Oom PWV, dan moed jy maar eerder pelle maak met ons 270's mannejdpretorius wrote:PWV wrote:
Sent from my SM-G570F using Tapatalk[/quote]
JD, jy hoor dan nou hulle kan net kwesbokke uithaal!

Oom PWV, dan moed jy maar eerder pelle maak met ons 270's mannejdpretorius wrote:PWV wrote:

Lekker lag ek nouPWV wrote:Viking wrote:
Ek sal nie graag met sulke pelle wil jag waar ek heeldag net kwesbokke uithaal nie!!



Bring homjdpretorius wrote:Nella, ek weet nie of julle daai wortels kan hamteer nie ? ....is jy seker
Sent from my SM-G570F using Tapatalk


Neem aan jy skiet hulle dan amper nooit niejdpretorius wrote: Die SGK doen maar die selfde, maar ok skiet hulle net wanneer ek weer n 308 kwes bok moet huistoe stuur

Sjoe Joe jy het swak geskiet en gejag en dan wil jy die toerusting blameer! A nee a.joe rocket wrote:Ek het my eerste Blouwildebeest met my pel se 270 gekwes op 100m hoë blad skoot. Herlaaide koeels, pmp doppe 150gr pmp punte. Die eerste skoot het die malbees geval. Na die vierde skoot met die 270 sê my pel se pa: " vat die 222 die 270 se koeels is duur!" Een skoot met die 222 agter die kop toe lê die blouwildebeest. Ek het agt kilogram vleis gemors. Kon eintlik die vleis netso in die derm gestop het vir wors, glad nie nodig vir n "mincer" nie! Net daar het ek en die 270 se paaie geskei.

LoopSoosStroop wrote:'n .270 met 'n 130 gr premium bonded koeël soos 'n Scirroco of 'n Acubond sal darem lekker jag.
Maar hier mag mens mos nie meer bokke skiet onder 300 m nie

Net so!LoopSoosStroop wrote:'n .270 met 'n 130 gr premium bonded koeël soos 'n Scirroco of 'n Acubond sal darem lekker jag.


Oom PWV, ek wou lieg en se dit was op 300 meter maar dan tel daai petroon nog spoed op ..PWV wrote:JD
Jy se nie of daai mooi groepering op 25 of 50 meter was nie?![]()



Het hom gesien ja....


Nella, net 270's los brand merke op die papier, waar die pil deur is. Die 308's en 30-0kwes skiet te stadigNella wrote:Moet se daai gate lyk vir my baie na 308 size

Luan, dit is nou strike 3 vir jou op hierdie post.LUAN wrote:Haha n 308 kan ook n 140gr teen daai mediocre spoed stoot. Hou julle 270 oukies maar by die ligte pille en laat die regte mans die bokke neersit met n ordentlike kaliber wat n swaar koeel kan skiet.




Jy moet dalk eendag net met iemand se 6.5 skiet sodat jy kan voel hoekom ons so van hulle hou....Supacow wrote:Netjies JJV!
Hoe kry jy dit reg? Dis dan nie n 6.5?
Hoe ver jy van die groewe?



