Hulp benodig met boedel wapens!

User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Hulp benodig met boedel wapens!

Post by Ben »

Meteor wrote:Ai, ek wil so graag Viking. Ek maak al 'n paar dae idees soos miskien kort pa so wapen, miskien kan ek iets verkoop.
Ek is maar net te werkloos op die oomblik.

Mag hy gaan aan 'n goeie huis nes die anders wapens.
Voorspoed met die verkoop Ben.
Dankie Meteor! Waardeer en ek glo hy gaan. Ek het reeds n vriend wat belangstel en n baie billike aanbod gemaak het. Glo my Tannie sal dankbaar wees!
"Failure is NOT an Option"
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 622
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Hulp benodig met boedel wapens!

Post by Johan van Wyk »

243Songdaug wrote:'n Goeie wapensmid behoort die slot te kan buig soos gesoen is met die K98s. Sommige sal verkies om hom eerder af te sny en weer te sweis.

Kort en lank - dis 'n redelike eenvoudige operasie wat die wapen soveel meer pret sal maak.
Mens kan hom inderdaad so laat verander. Dan is `n R 8 000 wapen eensklaps R 1 500 werd.

Hou hom net so. Koop `n Brno of CZ .22 as jy brand om `n teleskoop op te sit.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hulp benodig met boedel wapens!

Post by douw »

Wat is daai 250 werd?
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Hulp benodig met boedel wapens!

Post by Viking »

douw wrote:Wat is daai 250 werd?
Dis interresant dat die manne wat prys maak...nie self koop nie!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hulp benodig met boedel wapens!

Post by douw »

Viking wrote:
douw wrote:Wat is daai 250 werd?
Dis interresant dat die manne wat prys maak...nie self koop nie!!
Baie waar. ;)

Ek sal graag meer wil weet oor daai lever action, ek ken hul nie eintlik nie, en dit lyk na 'n baie interresante geweer...
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Hulp benodig met boedel wapens!

Post by JacquesT (Stompe) »

Viking wrote:
douw wrote:Wat is daai 250 werd?
Dis interresant dat die manne wat prys maak...nie self koop nie!!
Nou breek die ys en maak die man 'n offer op die draat, lyk of jy lus is vir die roer.
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 622
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Hulp benodig met boedel wapens!

Post by Johan van Wyk »

Viking wrote:
douw wrote:Wat is daai 250 werd?
Dis interresant dat die manne wat prys maak...nie self koop nie!!
Ek het klaar so een, net terloops. Gaan kyk gerus waarvoor verkoop Maussr .22's in goeie, oorspronklike kondisie op die Classic Arms veiling.
User avatar
Meteor
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm

Re: Hulp benodig met boedel wapens!

Post by Meteor »

Johan van Wyk wrote:
Viking wrote:
douw wrote:Wat is daai 250 werd?
Dis interresant dat die manne wat prys maak...nie self koop nie!!
Ek het klaar so een, net terloops. Gaan kyk gerus waarvoor verkoop Maussr .22's in goeie, oorspronklike kondisie op die Classic Arms veiling.
Ek is te lui om nou fotos by te sit maar ek sal vir jou stuur as self kondisie wil sien Ben.
Die laaste drie veilings.
.22lr Mauser Mn410B Sporting Rifle R 6000.00
.22lr Mauser Mn410B Sporting Rifle R 5000.00
.22lr Mauser Mn410 Light Sporter R 4750.00
.22lr Mauser Mn410B Rifle R 7000.00
.22lr Mauser Mn410B Rifle R 3000.00
.22lr Mauser Mn410B Rifle R 4000.00
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Hulp benodig met boedel wapens!

Post by Ben »

Baie Dankie Meteor!
Waardeer jou moeite
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Hulp benodig met boedel wapens!

Post by Ben »

Meteor Baie dankie vir jou en ander manne soos Jan wat my goeie advies gegee het hier.
Daai Mauser .22 is verkoop aan n "Bitter Gelukkige" versamelaar vir R6500.00
My Tannie is baie dankbaar!
"Failure is NOT an Option"
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hulp benodig met boedel wapens!

Post by douw »

En die 250 ook! ;)
Post Reply