Die 270 spottery?

User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by Flip Nel »

joe rocket wrote:
Jurgen Visser wrote:Manne , daar is regtig beter kalibers as die 270 , asb , google dit net , regtig !! google net :'(

Dit is die eerste keer dan jy " sence" praat op jaracal en ek saam jou stem. Mooi man.
Dit geld maar vir Enige caliber, daar sal altyd een wees wat beter is, maar die 270 het vir baie jare vleis huis toe gebring, as hy dit nie goed kon doen nie sou hy lankal verdwyn het. Wat al met baie "Beter" gebeur het. Dis altyd die ouens wat nie 'n 270 het nie wat die meeste moun, terwyl die manne wat 270's skiet happy is. En die Verkope wys dit. Hy staan op Nom 5
Dis die federal verkope

https://www.americanhunter.org/articles ... mmunition/

1. .223 Remington/5.56mm NATO
2. .308 Winchester/7.62x51mm NATO
3. .30-’06 Springfield
4. .30-30 Winchester
5. .270 Winchester
6. .243 Winchester
7. .300 Winchester Magnum
8. 7mm Remington Magnum
9. 7.62x39
10. .300 Winchester Short Magnum
11. .22-250 Remington
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by Aceofspades »

Ag nee Flip. Nou kom oorrompel jy die draad met feite

Ek persoonlik is nie 'n 270 liefhebber nie, maar na al die grappies klaar vertel is, is hy nie sleg nie.

Daardie hoek pale skiet glad nie sleg nie.

Kriek
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Die 270 spottery?

Post by Andre308 »

As iemand tog net feite wil gee oor hoekom die 270win n slegte kaliber is. Almal se "haat" is gebaseer op emosie, en feite word maar min in die gesprek in gebring.

Moenie vleis skade in die prentjie in bring as feite nie. Dit gaan slegs oor n kombinasie van skootplasing, koel konstuksie en spoed. Drie goed wat almal op hierdie forum genoeg van weet, en ook weet hoe om dit uit te skakel!

Moenie kom met my 30-06 skiet n 150gr koel net so vinnig soos n 270 nie... Die 2 kalibers se sectional density, beide met die selfde gewig koele is glad nie die selfde nie...laat hulle tog boks in die selfde klas.

En vir die 7mm manne wat wil kom boks... Moenie kom vertel van jou 7x64 waar jy n 180gr ELD match koel kan koop nie. Jou standaard 7x64 het nie die twist vir daai speelding nie.

So kom vertel ons asb hoe sleg is die kaliber, en hoekom...met feite.

Dit is maar net die manne in die 6.5 klas wat werklik gaan smile in hierdie gesprek... Die res sal maar bietjie stiller word.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Die 270 spottery?

Post by jdpretorius »

Jurgen Visser wrote:Manne , daar is regtig beter kalibers as die 270 , asb , google dit net , regtig !! google net :'(
daai google van jou lyk my kort biekie ekstra verkoelling ... want hy spoeg net bollie iut.
vat sommer die tip-ex en dan maak jy net daai lynkies wat se ander gewere is beter, toe op die skerm Image

die 270 is mos nou maar feitlik die beste op die vlaktes. As jy dan nou wil bos skiet dan vat jy sommer net van daai kriek koele waar mee jy nou tot buffels ook deur 'n bos duskant 1300m kan skiet
Image

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by Viking »

Manne julle ken die storie oor sekerheid en vertroue...
Sekerheid is wanneer n ma sê n kind is hare...vertroue is wanneer die pa sê n kind is syne.

Sekerheid oor die wel en weë van n 270 is wanneer die eienaar jou dit meedeel
Vertroue is wanneer n nie eienaar jou die "hoor sê" van n 270 met oortuiging vertel!

Langenhoven het gesê "Leë pyp hou toe jou kraan...dan sien die mense jou vir n vol kraan aan!"
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Die 270 spottery?

Post by Eugene »

Andre308 wrote:As iemand tog net feite wil gee oor hoekom die 270win n slegte kaliber is. Almal se "haat" is gebaseer op emosie, en feite word maar min in die gesprek in gebring.

Moenie vleis skade in die prentjie in bring as feite nie. Dit gaan slegs oor n kombinasie van skootplasing, koel konstuksie en spoed. Drie goed wat almal op hierdie forum genoeg van weet, en ook weet hoe om dit uit te skakel!

Moenie kom met my 30-06 skiet n 150gr koel net so vinnig soos n 270 nie... Die 2 kalibers se sectional density, beide met die selfde gewig koele is glad nie die selfde nie...laat hulle tog boks in die selfde klas.

En vir die 7mm manne wat wil kom boks... Moenie kom vertel van jou 7x64 waar jy n 180gr ELD match koel kan koop nie. Jou standaard 7x64 het nie die twist vir daai speelding nie.

So kom vertel ons asb hoe sleg is die kaliber, en hoekom...met feite.

