Spesiaal Vir FHM.......

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Spesiaal Vir FHM.......

Post by Cor Jacobs »

Na die vorige episode met die spinnekop onder die lessenaar verras FHM toe eerder sy sekretaresse met die hondjie....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Spesiaal Vir FHM.......

Post by Eugene »

;D ;D ;D
Aim small, miss small
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Spesiaal Vir FHM.......

Post by Chevvy SS »

IMG-20170322-WA0000.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Spesiaal Vir FHM.......

Post by FHM »

Chev jy ruineer die vriendskap! ++>:
Nee maat daai willebees het n koringkriek raakgetrap - ek hang gereeld 10 soos daai bees hier buite oppi plot met die wetterse koringkrieke wat nou orals is. Ek sterf elke dag bietjie vir bietjie as ek oor die moet loop huis toe - vanoggend een raakgevat in die donker to ek die hek oopmaak....my dogter en ek moet gesels vanaand dat sy eerder daai woorde wat pa gebruik het by die hek vinnig vergeet! :-[
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Spesiaal Vir FHM.......

Post by Hein (Haan) »

++>: ++>: het gister n pofadder dood gemaak, terwyl my volle aandag op hom was het n koringkriek op my voet geklim. Moes ook vir my vrou jammer se na die hele episode verby was ;D
User avatar
deserthuntr
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm

Re: Spesiaal Vir FHM.......

Post by deserthuntr »

Hein (Haan) wrote:++>: ++>: het gister n pofadder dood gemaak, terwyl my volle aandag op hom was het n koringkriek op my voet geklim. Moes ook vir my vrou jammer se na die hele episode verby was ;D
lmga!
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
User avatar
CJNaude
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am

Re: Spesiaal Vir FHM.......

Post by CJNaude »

Manne....

As my vrou so Spinnekop/Hond moet sien is daar 'n krater waar die oosrand was!


;D ;D ;D
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
Post Reply