Moly en hoe ons hom doen
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Moly en hoe ons hom doen
Net n vraag kan grafiet ook werk.
Dankie Andre
Dankie Andre
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Moly en hoe ons hom doen
Kan werk maar graphite is carbon so jy kan moontlik met n lekker buldup sit na n ruk se skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Moly en hoe ons hom doen
My eerste skoot sit 3moa links, 2e omtrent 2 en derde op zero. Prep loop met molymop voor skiet.
Dalk te veel moly in loop met prep of hoe dink julle Ben/Cappy?
“The Only Easy Day Was Yesterday”
Dalk te veel moly in loop met prep of hoe dink julle Ben/Cappy?
“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Moly en hoe ons hom doen
Francoisv wrote:My eerste skoot sit 3moa links, 2e omtrent 2 en derde op zero. Prep loop met molymop voor skiet.
Dalk te veel moly in loop met prep of hoe dink julle Ben/Cappy?
“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois my gewere het so tussen 5 en 8 skote gevat om te settle met moly as jy die loop heel skoon gemaak het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.