Galil 5.56 nice of nie?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Galil 5.56 nice of nie?
Wat dink julle wat weet van die Galil 5.56 wat lyk soos die R4. Dit klink my hulle word 2e hands ingevoer. Ek wil hom maar gebruik vir speel en vark skiet.
Wat tel vir en teen hom? Parte, add ons ens.
Enige raad sal waardeer word.
Groetnis
Jaco
Wat tel vir en teen hom? Parte, add ons ens.
Enige raad sal waardeer word.
Groetnis
Jaco
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Galil 5.56 nice of nie?
Hallo Jake!
Jy sal hier goeie menings kry. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ilit=Galil
Die montering van 'n rail / basis op die Galil om optiese versiere te gebruik is 'n uitdaging. Daar is wel maniere om dit reg te kry... Dan is daar natuurlik nie so baie ad-ons soos vir die AR's beskikbaar nie... Ek weet ook nie in watter toestand 'n tweedehandse geweer se loop is nie... Troepe is mos maar geneig on enige-iets op te don*er
Ek stel moontlik ook belang in so-iets - indien die toestand goed is. Wat prys daardie Galils waarvan jy praat?
Mooiloop!

Dankie, ek dink hulle is hier by die R16 000 eks nie doodseker nie. Ja ek sal wil n tipe van scope opsit wat n uitdaging gaan wees seker.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Galil 5.56 nice of nie?
Ek dink mens gaan so iets moet opsit vir die scope ens http://www.matoskatactical.co.za/media/ ... tled-1.png
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Galil 5.56 nice of nie?
Vir daardie prys..... Koop n nuwe AR15 en kry klaar
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Galil 5.56 nice of nie?
Jip.Plaashaas wrote:Vir daardie prys..... Koop n nuwe AR15 en kry klaar
Ek is baie lief vir die ou Vektor LM's en die Galil weergawes. Die Ar15's is net makliker om bybehore voor te kry en skiet oor die algemeen meer akkuraat.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Galil 5.56 nice of nie?
Kan n man die LM5 nuwe loop opsit as hy gaar is en iets soos 22nosler in hom laat chamber?
Is hy n goeie basis?
Is hy n goeie basis?
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Galil 5.56 nice of nie?
Met die feit dat hy werk met 'n GOS sal dit 'n spesiale tipe hartoperasie weesBeesBreet wrote:Kan n man die LM5 nuwe loop opsit as hy gaar is en iets soos 22nosler in hom laat chamber?
Is hy n goeie basis?
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Galil 5.56 nice of nie?
Plaashaas en Tau in watter prysklas ongeveer begin die ar,s wat die moeite werd is om te koop?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Galil 5.56 nice of nie?
Fishers Shooters het 'n Ruger en 'n Colt AR 15 vir rondom R16000 op die rak. Kort net 'n agter visier of teleskoop.
Volgens myself goeie kwaliteit en waarde
Sent from my D5803 using Tapatalk
Volgens myself goeie kwaliteit en waarde
Sent from my D5803 using Tapatalk
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Galil 5.56 nice of nie?
There are plenty brand new AR's for around R15k
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver