Lisensies
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Ons word lekker gesnoep op tyd.
Ek het vandag my hernuwing kaartjie gekry. Geldig van 2017-06-09 tot 2027-06-08.
Vandag is 2017-08-04. Amper twee maande verloor op als
Kan dit rerig twee maande neem om 'n kaart by mens te kry? Regtig!
Op n tien jaar lisensie is twee maande seker nie veel nie maar wel op vyf jaar lisensies.
Jammer ek vent net bietjie!

The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Lisensies
Ek het verneem die Vrystaat se printer is van gister af weer inwerking. Maar enige Vrystaat lisensie wat voor vrydag goedgekeur is, moet steeds vsn Pretoria af kom.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Ek het nou vandag op werksdag 91 my speelgoed mooi rondgegooi.
My aansoek lê nogsteeds van 23 Mei 17 af by CFR sonder enige beweging.
Talle e mails later met geen positiewe terugvoer het ek nou vanoggend mooi vir hulle
laat weet hoe ek voel.
Nou het ek al GM Bothma op hulle case.
Hopenlik gebeur dit nou.
Dammit eks gefrustreerd!
My aansoek lê nogsteeds van 23 Mei 17 af by CFR sonder enige beweging.
Talle e mails later met geen positiewe terugvoer het ek nou vanoggend mooi vir hulle
laat weet hoe ek voel.
Nou het ek al GM Bothma op hulle case.
Hopenlik gebeur dit nou.
Dammit eks gefrustreerd!
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Lisensies
Airhunter dit is nou presies hoe ek voel 'n maand na my kisensie goedgekeur is, wag ek steeds vir die kaartjie en almal bly net vir my sê die printer was vir 'n maand van lyn af.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Ek vermoed by CFR is meer as net die printer van lyn af
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Lisensies
Van Stadensrus SAPD
7/4/17 ingehandig
26/4/17 CFR Aangekom
18/5/17 Bel steeds in proses
7/7/17 Consideration
19/7/17 Approved
16/8/17 uiteindelik my kaartjie gekry.
9mm Para Glock 19
7/4/17 ingehandig
26/4/17 CFR Aangekom
18/5/17 Bel steeds in proses
7/7/17 Consideration
19/7/17 Approved
16/8/17 uiteindelik my kaartjie gekry.
9mm Para Glock 19
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Lisensies
In vir consideration - 41 Dae, nie te bad, hoop maar nie die consideration vat 7 jaarSpringkudu wrote:Brackenfell, Kaapstad
Nuwe Aansoek: CZ 75 PO7
Ingedien: 6 Julie 2017
Goegekeur: Pending.......
Ons aansoeke lê by die Polisie stasie tot die einde van die maand, dan word dit eers gestuur na Pretoria, dus lê my aansoek nogsteeds hier, sal seker eers volgende week ry![]()
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensies
Sterkte. Myne lê al vir 6 maande daar.Springkudu wrote:In vir consideration - 41 Dae, nie te bad, hoop maar nie die consideration vat 7 jaar
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Lisensies
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Eks nou opgewonde
Kom van my DFO af. Sy sê my aansoek is nou by die laaste prosses (wat dit ookal is) en ek kan my goedkeuring volgende week verwag.
Dan wag ons op die ticket
Maar tenminste loop hy nou
Kom van my DFO af. Sy sê my aansoek is nou by die laaste prosses (wat dit ookal is) en ek kan my goedkeuring volgende week verwag.
Dan wag ons op die ticket
Maar tenminste loop hy nou
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Lisensies
Vanoggend SMS gekry, lisensie is goedgekeurSpringkudu wrote:In vir consideration - 41 Dae, nie te bad, hoop maar nie die consideration vat 7 jaarSpringkudu wrote:Brackenfell, Kaapstad
Nuwe Aansoek: CZ 75 PO7
Ingedien: 6 Julie 2017
Goegekeur: Pending.......
Ons aansoeke lê by die Polisie stasie tot die einde van die maand, dan word dit eers gestuur na Pretoria, dus lê my aansoek nogsteeds hier, sal seker eers volgende week ry![]()

Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Lisensies
Vanoggend SMS gekry, lisensie is goedgekeurSpringkudu wrote:In vir consideration - 41 Dae, nie te bad, hoop maar nie die consideration vat 7 jaarSpringkudu wrote:Brackenfell, Kaapstad
Nuwe Aansoek: CZ 75 PO7
Ingedien: 6 Julie 2017
Goegekeur: Pending.......
Ons aansoeke lê by die Polisie stasie tot die einde van die maand, dan word dit eers gestuur na Pretoria, dus lê my aansoek nogsteeds hier, sal seker eers volgende week ry![]()

Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Vandag my SMS gekry vir goedkeuring.
102 Werksdae of 816 werksuur.
Nou sal ons sien hoe lank vat die ticket om te kom
102 Werksdae of 816 werksuur.
Nou sal ons sien hoe lank vat die ticket om te kom
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensies
Eina! Het ook vandag myne gekry. 2 en half maande! Volgens my dfo het die mense in PTA gestrike!
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Lisensies
Vandag my vrou se bevoegtheid gaan indien, waarop my DFO gese het, die printers is alweer baie ver agter landswyd.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Vleisie wrote:Vandag my vrou se bevoegtheid gaan indien, waarop my DFO gese het, die printers is alweer baie ver agter landswyd.
Lyk vir my daar is alewig n storie met drukkers. Ek het egter laas week n kaartjie opgetel wat net n week geneem het van goedkeur tot in my hand. My Tydelike lisensie was ook goedgekeur binne 4 werksdae vanaf indiening. Dink nie dinge loop te sleg nie.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Ek het vandag van Generaal Majoor Bothma self n e mail gekry waarin hy verskoning vra dat my aansoek so lank geneem het.
Ek was/is BAIE beindruk.
Miskien probeer hulle wel om die goed om te swaai?
Ek was/is BAIE beindruk.
Miskien probeer hulle wel om die goed om te swaai?
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Vandag my 9mm CZ75 liksens aansoek in gedien.
Garsfontein, Pta.
Nou begin die wag...
DFO sms 12 Sept
Garsfontein, Pta.
Nou begin die wag...
DFO sms 12 Sept
Last edited by Ashley on Wed Sep 13, 2017 10:37 am, edited 1 time in total.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Lisensies
Sterkte, dit is nie lekker nie. Myne is week terug goedgekeur, wag nou net vir lisensie.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lisensies
Ek dink my kaartjie het of rekord gebreek of bitter naby gekom.
Ek kry Don 17de sms dat lisensie goed gekeur is en die Dinsdag daarna bel die CFR om kaartjie te kom optel. Volle 2 werksdae tussen goedkeuring en operoep om te kom optel
Ek kry Don 17de sms dat lisensie goed gekeur is en die Dinsdag daarna bel die CFR om kaartjie te kom optel. Volle 2 werksdae tussen goedkeuring en operoep om te kom optel
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Lisensies
@PVDW - Jou kommentaar is nie welkom hier nie, hahaha!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lisensies
Glo dit of nie maar dis vir my net so onwerklik soos vir jou. My kop spin steedsSpringkudu wrote:@PVDW - Jou kommentaar is nie welkom hier nie, hahaha!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Lisensies
Party mense het dit maar net in die lewePvdw wrote:Glo dit of nie maar dis vir my net so onwerklik soos vir jou. My kop spin steedsSpringkudu wrote:@PVDW - Jou kommentaar is nie welkom hier nie, hahaha!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk![]()
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensies
ja neee kyk ... my oe raak somme waaaaterig as ek sien hoe gelukkig jy was.
het nie gaan opsoek nie, ma hoe lank was joune van in dien tot jy daai mooi nuus gekry het ?
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
het nie gaan opsoek nie, ma hoe lank was joune van in dien tot jy daai mooi nuus gekry het ?
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan