Dankie Meteor! Waardeer en ek glo hy gaan. Ek het reeds n vriend wat belangstel en n baie billike aanbod gemaak het. Glo my Tannie sal dankbaar wees!Meteor wrote:Ai, ek wil so graag Viking. Ek maak al 'n paar dae idees soos miskien kort pa so wapen, miskien kan ek iets verkoop.
Ek is maar net te werkloos op die oomblik.
Mag hy gaan aan 'n goeie huis nes die anders wapens.
Voorspoed met die verkoop Ben.
Hulp benodig met boedel wapens!
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Hulp benodig met boedel wapens!
"Failure is NOT an Option"
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 622
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Hulp benodig met boedel wapens!
Mens kan hom inderdaad so laat verander. Dan is `n R 8 000 wapen eensklaps R 1 500 werd.243Songdaug wrote:'n Goeie wapensmid behoort die slot te kan buig soos gesoen is met die K98s. Sommige sal verkies om hom eerder af te sny en weer te sweis.
Kort en lank - dis 'n redelike eenvoudige operasie wat die wapen soveel meer pret sal maak.
Hou hom net so. Koop `n Brno of CZ .22 as jy brand om `n teleskoop op te sit.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Hulp benodig met boedel wapens!
Wat is daai 250 werd?
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Hulp benodig met boedel wapens!
Dis interresant dat die manne wat prys maak...nie self koop nie!!douw wrote:Wat is daai 250 werd?
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Hulp benodig met boedel wapens!
Baie waar.Viking wrote:Dis interresant dat die manne wat prys maak...nie self koop nie!!douw wrote:Wat is daai 250 werd?
Ek sal graag meer wil weet oor daai lever action, ek ken hul nie eintlik nie, en dit lyk na 'n baie interresante geweer...
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Hulp benodig met boedel wapens!
Nou breek die ys en maak die man 'n offer op die draat, lyk of jy lus is vir die roer.Viking wrote:Dis interresant dat die manne wat prys maak...nie self koop nie!!douw wrote:Wat is daai 250 werd?
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 622
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Hulp benodig met boedel wapens!
Ek het klaar so een, net terloops. Gaan kyk gerus waarvoor verkoop Maussr .22's in goeie, oorspronklike kondisie op die Classic Arms veiling.Viking wrote:Dis interresant dat die manne wat prys maak...nie self koop nie!!douw wrote:Wat is daai 250 werd?
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Hulp benodig met boedel wapens!
Ek is te lui om nou fotos by te sit maar ek sal vir jou stuur as self kondisie wil sien Ben.Johan van Wyk wrote:Ek het klaar so een, net terloops. Gaan kyk gerus waarvoor verkoop Maussr .22's in goeie, oorspronklike kondisie op die Classic Arms veiling.Viking wrote:Dis interresant dat die manne wat prys maak...nie self koop nie!!douw wrote:Wat is daai 250 werd?
Die laaste drie veilings.
.22lr Mauser Mn410B Sporting Rifle R 6000.00
.22lr Mauser Mn410B Sporting Rifle R 5000.00
.22lr Mauser Mn410 Light Sporter R 4750.00
.22lr Mauser Mn410B Rifle R 7000.00
.22lr Mauser Mn410B Rifle R 3000.00
.22lr Mauser Mn410B Rifle R 4000.00
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Hulp benodig met boedel wapens!
Baie Dankie Meteor!
Waardeer jou moeite
Waardeer jou moeite
"Failure is NOT an Option"
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Hulp benodig met boedel wapens!
Meteor Baie dankie vir jou en ander manne soos Jan wat my goeie advies gegee het hier.
Daai Mauser .22 is verkoop aan n "Bitter Gelukkige" versamelaar vir R6500.00
My Tannie is baie dankbaar!
Daai Mauser .22 is verkoop aan n "Bitter Gelukkige" versamelaar vir R6500.00
My Tannie is baie dankbaar!
"Failure is NOT an Option"
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Hulp benodig met boedel wapens!
En die 250 ook! 