Dit is maar net die manne in die 6.5 klas wat werklik gaan smile in hierdie gesprek... Die res sal maar bietjie stiller word.
Niks fout met 'n 270 nie. Vir jare lank was dit een van die gewildste en beste "vlakte kalibers" en dis verseker nog steeds so. Die probleem kom in wanneer iemand jou probeer oortuig dis die beste kaliber vir alle toestande.... Kan die 270 gebruik word vir bosjag? Verseker, maar is dit regtig beter as 'n 30-06 of 375? Kan die 270 gebruik word vir LA skiet? Verseker ook, maar gaan dit regtig beter vaar as 'n 6.5mm of 7mm met hoër BC koeels en minder terugskop vir die deurvolg? 'n Vriend van my het vir baie lank net 'n 270 gehad en hy het alles daarmee geskiet, van jakkalse tot elande. Ek was self by toe hy 3 sebras oor die bakkie se spieeltjie op afstande tussen 400m en 480m geskiet het, almal met kopskote. Ek was ook by waar hy 'n hele paar BWB geskiet het met daai 270. Maar hy is ook die eerste een wat sal erken dat as hy oor ander kalibers beskik het, hy nie die 270 vir alles sou gebruik het nie. Hierdie is in my opinie waar vir amper enige kaliber wat bestaan. Elkeen het sy spesifieke doel, maar is nie noodwendig die beste vir elke doel daarbuite nie.... Dalk ontstaan die 270 grappies net soveel makliker omdat meeste 270 eienaars, jou sonder uitnodiging wil vertel dat 'n 270 alles beter kan doen wat 'n ander kaliber kan doen? >:D
Aim small, miss small
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by tripodmvr »

In hierdie moeilike tye is dit ook beter om oor gewere te praat as om na rugby te verwys.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Die 270 spottery?

Post by jdpretorius »

Eugene wrote:
Andre308 wrote:As iemand tog net feite wil gee oor hoekom die 270win n slegte kaliber is. Almal se "haat" is gebaseer op emosie, en feite word maar min in die gesprek in gebring.

Moenie vleis skade in die prentjie in bring as feite nie. Dit gaan slegs oor n kombinasie van skootplasing, koel konstuksie en spoed. Drie goed wat almal op hierdie forum genoeg van weet, en ook weet hoe om dit uit te skakel!

Moenie kom met my 30-06 skiet n 150gr koel net so vinnig soos n 270 nie... Die 2 kalibers se sectional density, beide met die selfde gewig koele is glad nie die selfde nie...laat hulle tog boks in die selfde klas.

En vir die 7mm manne wat wil kom boks... Moenie kom vertel van jou 7x64 waar jy n 180gr ELD match koel kan koop nie. Jou standaard 7x64 het nie die twist vir daai speelding nie.

So kom vertel ons asb hoe sleg is die kaliber, en hoekom...met feite.

Dit is maar net die manne in die 6.5 klas wat werklik gaan smile in hierdie gesprek... Die res sal maar bietjie stiller word.
Niks fout met 'n 270 nie. Vir jare lank was dit een van die gewildste en beste "vlakte kalibers" en dis verseker nog steeds so. Die probleem kom in wanneer iemand jou probeer oortuig dis die beste kaliber vir alle toestande.... Kan die 270 gebruik word vir bosjag? Verseker, maar is dit regtig beter as 'n 30-06 of 375? Kan die 270 gebruik word vir LA skiet? Verseker ook, maar gaan dit regtig beter vaar as 'n 6.5mm of 7mm met hoër BC koeels en minder terugskop vir die deurvolg? 'n Vriend van my het vir baie lank net 'n 270 gehad en hy het alles daarmee geskiet, van jakkalse tot elande. Ek was self by toe hy 3 sebras oor die bakkie se spieeltjie op afstande tussen 400m en 480m geskiet het, almal met kopskote. Ek was ook by waar hy 'n hele paar BWB geskiet het met daai 270. Maar hy is ook die eerste een wat sal erken dat as hy oor ander kalibers beskik het, hy nie die 270 vir alles sou gebruik het nie. Hierdie is in my opinie waar vir amper enige kaliber wat bestaan. Elkeen het sy spesifieke doel, maar is nie noodwendig die beste vir elke doel daarbuite nie.... Dalk ontstaan die 270 grappies net soveel makliker omdat meeste 270 eienaars, jou sonder uitnodiging wil vertel dat 'n 270 alles beter kan doen wat 'n ander kaliber kan doen? >:D
Image Image
Eugene, nee jong, ons 270's is nou darrem nie beter as alle ander kalibers nie... ek trek self die streep wanneer dit naby aan my 338 kom

Ek het geweet daar is darrem nog eerlike manne op hierdie draad wat kan getuig van die 270 se veelsuidigheid.
Ja kyk, dit sit ook darrem nou nie in enige kaliber se dop om van jakke to eland te kan skiet nie
Image

@ Viking, man daai was diep, sommer baie diep (woorde)
Dit gaan 'n sekere soort humor intelegensie kort (hoër graad)

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Die 270 spottery?

