Die 270 spottery?

PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by PWV »

jdpretorius wrote:
PWV wrote:
:o
Oom PWV, dan moed jy maar eerder pelle maak met ons 270's manne
Image

Sent from my SM-G570F using Tapatalk[/quote]

JD, jy hoor dan nou hulle kan net kwesbokke uithaal!
Last edited by PWV on Fri Sep 15, 2017 9:52 am, edited 1 time in total.
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Die 270 spottery?

Post by Nella »

PWV wrote:
Viking wrote:
Ek sal nie graag met sulke pelle wil jag waar ek heeldag net kwesbokke uithaal nie!! :o
Lekker lag ek nou
Moet erken ek het ook al n bok of drie gekwes...met my 308. .MAAR geen 270 het al die voor reg gehad om een van hulle vir my Plat te skiet nie
As ek nou moet se agter hoeveel 270 bokke ek al aan moes loop en Plat skiet met die ou 30 kaliber
Ek bly maar by my skieter baie dankbaar

Maar kom ons praat akuraatheid ....
Sit bietjie goeie groepering op met die 270...wil graag sien asb
Just smile and wave boys >:D
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Die 270 spottery?

Post by LoopSoosStroop »

'n .270 met 'n 130 gr premium bonded koeël soos 'n Scirroco of 'n Acubond sal darem lekker jag.

Maar hier mag mens mos nie meer bokke skiet onder 300 m nie ++>:
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Die 270 spottery?

Post by jdpretorius »

Nella, ek weet nie of julle daai wortels kan hamteer nie ? ....is jy seker ???

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Die 270 spottery?

Post by Nella »

jdpretorius wrote:Nella, ek weet nie of julle daai wortels kan hamteer nie ? ....is jy seker ???

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Bring hom :laugh:
Kyk ek weet hulle kan defnetief ook mooi raak skiet...ok van hulle...so nou en dan...as hulle lus het...want die goed is Mos soos n vrou,gewoonlik vol k$k ::)
Daars n man die kant wat my gat mooi skop op die 1000m baan..
So sal interesant wees om te sien wat hulle konstant kan doen ...nie n een uit 100 keer se groepering nie...maar een wat die skut kan herhaal.
N geweer is op die eiende ook maar net n "tool". As die ou agter die sneller nie sy kant bring nie dan kan die wapen nie tot sy reg kom nie
Just smile and wave boys >:D
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Die 270 spottery?

Post by jdpretorius »

Nella, ek's so biekie skaam vir die ou groeppie want ek het n erge hoes bui gehaat terwyl ek die een skoot erg getrek het. >:+
Daarby dateer my ou 270 uit 19honderd64
Die SGK doen maar die selfde, maar ok skiet hulle net wanneer ek weer n 308 kwes bok moet huistoe stuur
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by jdpretorius on Fri Sep 15, 2017 12:55 pm, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Die 270 spottery?

Post by Nella »

jdpretorius wrote: Die SGK doen maar die selfde, maar ok skiet hulle net wanneer ek weer n 308 kwes bok moet huistoe stuur
Neem aan jy skiet hulle dan amper nooit nie ++>: :laugh:
Grap net...daai is defnetief baie netjiese groepering.
So dis een 270 wat kan raak skiet?
Just smile and wave boys >:D
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by Carl »

joe rocket wrote:Ek het my eerste Blouwildebeest met my pel se 270 gekwes op 100m hoë blad skoot. Herlaaide koeels, pmp doppe 150gr pmp punte. Die eerste skoot het die malbees geval. Na die vierde skoot met die 270 sê my pel se pa: " vat die 222 die 270 se koeels is duur!" Een skoot met die 222 agter die kop toe lê die blouwildebeest. Ek het agt kilogram vleis gemors. Kon eintlik die vleis netso in die derm gestop het vir wors, glad nie nodig vir n "mincer" nie! Net daar het ek en die 270 se paaie geskei. :laugh:
Sjoe Joe jy het swak geskiet en gejag en dan wil jy die toerusting blameer! A nee a.
Ek het 'n bees wat ek toevallig nou die naweek raakloop. Hoë nekskoot met 'n 300WSM. Bok sal seker nog vrek maar hy loop noa 2 maande nog. Slegte skote met enige iets van 6.5 tot 416 gesien, daai beeste vrek nie een nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Die 270 spottery?

Post by jdpretorius »

LoopSoosStroop wrote:'n .270 met 'n 130 gr premium bonded koeël soos 'n Scirroco of 'n Acubond sal darem lekker jag.

