Extreme spread
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Extreme spread
Spesifiek vir langafstand skiet.............
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... lit=spread
Ek lees nou nou hierdie raak en kan sien dat dit n moeilike ''topic'' is met verskriklik baie antwoorde:
Gedink miskien kan ons dit hier meer in diepte bespreek.
Wat is die geheime vir 'n lae extreme spread.
Is dit dopvoorbereiding of lading ontwikkeling? Altwee?
Watter ladingontwikkelings metode gee die beste resultate vir hierdie aspek van herlaai?
Hoe belangrik is dop seleksie as gehalte doppe soos Lapua gebruik word?
Is daar geheime wat n man kan help.
Daar is manne hier op die forum wat beweer hulle ES is nooit soveel as 10 nie. Hoe kry julle dit reg?
My eie ondervinding is dat ek dit soms met n paar skote reg kry, maar nooit konstant nie.
Dis nou seker soos 'n ''million dollar'' vraag, maar ek sal dit geniet om so gesprek te volg.
Groete

.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Extreme spread
Ek gee myself nie uit as n kenner nie maar n lae ES kan ook verkry word met of sonder ladingontwikkeling. Hiermee wil ek sê dat die lae ES veband hou met dopvoorbereiding soos volumes, doplengtes, uitgloei van doppe en sny van nekke na selfde diktes n belangrike rol speel.
Ook jou tipe chrony speel n rol. My verandering van n Beta chrony na Magneto Sporter het my ES af gebring sonder om iets aan my dopvoorbereiding te verander. Wat ek hier wil sê is daar is baie veranderlikes net met die chrony alleen soos die hoek waarteen die son oor n chrony val, presies waterpas opstel, afstand van loop na chrony etc wat ES beinvloed.
Moly coated en HBN behandelde koeëls gaan ook jou ES afbring.
Met ladingontwikkeling sal QL jou naby bring, maar dan verfyn met OCW of Ladder metode oor 300m of verder. Hier raak bullet runout belangrik om goeie groepe te skiet. Daar is sekerlik nog dinge om ES af te kry en luister graag verder na die langafstandskuts se insette.

Groete, Willie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Extreme spread
Konstante nekke, wande en greep op die koel.
Konstante interne volumes
Konstante koel lengtes en gewig
Konstante primer pockets
Konstante dop lengtes
Konstante ladings
Jy sal sien die woord konstant kom gereeld voor.
2 goed wat ek in glo is din nek wande en bq carbon binne in die nekke en dan ook koels wat gecoat is met Moly of HBN.
Ek hou van n dop wat mooi vol kruit is ook

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Extreme spread
Reguleer ook jou vog inhoud van jou kruit deur kaliumkarbonaat te gebruik.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Extreme spread
Klein steekproef grootte is die beste antwoord...... 
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Extreme spread
swc-tr se plan is die beste een, hierdie storie kan mens nederig maak.
My beskeie opinie en ervaring se dat die dop ontwerp en kruit vulling baie daarmee te doen het. Jy kan maar jou 7 mm RM se doppe weeg, uniform, sny, trim en watookal, hy gaan nie vir jou SD en ES gee soos 'n propvol 6.5 Creed dop nie.
Kort en vet en vol, as jy my vra.

Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Extreme spread
Hierdie is baie waar. Speel ook bietjie met verskillende primers. Ek het gevind in my 6.5x284, dat Federal 210 primers vir my 'n baie laer ES gegee het as CCI200. Ander mense het weer die teendeel bevind.Capt. Oblivious wrote:Konstante nekke, wande en greep op die koel.
Konstante interne volumes
Konstante koel lengtes en gewig
Konstante primer pockets
Konstante dop lengtes
Konstante ladings
Jy sal sien die woord konstant kom gereeld voor.
2 goed wat ek in glo is din nek wande en bq carbon binne in die nekke en dan ook koels wat gecoat is met Moly of HBN.
Ek hou van n dop wat mooi vol kruit is ook
Aim small, miss small
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Extreme spread
Julle kan maar die uitprint en langs julle tafel plak. Sluitelwoord!!!Capt. Oblivious wrote:Konstante nekke, wande en greep op die koel.
Konstante interne volumes
Konstante koel lengtes en gewig
Konstante primer pockets
Konstante dop lengtes
Konstante ladings
Jy sal sien die woord konstant kom gereeld voor.
2 goed wat ek in glo is din nek wande en bq carbon binne in die nekke en dan ook koels wat gecoat is met Moly of HBN.
Ek hou van n dop wat mooi vol kruit is ook
KONSTANT!!!!!
"Failure is NOT an Option"
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Extreme spread
Dankie. Goeie inligting.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Extreme spread
Ben wrote:Julle kan maar die uitprint en langs julle tafel plak. Sluitelwoord!!!Capt. Oblivious wrote:Konstante nekke, wande en greep op die koel.
Konstante interne volumes
Konstante koel lengtes en gewig
Konstante primer pockets
Konstante dop lengtes
Konstante ladings
Jy sal sien die woord konstant kom gereeld voor.
2 goed wat ek in glo is din nek wande en bq carbon binne in die nekke en dan ook koels wat gecoat is met Moly of HBN.
Ek hou van n dop wat mooi vol kruit is ook
KONSTANT!!!!!
'n Mens kan ook KONSTANT die verkeerde goed doen
And as thy days, so shall thy strength be
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Extreme spread
Dan gaan jou ES en/of groepe konstant 11.1.11 wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Extreme spread
Cappie sit bietjie daai foto van jou ES op dat die manne kan sien.
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Extreme spread
In n kort antwoord beinvloed amper alles ES.
Regte meet toerusting Is n moet, begin sommer klaar met n goeie kronograaf, jy kan nie tpl met n liniaal wil meet nie so kan jy ook nie konstante rusultate verwag met n swak kronograaf nie.
Soos Cappie sê kan jy dan sorg dat die res konstant gedoen word.
Ek het baie gefokus op my herlaai volgorde en tegniek en goeie ES en SD gekry.
Lae ES is vir my nogal belangrik so ek probeer tot my ammo se tempratuur konstant hou.

THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Extreme spread
Ek vind die press werk ook mooi saam met die res om ES te verbeter
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Extreme spread
Nie naby so akkuraat soos daai nie maar as ek voel 'n punt seat moeiliker of makliker word daai rondte eenkant in my kassie rondtes geplaas. Ek gebruik dan daai vir naby skote of loop foulers.THOMAST wrote:Ek vind die press werk ook mooi saam met die res om ES te verbeter
Sent from my D5803 using Tapatalk