Post by Nella »

Ok...ek trek als terug wat ek sleg van n .270 gese het...n 308 kan blykbaar ook krom skiet as die eienaar nie sy kant bring nie :-[
Maar soos julle se dis als maar net grappies.
As die man wat hom dryf sy kant bring is hy reg daai kaliber
Just smile and wave boys >:D
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by Carl »

Vleis skade? My laaste voorsit vir daai 57-0 bokke was daar een man met 308 en PMP (darem Pro-am) en ek skiet 110gr HV's. My bokke was nie op die blad bene geskiet nie, so die skade was minimaal. En so 270 is soos 'n All Black vir die bokkies, val sommer net om. Die 308 man skiet 'n lae nek skoot en nodeloos om te sê nek was weg, vrot, maalvleis.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Messor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am

Re: Die 270 spottery?

Post by Messor »

Andre308 wrote:As iemand tog net feite wil gee oor hoekom die 270win n slegte kaliber is. Almal se "haat" is gebaseer op emosie, en feite word maar min in die gesprek in gebring.
Jammer dat ek laat in die gesprek intree, ek wou nie aan enige ou thread raak nie want ek het die dinge al genoeg debateer.

Maar dit werk so :

Klomp transvalers daag by karoo plaas op en skiet hond en haar mis met hulle 30-06 gewere oor die blote feit hulle nie gewoond daaraan is nie. Ja, dis nie maklik om bokke verder as 200m te skiet as jy nie gewoond is daaraan nie. Die boer en sy seun kyk die storie en vertel dan die res van die wereld hoe sleg daai 30-06 nou einlik is.

Klomp karoo manne daag by 'n bosveld plaas op, hulle skiet die bokke raak met hulle 270 gewere maar die groot blou bokke wil net nie omval nie. Jy sien hulle kan skiet want hulle kom van die karoo, maar die konstruksie van die punte en die hoë spoed maak dat die punte opbreek voor dit diep genoeg penetreer. Die boer en sy seun kyk die storie so en vertel die res van die wereld hoe sleg daai 270 nou eintlik is.

N enkele man daag op by 'n plaas, hy het 'n 270 en 'n 30-06, hy laai die 270 vinnig vir daai springbokke op die vlakte, en sy 30-06 swaar met sterk punte vir bosveld diere. Hy skiet alles dood waarna hy mik, want hy weet wat hy doen. Die boer en sy seun kyk die storie so, en sê hemel man, lyk my as 'n ou kan skiet en sy gewere reg gebruik kan dit enige kaliber wees.

N paar manne daag op by 'n forum, net daar geld niks van die bogenoemde nie.........................
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Die 270 spottery?

Post by Eugene »

Net so!
Aim small, miss small
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by jankraay »

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Die 270 spottery?

Post by jdpretorius »

Nee wat..... hierdie draad nyg nou heeltemal te veel na die 30-0kwes draad se gebrek aan humor
>:D

Net om Messor ook te laat welkom voel.... het ek hierdie raak gesien toe ek op soek was na data en die "performance" van Scirocco's
Die man gee blykbaar "ekspert" raad maar ek weet nie mooi nie .... want hy skiet dalk nie 'n 270 nie, en daar by is hy nog 'n Yank ook
++>:

http://blog.havalon.com/a-b-cs-of-trust ... let-types/
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by Viking »

jdpretorius wrote:Nee wat..... hierdie draad nyg nou heeltemal te veel na die 30-0kwes draad se gebrek aan humor
>:D

/
jdpretorius,

Ek wonder of die scope nie die ding vir ons sal doen op die .270 nie...

Schmidt&Bender 5-25x56 PM II P4L met fyn kruishaar CCW te koop vir R 50 000,00
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Die 270 spottery?

Post by jdpretorius »

Viking wrote:
jdpretorius wrote:Nee wat..... hierdie draad nyg nou heeltemal te veel na die 30-0kwes draad se gebrek aan humor
>:D

/
jdpretorius,

Ek wonder of die scope nie die ding vir ons sal doen op die .270 nie...

Schmidt&Bender 5-25x56 PM II P4L met fyn kruishaar CCW te koop vir R 50 000,00
Image Image
meskien kan ons dan sien hoe daai koel begin klim na 1300m

neee frek, vir daai prys moet daai scope my neus kan afvee en n knertsie gooi wanneer ons die 30 manne kaans gee om te skiet
Image

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Die 270 spottery?

Post by Andre308 »

jdpretorius wrote:
Viking wrote:
jdpretorius wrote:Nee wat..... hierdie draad nyg nou heeltemal te veel na die 30-0kwes draad se gebrek aan humor
>:D

/
jdpretorius,

Ek wonder of die scope nie die ding vir ons sal doen op die .270 nie...

Schmidt&Bender 5-25x56 PM II P4L met fyn kruishaar CCW te koop vir R 50 000,00
Image Image
meskien kan ons dan sien hoe daai koel begin klim na 1300m

neee frek, vir daai prys moet daai scope my neus kan afvee en n knertsie gooi wanneer ons die 30 manne kaans gee om te skiet
Image

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Met daardie scope sal jy darm die 30-06 manne se kwes bokke kan dood skiet so 3 plase verder in die karoo, sonder om jou skiet posisie te verlaat.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Die 270 spottery?

Post by jdpretorius »

en 'n brommer 'n vrystaatse hart skoot op 300m kan gee

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Post Reply