos nou die lotto gaan staan en wen. Ek is moer gelukkig met my Mark 6 so ek kan net dink dat daai Mark 8 iets baie spesiaal sal wees.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Droom teleskoop

Post by joe rocket »

Die ZF Hensoldt 6x24x72 SAM wat deur Zeiss gemaak word kan ook seker die lys maak teen $12 000.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
deonjvan
Full Member
Full Member
Posts: 106
Joined: Thu Sep 20, 2012 1:29 pm

Re: Droom teleskoop

Post by deonjvan »

Hensoldt are now no longer part of Zeiss. Think Euro Optic was doing stock clearance of the 6x24x72 SAM , they were going for a little over $4000
Jessie
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm

Re: Droom teleskoop

Post by Jessie »

Middag Manne

As ek die fondse gehad het, sou ek graag die Nightforce Atacr 7-35x56 gekoop het.

Weet nie of een van julle al gespeel het met 'n Athlon Cronus BTR teleskoop. Ek dink nie hy is in die klas van die verskillende teleskope wat bo reeds genoem is maar lees op die internet baie positiewe terugvoering. Ek sien hulle verkoop vir so $1800
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: Droom teleskoop

Post by DSBW »

S&B 12x60x56, finish en klaar.
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Droom teleskoop

Post by 6.5/284Norma »

DSBW wrote:S&B 12x60x56, finish en klaar.
Ja, teen R100 000 dan is my aftrede ook finish en klaar!
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Post Reply