Galil 5.56 nice of nie?

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
Post Reply
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Galil 5.56 nice of nie?

Post by Jake1 »

Wat dink julle wat weet van die Galil 5.56 wat lyk soos die R4. Dit klink my hulle word 2e hands ingevoer. Ek wil hom maar gebruik vir speel en vark skiet.

Wat tel vir en teen hom? Parte, add ons ens.

Enige raad sal waardeer word.

Groetnis

Jaco
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Galil 5.56 nice of nie?

Post by Hein M. »

Hallo Jake!

Jy sal hier goeie menings kry. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ilit=Galil

Die montering van 'n rail / basis op die Galil om optiese versiere te gebruik is 'n uitdaging. Daar is wel maniere om dit reg te kry... Dan is daar natuurlik nie so baie ad-ons soos vir die AR's beskikbaar nie... Ek weet ook nie in watter toestand 'n tweedehandse geweer se loop is nie... Troepe is mos maar geneig on enige-iets op te don*er 8)

Ek stel moontlik ook belang in so-iets - indien die toestand goed is. Wat prys daardie Galils waarvan jy praat?

Mooiloop!
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Galil 5.56 nice of nie?

Post by Jake1 »

Dankie, ek dink hulle is hier by die R16 000 eks nie doodseker nie. Ja ek sal wil n tipe van scope opsit wat n uitdaging gaan wees seker.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Galil 5.56 nice of nie?

Post by Jake1 »

Ek dink mens gaan so iets moet opsit vir die scope ens http://www.matoskatactical.co.za/media/ ... tled-1.png
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Galil 5.56 nice of nie?

Post by Plaashaas »

Vir daardie prys..... Koop n nuwe AR15 en kry klaar
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Galil 5.56 nice of nie?

Post by tau »

Plaashaas wrote:Vir daardie prys..... Koop n nuwe AR15 en kry klaar
Jip.

Ek is baie lief vir die ou Vektor LM's en die Galil weergawes. Die Ar15's is net makliker om bybehore voor te kry en skiet oor die algemeen meer akkuraat.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Galil 5.56 nice of nie?

Post by BeesBreet »

Kan n man die LM5 nuwe loop opsit as hy gaar is en iets soos 22nosler in hom laat chamber?

Is hy n goeie basis?
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Galil 5.56 nice of nie?

Post by Hein M. »

BeesBreet wrote:Kan n man die LM5 nuwe loop opsit as hy gaar is en iets soos 22nosler in hom laat chamber?

Is hy n goeie basis?
Met die feit dat hy werk met 'n GOS sal dit 'n spesiale tipe hartoperasie wees ><)
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Galil 5.56 nice of nie?

Post by BeesBreet »

Eish
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Galil 5.56 nice of nie?

Post by Jake1 »

Plaashaas en Tau in watter prysklas ongeveer begin die ar,s wat die moeite werd is om te koop?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Galil 5.56 nice of nie?

Post by Apie »

Fishers Shooters het 'n Ruger en 'n Colt AR 15 vir rondom R16000 op die rak. Kort net 'n agter visier of teleskoop.

Volgens myself goeie kwaliteit en waarde

Sent from my D5803 using Tapatalk
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Galil 5.56 nice of nie?

Post by Ranger »

There are plenty brand new AR's for around R15k
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Post Reply