Kontaknommers by CFR?
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Kontaknommers by CFR?
Geluk en geniet hom
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Kontaknommers by CFR?
Zillen
Hoe lank was die aansoek in werking?
En nog 'n vragie... Met wie kan ek baklei as ek nou al van 15 Mrt af wag vir my bevoegdheidkaartjie. Neem dit dan so lank om van die drukkers af te arriveer???
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Kontaknommers by CFR?
Geluk Zillen Gebruik en geniet hom
My bevoegheid loop ook nou oop. Elke 2 weke bly ek hulle daar in die bo dorp dan het hy 'n ent verder gevorder.
Hy is verlede week gestuur vir oorweeging so Maandag bel ek hulle weer.
Lyk my die beste tyd om te bel is net voor 7 in die oggend dan kom jy sommer vinnig deur.
In Upington het hulle nou 20 mense aangestel net vir Kluis inspeksies so die manne druk nou om klaar te kry.

Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
Chrisjan
Re: Kontaknommers by CFR?
My Rifle competancy is laas week goed gekeur. Dit het sowat 4 maande geneem. Sterkte en groete
-
Zillen
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm
Re: Kontaknommers by CFR?
Dankie almal.
Het gou vanoggend 'n tydelike lisensie gekry tot tyd en wyl die kaartjie arriveer. Dit kan glo 'n paar maande duur vir die kaartjie om gedruk te word. Die roer by S&O afgelaai sodat hulle gou die Leupold kan opsit, wil graag die naweek hom op die skietbaan gaan toets.
Ponkie, ek het die einde van Januarie 2011 die aansoek by Stellenbosch ingedien. Wat die bevoegdheidskaartjie betref is my advies net dat jy maar gereeld met hulle moet praat, hier in Stellenbosch of by die CFR.
Groete,

.243 Win Sako L579
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Kontaknommers by CFR?
Ja nee dit is nou net my geluk, 
Die 222 waarvoor ek aansoek gedoen het in 2008 maart en die DFO (Dom F*ken Officer) die geweer op my pa se naam gaan in lees het, moet nou eers goedgekeur word op my pa se naam en dan kan ek weer aansoek doen vir die wapen. Die beste is, is dat dit sy eie geweer is.
Dit is blykbaar die korste pad vir my om die wapen te bekom.
en hier sit ek en dink die
is hier om mens te help.
As ek nie so baie van jag en skiet gehou nie so ek lankal die geweer iewers in gedruk het.

Last edited by Christo Els on Wed Jun 08, 2011 8:29 am, edited 1 time in total.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
Zillen
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm
Re: Kontaknommers by CFR?
Christo
Jammer, dit is nie goeie nuus nie. Jy moet maar net deurdruk met die aansoek. As al die papier werk in orde is, is hulle maar eintlik veronderstel om jou aansoek goed te keur.