Maar hier mag mens mos nie meer bokke skiet onder 300 m nie ++>:
;D ;D ;D
Ek speel nog met daai 160gr Nos.Part. om mooi te loop sodat ons daai manne wat die GROOt bokke met 300WM probeer skiet, se kwes bokke ook huistoe stuur met een stampie
++>: ++>:

dis sommer net lekker skerts !!
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
QuQ
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Mon Jun 30, 2014 1:05 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by QuQ »

LoopSoosStroop wrote:'n .270 met 'n 130 gr premium bonded koeël soos 'n Scirroco of 'n Acubond sal darem lekker jag.
Net so!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by PWV »

JD
Jy se nie of daai mooi groepering op 25 of 50 meter was nie? ;) :P
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Die 270 spottery?

Post by jdpretorius »

PWV wrote:JD
Jy se nie of daai mooi groepering op 25 of 50 meter was nie? ;) :P
Oom PWV, ek wou lieg en se dit was op 300 meter maar dan tel daai petroon nog spoed op .. >:+

Nee, dit was op 'n skamelike 100m :-[.
As ons 270 manne te ver begin skiet dan is die trajeck so plat dat ons dalk 'n satelliet gaan skade maak, en dan is almal se DSTV na moer
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Die 270 spottery?

Post by Nella »

>:D Moet se daai gate lyk vir my baie na 308 size >:+
Just smile and wave boys >:D
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by Carl »

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Die 270 spottery?

Post by Nella »

Het hom gesien ja....
Maar daai is soos n boetie in die tronk. ..ek praat nie daar oor nie ::)
Just smile and wave boys >:D
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by joe rocket »

Sjoe Joe jy het swak geskiet en gejag en dan wil jy die toerusting blameer! A nee a.
Ek het 'n bees wat ek toevallig nou die naweek raakloop. Hoë nekskoot met 'n 300WSM. Bok sal seker nog vrek maar hy loop noa 2 maande nog. Slegte skote met enige iets van 6.5 tot 416 gesien, daai beeste vrek nie een nie.[/quote]

Netso Carl en wat jy nie weet nie is dat ek op daardie stadium nog aan erge bok koors gelei het. Daardie jag het my gedryf om te streef na akuraatheid en om my eie geweer te koop en self te laai en te oefen oefen en weer te oefen. Nooit ooit wou ek weer myself in so situasie bevind nie. So ja die 270 het my skietlus laat herleef, maar toe gaan koop ek n nulkwes. ++>:
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Die 270 spottery?

Post by jdpretorius »

Nella wrote:>:D Moet se daai gate lyk vir my baie na 308 size >:+
Nella, net 270's los brand merke op die papier, waar die pil deur is. Die 308's en 30-0kwes skiet te stadig
>:D
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Die 270 spottery?

Post by Andre308 »

LUAN wrote:Haha n 308 kan ook n 140gr teen daai mediocre spoed stoot. Hou julle 270 oukies maar by die ligte pille en laat die regte mans die bokke neersit met n ordentlike kaliber wat n swaar koeel kan skiet.Image
Luan, dit is nou strike 3 vir jou op hierdie post.

Jy join nou vir Captain, oom driepoot en Wouter as n ware 270win hater!!!Image

Vir die res van julle. Ek glo dat die 270 net so n goeie kaliber is soos die 30-06, 280 of n 7x64.

In die moeilike dae was daar PMP ammo gewees, en as jy dit nie kon kry nie, dan was daar ammo wat laer boks as die pmp wat out of stock was.

Die 270 teen 3000ft/sek met n pmp 130gr koel kan mors. Vat nou daardie geweer uit onkunde bosveld toe, en jou vriende haat jou, want die bietjie droewors wat jy uitdeel het stukke been en lood in.

Die 270 het sy plek. Maar met die regte ammo vir die regte aplikasie.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Die 270 spottery?

Post by JJV »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170915/18db9613d109ccf197b55f8a1ee478ca.jpg

My .270 maak nog mooi met 130gr punte, hier is twee groeperings wat ek al geskiet het, ek dink nie dis sleg vir 'n geweer wat 34jaar oud is nie, maar ek weet ook wat gaan gebeur as ek 'n bok naby op die blad skiet!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2471
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Die 270 spottery?

Post by jdpretorius »

mooi skote daai JJV

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by Supacow »

Netjies JJV!
Hoe kry jy dit reg? Dis dan nie n 6.5?
Hoe ver jy van die groewe?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Die 270 spottery?

Post by Eugene »

Supacow wrote:Netjies JJV!
Hoe kry jy dit reg? Dis dan nie n 6.5?
Hoe ver jy van die groewe?
Jy moet dalk eendag net met iemand se 6.5 skiet sodat jy kan voel hoekom ons so van hulle hou....
Aim small, miss small
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Die 270 spottery?

Post by Supacow »

Jiggels ++>:
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Die 270 spottery?

Post by JJV »

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201709 ... 6a7edc.jpg[/IMG]

My 6.5x55, 5 skote op 100meter, my 6.5 is 'n tool, my .270 is 'n harts geweer!, en hy is nogals mooi ook!!!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Die 270 spottery?

Post by JJV »

Die uitgekrapte gat was 'n .308 wat nie die sticker kon raakskiet nie!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply