204 Howa vir sy eerste uitstappie

Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

204 Howa vir sy eerste uitstappie

Post by Frederik »

Laas Saterdag die 8ste Julie die 204 gaan inbreek en gaan toets.
Moet se ek was baie beindruk en het baie lekker geskiet nadat ek die teleskoop ingestel het en ek sien bie potensiaal.
Ek het glad nie ladings gelaai nie maar net die geweer en skiet geniet so my lading was 27gr S335 met nuwe Norma Brass gelaai met 32gr Vmax.

Die Numenor Reflex silencer werk soos 'n droom en is regtig baie stil gaan eendag nog lekker werk as ek uit trop diere moet skiet. Die geweer is gebed en het Boyds pro varmint kolf op saam met stall picatinny rail en Monarch 3 4-16 x 40 Mildot scope. Laaste is die kort harris bipod die geweer is nie lig nie maar baie stabiel.

Ek het 'n lekker akuraate vinnige ligte kaliber gesoek vir speel en kopskoote en Geno het my lekker gehelp want dit is die resultaat. Volgende Saterdag gaan ek lading soek en kyk wat maak die groepe op 200 meter.
Ek het die klein groep geskiet op skoot 15-17 weet nie of dit net geluk was nie maar sal weer probeer.
Wat mens bly uitgooi van hoe goed die kaliber skiet is dat die gaatjies net 5mm groot is. :laugh:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 204 Howa vir sy eerste uitstappie

Post by LUAN »

Watse spoed loop hy met daai koeltjie?
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 204 Howa vir sy eerste uitstappie

Post by Frederik »

Ek het net een deur iemand se chrono geskiet omdat ek net wou loop inbreek en scope instel maar hy was 3842fps
User avatar
TSG
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm

Re: 204 Howa vir sy eerste uitstappie

Post by TSG »

Very nice Frederik

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Burn Powder, Not Your Pocket!

kurt@theshootingguys.co.za

www.theshootingguys.co.za

CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 204 Howa vir sy eerste uitstappie

Post by Diesel Dog »

Mooi geskiet ek kon nog nie sulke mooi groepe skiet met myne nie,maar hy skiet vir my styf genoeg na ek die doppe op lengte getrim het.

DD
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 204 Howa vir sy eerste uitstappie

Post by Frederik »

DD, ek hoop net dit was nie beginners luck nie.
Post Reply