Kontaknommers by CFR?

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by DWB »

Ek kan dit nie glo nie! My Competency het uit eindelik na 4 maande geskuif!!!!! Yeehaaaa!!!!

Manne, bel laat in die aand...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Andy »

Manne,

Die CfR se nommer is nou 012 353 6000

Christo,

Het jou 'n pm gestuur.

Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
Zillen
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Zillen »

Kan jy dit glo, ek het vanoggend deurgekom na die CFR by 012 353 6111.

Ek was ongelukkig nie verras om te hoor dat daar nog geen verandering is mbt tot my aansoek nie. Nou het hulle vir my een of ander kolonel se nommer gegee om te bel, en natuurlik is die nommer ook die heeltyd beset.

zillen
.243 Win Sako L579
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Beyers »

Zillen
As die klok 08:00 slaan moet die telefoon lui. Miskien is jy meer gelukkig
Beyers
Zillen
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Zillen »

Beyers,

Ek het sopas met die "kolonel" gepraat, hy vertel my dat hulle agter is en nog nie met die 2011 aansoeke begin het nie. Ek weet vir 'n feit dat hy vir my lieg want ons plaaslike DFO het aan my bevestig dat hy vinnig aan vyf 2011 aansoeke kan dink wat reeds goedgekeur is.

Nou wonder ek maar net wat daar aangaan!

Zillen
.243 Win Sako L579
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by DWB »

Daar is definitief al 2011 aansoeke afgehandel.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Zillen
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Zillen »

DWB,

Ek dink ek moet die "kolonel" weer 'n luitjie gee.

zillen
.243 Win Sako L579
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Christo Els »

Thanks Andy vir jou hulp het die pm gekry

Zillen Stuur vir my ook asb daardie nr van die kolonel aan. Meskien is hulle besig met 2008 se aansoeke dan val ek daar onder >:(
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Zillen
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Zillen »

Christo

Ek het nie die man se van gekry nie. Sy nommer is 012 353 6065.

Good luck

zillen
.243 Win Sako L579
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Christo Els »

thanks Zillen sal hom nou probeer bel
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Christo Els »

ek het so pas met iemand gepraat weet nie wie (skakelboard deur gesit)

My Competency hulle wag vir 'n verslag van die crime manne.
So hopelik is dit nie meer solank nie.

Die vuurwapen probleem s? hy sal hulle reg maak sodra hulle die le?r/aansoek kry vir goedkeuring.

hoop dit is spoedig
Last edited by Christo Els on Thu May 12, 2011 12:08 pm, edited 1 time in total.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Zillen
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Zillen »

Christo

Ek het destyds omtrent 18 maande gewag vir my bevoegdheid sertifikaat.

Sterkte!
.243 Win Sako L579
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Christo Els »

nee o hel ek nie nog 18 maande wag vir dit nie ek wil nog die jaar loop jag
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by bobby »

i finding it difficult to speak to the saps working with the applications but it does seam that they are working .

i applied for 2 revolvers in jan 2011 and got the licences 2 days ago , 3months 3weeks from start to approved . let's hope things are getting better with bothma gone .

cheers bobby
Zillen
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Zillen »

Vordering!?

Ek het vandag gehoor dat my aansoek nou by die "scanning" afdeling is. Hopelik sal die wiele nou begin rol.

zillen
.243 Win Sako L579
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Christo Els »

geluk bobby

Zillen sterkte
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by GERT vd M »

Het gister gehoor my aansoek vir 7x64 is goedgekeur. Dis nou net vir print. Het ook verlede week my 5 heraansoek lisensies gekry. Net n tip vir die manne en mannine wat nog wag. Die mense met wie ons praat is net admin klerke en hulle praat die waarheid baie krom. Ek het toe gevra om met iemand te praat met n rang in die sap en is toe deurgesit na adjudant Lourens (vrou) en haar vertel van die krom waarhede per e/mail en alles gestaaf met name en datums en wat hulle vir my gese het. Sy was baie ontstoke en gese sy sal hulle aanspreek want ek het net haar vermoede bevestig. N week later is my aansoek van "preperation for consideration" na goedgekeur . Wat printing aanbetref weet ek nou nie?
                                          GROETNIS
                                            GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
Zillen
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Zillen »

Ek het darem vandag vasgestel dat my aansoek nou by die "oorwegings" fase is. Hopelik is die gewag een van die dae iets van die verlede.

Wil nog hierdie winter 'n mooi kudu met daai 300 win mag gaan kry.

Zillen
.243 Win Sako L579
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Ponkie »

Zillen

Het Oom hier in Stellenbosch aansoek gedoen? Ek het twee weke terug my aansoek vir 'n 22-250 hier in Stellenbosch gedoen. HUlle het gese ek mag, omdat ek vir die volgende 2 jaar nog hier gaan swot. Hulle het net my Pa se kluisverslag gefax van Willowmore stasie af en toe mag ek aansoek doen. Weet glad nie hoe "op die ball" die manne hier is nie. Ons hoop maar vir die beste.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Zillen
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Zillen »

Ponkie

Ek is beslis nie oud genoeg om "oom" te wees nie, dis net Zillen.

Ja, ek het in Stellenbosch aansoek gedoen. Dinge het baie verbeter sedert my vorige aansoek vir my 243, toe het ek omtrent 18 maande vir my bevoegdheid en nog 'n jaar daarna vir my lisensie. Die aansoeke het glo in bokse gele vir maande. O.a Alberts is nou weer terug en dinge loop weer glad. Skakel hom gerus en uit my ervaring help hy graag.

Sterkte met jou aansoek en hou maar asb duimvas vir myne.

Zillen
.243 Win Sako L579
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Ponkie »

Zillen

Jammer, weet nooit wie ek dalk in die gesig gaan vat as ek nie Oom se nie...

'n Sekere Mnr Fingo het my aansoek gedoen. Weet nie watse rang hy is nie, maar hy kan nie Afr praat nie, so ek hoop hy het my orals verstaan en dat die aansoek darem al weg van die stasie af is. Ek wil regtig nie he hy moet eers vir 'n maand by die stasie le nie...

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Zillen
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Zillen »

Ponkie

My aansoek het net meer as 'n maand geneem om in Pretoria te kom. Ek dink nie dat dit te sleg is nie, maar my raad aan jou sal wees om vir A.o. Alberts so een keer per week 'n luitjie te gee net om seker te maak jou aansoek le nie op iemand se lesenaar in Stellenbosch nie.

Groete,
Zillen
.243 Win Sako L579
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Ponkie »

Zillen

Is dit adjudant? Ek ken glad nie die range nie... En het jy dalk 'n nommer van hom vir my?

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Zillen
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Zillen »

Ponkie

Jip, dit is adjudant offisier. Sy nommer is 021 809 5020.

Good luck

Zillen
.243 Win Sako L579
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
Zillen
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm

Re: Kontaknommers by CFR?

Post by Zillen »

More almal

Daar is hoop! Het sopas gehoor dat my 300 Win Mag (Winchester Mod70 Super Grade) se lisensie Vrydag goedgekeur is!
Groete,
Zillen
.243 Win Sako L579
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
Post Reply