shot maker
-
OlLA
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Tue Aug 18, 2015 3:13 pm
shot maker
naandse ek wil graag navra doen oor shot makers waar kan ek een koop ek sien manne bou hulle self maar waar kan ek die dripper nozzels koop om 7 en n halfs te maak enige hulp sal waardeer word my nommer is 0762506565 baie dankie
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: shot maker
Oila
As jy naby guns en bows is kan jy dit by hulle kry!!
As jy naby guns en bows is kan jy dit by hulle kry!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: shot maker
Wat is "shot makers". Jammer vir die simpel vraag, maar ek weet nie!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: shot maker
"Shot" is hael korrels, so Ek neem aan dit is om jou eie pellets te giet of maak...PWV wrote:Wat is "shot makers". Jammer vir die simpel vraag, maar ek weet nie!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: shot maker
Dankie, Bees. Ek is nie 'n haelgeweer-boffin nie. Is darem nie altyd so dom nie!BeesBreet wrote:"Shot" is hael korrels, so Ek neem aan dit is om jou eie pellets te giet of maak...PWV wrote:Wat is "shot makers". Jammer vir die simpel vraag, maar ek weet nie!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1881
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: shot maker
Hi Oila
Ek maak my eie hael korrels want Ek skiet baie(so 10k - 12k n jaar) Kom Ek se jou, dis n werk en as jy nie lood goedkoop kry nie is dit amper nie die moeite werd nie . Ek Kan vir jou nozzles maak wat vir my 7, 7.5, en 6 gooi, hang af hoe warm en die mengsel van die lood is.

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: shot maker
ek het vir jou n groot shotmaker met alles wat saam gaan
0824916997
0824916997
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1881
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: shot maker
Aai Frans ... Ek is al lank agter daai shot maker van jou aan.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!