Dit geld maar vir Enige caliber, daar sal altyd een wees wat beter is, maar die 270 het vir baie jare vleis huis toe gebring, as hy dit nie goed kon doen nie sou hy lankal verdwyn het. Wat al met baie "Beter" gebeur het. Dis altyd die ouens wat nie 'n 270 het nie wat die meeste moun, terwyl die manne wat 270's skiet happy is. En die Verkope wys dit. Hy staan op Nom 5joe rocket wrote:Jurgen Visser wrote:Manne , daar is regtig beter kalibers as die 270 , asb , google dit net , regtig !! google net
Dit is die eerste keer dan jy " sence" praat op jaracal en ek saam jou stem. Mooi man.
Dis die federal verkope
https://www.americanhunter.org/articles ... mmunition/
1. .223 Remington/5.56mm NATO
2. .308 Winchester/7.62x51mm NATO
3. .30-’06 Springfield
4. .30-30 Winchester
5. .270 Winchester
6. .243 Winchester
7. .300 Winchester Magnum
8. 7mm Remington Magnum
9. 7.62x39
10. .300 Winchester Short Magnum
11. .22-250 Remington


