Ek verlang!

Post Reply
User avatar
Witlomu
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm

Ek verlang!

Post by Witlomu »

Middag manne,

Ek het begin van die maand getrek vanaf die plaas na PE, so ek kom nou min in die veld. Ek sal graag wil hoor hoe dit gaan met die jakkalse? Ek neem aan julle maak die veld leeg van al die jonges en sekerlik n klomp ou honde ook? Ek is elke dag op die forum om te kyk of daar enigiets nuuts gepost is! Enige fotos, videos of stories sal my dag maak!

Goed gaan en groete,

Bart.
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Ek verlang!

Post by Martin Marais »

Manne die jakkalsjag staan stil want die veld is nat. Ek oorweeg nou om my foxpro op my aasbootjie te monteer. Ek worstel egter met 'n plan vir my skietstoel op my kano. :laugh: :laugh:

Groete.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Ek verlang!

Post by pieter h »

Jakkalse Jan en Feb sover baie stil.Lammer ooie wei nog rustig.Groete Pieter


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Ek verlang!

Post by finch »

Dis seker heelwat moeiliker om n jak met n klip dood te gooi daar in PE.
Post Reply