Lisensies

Post Reply
Mitch
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Dec 04, 2011 8:30 pm

Re: Lisensies

Post by Mitch »

DFO Rustenburg 0145904149
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensies

Post by airhunter »

Ons word lekker gesnoep op tyd.

Ek het vandag my hernuwing kaartjie gekry. Geldig van 2017-06-09 tot 2027-06-08.
Vandag is 2017-08-04. Amper twee maande verloor op als >:D
Kan dit rerig twee maande neem om 'n kaart by mens te kry? Regtig!
Op n tien jaar lisensie is twee maande seker nie veel nie maar wel op vyf jaar lisensies.

Jammer ek vent net bietjie!
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Re: Lisensies

Post by Vleisie »

Ek het verneem die Vrystaat se printer is van gister af weer inwerking. Maar enige Vrystaat lisensie wat voor vrydag goedgekeur is, moet steeds vsn Pretoria af kom.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensies

Post by airhunter »

Ek het nou vandag op werksdag 91 my speelgoed mooi rondgegooi.
My aansoek lê nogsteeds van 23 Mei 17 af by CFR sonder enige beweging.
Talle e mails later met geen positiewe terugvoer het ek nou vanoggend mooi vir hulle
laat weet hoe ek voel.
Nou het ek al GM Bothma op hulle case.
Hopenlik gebeur dit nou.

Dammit eks gefrustreerd!
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Re: Lisensies

Post by Vleisie »

Airhunter dit is nou presies hoe ek voel 'n maand na my kisensie goedgekeur is, wag ek steeds vir die kaartjie en almal bly net vir my sê die printer was vir 'n maand van lyn af.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensies

Post by airhunter »

Ek vermoed by CFR is meer as net die printer van lyn af
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Re: Lisensies

Post by Vleisie »

Van Stadensrus SAPD
7/4/17 ingehandig
26/4/17 CFR Aangekom
18/5/17 Bel steeds in proses
7/7/17 Consideration
19/7/17 Approved
16/8/17 uiteindelik my kaartjie gekry.

9mm Para Glock 19
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Lisensies

Post by Springkudu »

Springkudu wrote:Brackenfell, Kaapstad

Nuwe Aansoek: CZ 75 PO7
Ingedien: 6 Julie 2017
Goegekeur: Pending.......

Ons aansoeke lê by die Polisie stasie tot die einde van die maand, dan word dit eers gestuur na Pretoria, dus lê my aansoek nogsteeds hier, sal seker eers volgende week ry :'( :'(
In vir consideration - 41 Dae, nie te bad, hoop maar nie die consideration vat 7 jaar
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

Springkudu wrote:In vir consideration - 41 Dae, nie te bad, hoop maar nie die consideration vat 7 jaar
Sterkte. Myne lê al vir 6 maande daar.
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Lisensies

Post by Springkudu »

:): :): :): Daai kan mos nie reg wees nie!!!
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensies

Post by airhunter »

Eks nou opgewonde

Kom van my DFO af. Sy sê my aansoek is nou by die laaste prosses (wat dit ookal is) en ek kan my goedkeuring volgende week verwag.
Dan wag ons op die ticket ::)

Maar tenminste loop hy nou
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Lisensies

Post by Springkudu »

Springkudu wrote:
Springkudu wrote:Brackenfell, Kaapstad

Nuwe Aansoek: CZ 75 PO7
Ingedien: 6 Julie 2017
Goegekeur: Pending.......

Ons aansoeke lê by die Polisie stasie tot die einde van die maand, dan word dit eers gestuur na Pretoria, dus lê my aansoek nogsteeds hier, sal seker eers volgende week ry :'( :'(
In vir consideration - 41 Dae, nie te bad, hoop maar nie die consideration vat 7 jaar
Vanoggend SMS gekry, lisensie is goedgekeur ImageImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Lisensies

Post by Springkudu »

Springkudu wrote:
Springkudu wrote:Brackenfell, Kaapstad

Nuwe Aansoek: CZ 75 PO7
Ingedien: 6 Julie 2017
Goegekeur: Pending.......

Ons aansoeke lê by die Polisie stasie tot die einde van die maand, dan word dit eers gestuur na Pretoria, dus lê my aansoek nogsteeds hier, sal seker eers volgende week ry :'( :'(
In vir consideration - 41 Dae, nie te bad, hoop maar nie die consideration vat 7 jaar
Vanoggend SMS gekry, lisensie is goedgekeur ImageImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensies

Post by airhunter »

Vandag my SMS gekry vir goedkeuring. ++>:

102 Werksdae of 816 werksuur.

Nou sal ons sien hoe lank vat die ticket om te kom ::)
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensies

Post by Malan123 »

Eina! Het ook vandag myne gekry. 2 en half maande! Volgens my dfo het die mense in PTA gestrike!
Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Re: Lisensies

Post by Vleisie »

Vandag my vrou se bevoegtheid gaan indien, waarop my DFO gese het, die printers is alweer baie ver agter landswyd.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Vleisie wrote:Vandag my vrou se bevoegtheid gaan indien, waarop my DFO gese het, die printers is alweer baie ver agter landswyd.

Lyk vir my daar is alewig n storie met drukkers. Ek het egter laas week n kaartjie opgetel wat net n week geneem het van goedkeur tot in my hand. My Tydelike lisensie was ook goedgekeur binne 4 werksdae vanaf indiening. Dink nie dinge loop te sleg nie.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensies

Post by airhunter »

Ek het vandag van Generaal Majoor Bothma self n e mail gekry waarin hy verskoning vra dat my aansoek so lank geneem het.
Ek was/is BAIE beindruk.
Miskien probeer hulle wel om die goed om te swaai?
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Lisensies

Post by Ashley »

Vandag my 9mm CZ75 liksens aansoek in gedien.
Garsfontein, Pta.
Nou begin die wag...

DFO sms 12 Sept
Last edited by Ashley on Wed Sep 13, 2017 10:37 am, edited 1 time in total.
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Lisensies

Post by Springkudu »

Sterkte, dit is nie lekker nie. Myne is week terug goedgekeur, wag nou net vir lisensie.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Pvdw »

Ek dink my kaartjie het of rekord gebreek of bitter naby gekom.

Ek kry Don 17de sms dat lisensie goed gekeur is en die Dinsdag daarna bel die CFR om kaartjie te kom optel. Volle 2 werksdae tussen goedkeuring en operoep om te kom optel ;D
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Lisensies

Post by Springkudu »

@PVDW - Jou kommentaar is nie welkom hier nie, hahaha!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Pvdw »

Springkudu wrote:@PVDW - Jou kommentaar is nie welkom hier nie, hahaha!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Glo dit of nie maar dis vir my net so onwerklik soos vir jou. My kop spin steeds :P ;D
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Lisensies

Post by Springkudu »

Pvdw wrote:
Springkudu wrote:@PVDW - Jou kommentaar is nie welkom hier nie, hahaha!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Glo dit of nie maar dis vir my net so onwerklik soos vir jou. My kop spin steeds :P ;D
Party mense het dit maar net in die lewe ;D ;D . Lekker man, geniet hom!!
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lisensies

Post by jdpretorius »

ja neee kyk ... my oe raak somme waaaaterig as ek sien hoe gelukkig jy was.
het nie gaan opsoek nie, ma hoe lank was joune van in dien tot jy daai mooi nuus gekry het ?

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Post Reply