Spesiaal Vir FHM.......
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Spesiaal Vir FHM.......
Na die vorige episode met die spinnekop onder die lessenaar verras FHM toe eerder sy sekretaresse met die hondjie....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Spesiaal Vir FHM.......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Spesiaal Vir FHM.......
Chev jy ruineer die vriendskap!
Nee maat daai willebees het n koringkriek raakgetrap - ek hang gereeld 10 soos daai bees hier buite oppi plot met die wetterse koringkrieke wat nou orals is. Ek sterf elke dag bietjie vir bietjie as ek oor die moet loop huis toe - vanoggend een raakgevat in die donker to ek die hek oopmaak....my dogter en ek moet gesels vanaand dat sy eerder daai woorde wat pa gebruik het by die hek vinnig vergeet!

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Spesiaal Vir FHM.......
- deserthuntr
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm
Re: Spesiaal Vir FHM.......
lmga!Hein (Haan) wrote:![]()
het gister n pofadder dood gemaak, terwyl my volle aandag op hom was het n koringkriek op my voet geklim. Moes ook vir my vrou jammer se na die hele episode verby was
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
- CJNaude
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am
Re: Spesiaal Vir FHM.......
Manne....
As my vrou so Spinnekop/Hond moet sien is daar 'n krater waar die oosrand was!

As my vrou so Spinnekop/Hond moet sien is daar 'n krater waar die oosrand was!
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.