Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Noem my maar eentonig, maar n Leupold Mark 8 3.5-25 x 56 FFP M5B2 sal nie te hinnerlik op een van my roere wees nie.
Groetnis
Wouter
Dankie Wouter. Ek het nogal gewonder hoekom niemand nog Leopold genoem het nie.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Teen $4800 glo ek nie hy is baie populer nie.
$5375 Meneer! Maar n mens het mos nou die lotto gaan staan en wen. Ek is moer gelukkig met my Mark 6 so ek kan net dink dat daai Mark 8 iets baie spesiaal sal wees.
As ek die fondse gehad het, sou ek graag die Nightforce Atacr 7-35x56 gekoop het.
Weet nie of een van julle al gespeel het met 'n Athlon Cronus BTR teleskoop. Ek dink nie hy is in die klas van die verskillende teleskope wat bo reeds genoem is maar lees op die internet baie positiewe terugvoering. Ek sien hulle verkoop vir so $1800