Is my scope te hoog gemount?
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Is my scope te hoog gemount?
Ek sit met 'n .243 met 'n Vortex Daimondback 4-12X40 scope op hom. Die scope sit vir my verskriklik hoog. Ek weet vir die beste akkuraatheid moet die scope seker so na as moontlik aan die loop sit. Hierdie scope sit op die geweer, maar dit voel vir my hy sit bo-op die geweer! Daar is voor 'n 10mm spasie tussen die loop en die scope. Is hierdie so reg? Kyk na my mountings - kan ek die scope enigsins laat sak? Is ek reg met my redenasie of slaan ek die bal mis? Wat se julle manne.
Ai, ek het nou al gesukkel om die foto's te laai, maar kry niks reg nie. By FAQ's gaan kyk, lyk my die administrators moet toestemming gee as ek foto's wil plaas. Maar dalk het ek dit tog reggekry?
Ai, ek het nou al gesukkel om die foto's te laai, maar kry niks reg nie. By FAQ's gaan kyk, lyk my die administrators moet toestemming gee as ek foto's wil plaas. Maar dalk het ek dit tog reggekry?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Is my scope te hoog gemount?
Miskien sal 'n piccatini rail jou help om dit laer te monteer, jy kan ook 'n comb riser opsit wat sal baie help
And as thy days, so shall thy strength be
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Is my scope te hoog gemount?
Ek dink nie 10mm is so groot issue vanuit 'n akkuuraatheids oogpunt nie. As jou oog nie lekker met die scope op line nie, kry 'n cheeck rest
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Is my scope te hoog gemount?
Kry net n stel laer ringe vir jou lynx/ Thor basisse. Hier is 10:1 50 mense op die forum met van daai goed wat rondlê.
Maak net seker jou bolthandel clear nog die teleskoop as jy hom vêrder laat sak.
Korreksie. Warne. Nie Thor nie se ringe wat op die CZ/ Brno vasklamp werk ook baie goed.
Maak net seker jou bolthandel clear nog die teleskoop as jy hom vêrder laat sak.
Korreksie. Warne. Nie Thor nie se ringe wat op die CZ/ Brno vasklamp werk ook baie goed.
Last edited by Pappabeer on Wed Mar 15, 2017 10:10 pm, edited 1 time in total.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Is my scope te hoog gemount?
Beerman, ja nog nie eens na die bolthandel gekyk nie! Dankie vir daai raad. Dit is 'n CZ geweer, so ek kan kyk na daai Thor ringe...Pappabeer wrote:Maak net seker jou bolthandel clear nog die teleskoop as jy hom vêrder laat sak.
Thor se ringe wat op die CZ/ Brno vasklamp werk ook baie goed.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Is my scope te hoog gemount?
Is die eye-relief reg/gemaklik op die scope? Lyk amper of hy bietjie ver terug gemount is..
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Is my scope te hoog gemount?
Die laagste opsie wat ek kon kry vir 'n CZ550 was Warne ringe. Ek wou weg beweeg vanag die thor/lynx omdat die ringe vir my probleme gegee het met die hoogte van die ringe/basisse wat effe verskil het.
Hierdie was nou wel met 'n Sightron 6-24x50 maar ek dink nie daar was iets laer nie. So daar gaan 'n gap wees by jou.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/37019857/Geweer%20fotos/CZ550/CZ550_308W_%20004.jpg

- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Is my scope te hoog gemount?
Die hoogte van jou scope per se gaan nie akkuraatheid beinvloed nie, maar wel hoe goed jou "cheek weld" is.
Hoe hoër jou telseskoop is, hoe groter fout kom in as jy jou geweer kantel.
As laer mounts nie beskikbaar is nie, of as slothandvatsel te hoog is om scope laer te sit, moet jy cheek riser oorweeg. Dit sal jou cheek weld reg kry.
Vir langer afstande, bubble level om kantel uit te skakel.
Stem saan met Riaan, scope lyk of hy te agter positioneer is.

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Is my scope te hoog gemount?
Johan7 wrote:...... Ek weet vir die beste akkuraatheid moet die scope seker so na as moontlik aan die loop sit......
Dis nie waar nie.
'n Voordeel van hoë teleskoop is jou trajek se kruin is verder weg en dit gee die effek van 'n "platter trajek".
Gaan speel rond op ballistiese program met "sight height" en inskiet hoogte en bestudeer die baan van die koëel.
Ek sien daai teleskoop het nie oop turrets nie, so jy gaan nie sommer "in dial" nie, so jy gaan beter "point-blank range" hê met 'n hoër teleskoop.
Cheers
Dawie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Is my scope te hoog gemount?
Net so Kojak.Dawie wrote:Johan7 wrote:...... Ek weet vir die beste akkuraatheid moet die scope seker so na as moontlik aan die loop sit......
Dis nie waar nie.
'n Voordeel van hoë teleskoop is jou trajek se kruin is verder weg en dit gee die effek van 'n "platter trajek".
Gaan speel rond op ballistiese program met "sight height" en inskiet hoogte en bestudeer die baan van die koëel.
Ek sien daai teleskoop het nie oop turrets nie, so jy gaan nie sommer "in dial" nie, so jy gaan beter "point-blank range" hê met 'n hoër teleskoop.
Cheers
Dawie
Ek verkies 'n hoër teleskoop, veral op my jakkalsgeweer.
Goed, beter, 6millimeter!
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: Is my scope te hoog gemount?
Vir my gaan dit oor hoe gemaklik dit is. As jy lekker maklik cheek weld kry op daai hoogte dan los jy hom net so. Jy moet so gemaklik as moontlik jou cheek weld dieselfde kan hou elke keer.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Is my scope te hoog gemount?
Dankie Geno
Baie mense wil my nie oor daai storie glo nie
Baie mense wil my nie oor daai storie glo nie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Is my scope te hoog gemount?
Ins het hierdie gedoen toe ons windbuks geskiet het en die afstand moes skat. Hoe hoër die teleskoop hoe groter fout kon jy maak op die verder afstande. Op die nader afstande het dit die teenoorgestelde to gevolg maar dit was makliker om die nader afatande baie akuraat te skat.Dawie wrote:Dankie Geno
Baie mense wil my nie oor daai storie glo nie
Hier het ons ook darem gewerk met verstelbare wangstukke so cheekweld was nooit n probleem nie.
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Is my scope te hoog gemount?
Ja, niks is fout nie, nie eens die feit dat die scope so ver na agter gemonteer is nie. My cheeck-weld is ook reg. Ek het maar net gewonder oor dit wat ek iewers gehoor het dat jou scope so laag as moontlik aan jou loop gemonteer moet wees, anders moet dit die geweer te veel "lig" aan die voorkant met respek tot die scope.Konrad308 wrote:Vir my gaan dit oor hoe gemaklik dit is. As jy lekker maklik cheek weld kry op daai hoogte dan los jy hom net so. Jy moet so gemaklik as moontlik jou cheek weld dieselfde kan hou elke keer.
Verder is alles 100%. As ek die geweer oplig is hy onmiddelik vir my in fokus - dit is mos waar hy moet wees. Ek hou hom net so. Baie dankie aan almal se bydrae, ek is tevrede!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper