Middag manne,
Ek het begin van die maand getrek vanaf die plaas na PE, so ek kom nou min in die veld. Ek sal graag wil hoor hoe dit gaan met die jakkalse? Ek neem aan julle maak die veld leeg van al die jonges en sekerlik n klomp ou honde ook? Ek is elke dag op die forum om te kyk of daar enigiets nuuts gepost is! Enige fotos, videos of stories sal my dag maak!
Goed gaan en groete,
Bart.
Ek verlang!
- Witlomu
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm
Ek verlang!
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Ek verlang!
Manne die jakkalsjag staan stil want die veld is nat. Ek oorweeg nou om my foxpro op my aasbootjie te monteer. Ek worstel egter met 'n plan vir my skietstoel op my kano.

Groete.
Groete.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Ek verlang!
Jakkalse Jan en Feb sover baie stil.Lammer ooie wei nog rustig.Groete Pieter
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- finch
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Ek verlang!
Dis seker heelwat moeiliker om n jak met n klip dood te gooi daar in PE.

