shot maker

Post Reply
OlLA
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Tue Aug 18, 2015 3:13 pm

shot maker

Post by OlLA »

naandse ek wil graag navra doen oor shot makers waar kan ek een koop ek sien manne bou hulle self maar waar kan ek die dripper nozzels koop om 7 en n halfs te maak enige hulp sal waardeer word my nommer is 0762506565 baie dankie
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: shot maker

Post by Viking »

Oila

As jy naby guns en bows is kan jy dit by hulle kry!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: shot maker

Post by PWV »

Wat is "shot makers". Jammer vir die simpel vraag, maar ek weet nie!
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1652
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: shot maker

Post by BeesBreet »

PWV wrote:Wat is "shot makers". Jammer vir die simpel vraag, maar ek weet nie!
"Shot" is hael korrels, so Ek neem aan dit is om jou eie pellets te giet of maak...
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: shot maker

Post by PWV »

BeesBreet wrote:
PWV wrote:Wat is "shot makers". Jammer vir die simpel vraag, maar ek weet nie!
"Shot" is hael korrels, so Ek neem aan dit is om jou eie pellets te giet of maak...
Dankie, Bees. Ek is nie 'n haelgeweer-boffin nie. Is darem nie altyd so dom nie! ;)
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1881
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: shot maker

Post by Rudi Fischer »

Hi Oila

Ek maak my eie hael korrels want Ek skiet baie(so 10k - 12k n jaar) Kom Ek se jou, dis n werk en as jy nie lood goedkoop kry nie is dit amper nie die moeite werd nie . Ek Kan vir jou nozzles maak wat vir my 7, 7.5, en 6 gooi, hang af hoe warm en die mengsel van die lood is.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: shot maker

Post by blaser »

ek het vir jou n groot shotmaker met alles wat saam gaan
0824916997
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1881
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: shot maker

Post by Rudi Fischer »

Aai Frans ... Ek is al lank agter daai shot maker van jou aan.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Post Reply