Lisensies
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Pierrie, jy is korrek dit is 90 werksdae.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Lisensies
Voel jou pyn, 1 Desember ingegee, 20 Januarie by CFR opgedaag....Armand Steenkamp wrote:2 liksense ingedien die 6de Des en gister eers by provinsiaal uitgekom..... Die alewige gespartel..
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensies
Cfrenquiry@saps.gov.za het my mooi gehelp in 'n soortgelyke situasie. Stuur 'n email met jou storie, id nommer en naam. Ek het sommer my goedkeuring SMS bygesit.Hein22 wrote:Wil gou hoor of iemand nie dalk vir my 'n kontak het by CFR of die kaartjie print afdeling nie? Ek wag nou al 3 maande vir 'n kaartjie om geprint te word en het ook al 'n reprint aangevra maar niks... Ek probeer mooi praat met die DFO en CFR call centre maar ek kan netsowel met die muur praat.
Ek raak nou goed gatvol! Indien iemand kan help PM asb die persoon se details vir my.
Sterkte
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Lisensies
Thanks Eduard, ek het hulle vanoggend 'n email gestuur, kom ons hou maar duim vas.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Ek sit in dieselfde bootjie. By CFR ontvang 17 Nov ...Francoisv wrote:Howa 223 begin Oktober ingegee
Le by CFR vir 'consideration' vanaf 17 Nov.
Vandag sê hulle vir my dat dit so lank vat omdat dit 'n semi auto caliber is (hy lees toe 223/5.56x45. FFS.
Myne is egter nognie van die invoer permit af nie (nuwe wapen) as ek reg verstaan maar hulle het ook al die semi-auto kaart met my gespeel as hulle sien die is n 223
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensies
9mm Aansoek ingedien: 29November
Goedgekeur: 21 Februarie
Groete
Ruan
Bfn
Goedgekeur: 21 Februarie
Groete
Ruan
Bfn
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Lisensies
Na sekerlik 25 oproepe na 'n sekere Mr Zimo by CFR is die sakie reggestel en is die 223 goedgekeur en die lisensie gereed om op te tel.Arnold wrote:Ek sit in dieselfde bootjie. By CFR ontvang 17 Nov ...Francoisv wrote:Howa 223 begin Oktober ingegee
Le by CFR vir 'consideration' vanaf 17 Nov.
Vandag sê hulle vir my dat dit so lank vat omdat dit 'n semi auto caliber is (hy lees toe 223/5.56x45. FFS.
Myne is egter nognie van die invoer permit af nie (nuwe wapen) as ek reg verstaan maar hulle het ook al die semi-auto kaart met my gespeel as hulle sien die is n 223
Francois Vogel
Francois Vogel
-
Salty
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu May 08, 2014 2:52 pm
Re: Lisensies
Ek het my lisensie vir die 6.5x55mm ingedien 27 Januarie, het Dinsdag die SMS ontvang, lisensie is goedgekeur. 25 dae... Wag nou net vir die kaartjie.
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Its not the calibre of rifle that makes the difference, but rather the calibre of hunter.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
FrancoisFrancoisv wrote:Na sekerlik 25 oproepe na 'n sekere Mr Zimo by CFR is die sakie reggestel en is die 223 goedgekeur en die lisensie gereed om op te tel.Arnold wrote:Ek sit in dieselfde bootjie. By CFR ontvang 17 Nov ...Francoisv wrote:Howa 223 begin Oktober ingegee
Le by CFR vir 'consideration' vanaf 17 Nov.
Vandag sê hulle vir my dat dit so lank vat omdat dit 'n semi auto caliber is (hy lees toe 223/5.56x45. FFS.
Myne is egter nognie van die invoer permit af nie (nuwe wapen) as ek reg verstaan maar hulle het ook al die semi-auto kaart met my gespeel as hulle sien die is n 223
Francois Vogel
Stuur my sy nommer asb. Hy het my ook baie gehelp met my 223 Semi-Auto
Dalk kan hy weer help.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lisensies
Vir die manne wat baie onlangs aansoek gedoen het vir lgeweer isensies, wat se motiverings is deesdae nodig? Toe ek verlede jaar my pistool se hernuwing moes doen het hulle vir my gesê hulle soek nie meer daardie 30 bladsye motiverings nie, hulle haal dit by indiening al uit. Klink of bewys van toegewyde jagter genoegsaam is? Sit julle maar nog ekstra goed by?
Nog iets, indien jy ander kluis gekry het sedert vorige aansoeke en jy sit nuwe foto's by, gaan hulle kom inspekteer?
Nog iets, indien jy ander kluis gekry het sedert vorige aansoeke en jy sit nuwe foto's by, gaan hulle kom inspekteer?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Lisensies
Ek het Desember ingegee, en vandag geweer gaan optel. My motivering was een getikte blad wat ek by gesit het.Giepie wrote:Vir die manne wat baie onlangs aansoek gedoen het vir lgeweer isensies, wat se motiverings is deesdae nodig? Toe ek verlede jaar my pistool se hernuwing moes doen het hulle vir my gesê hulle soek nie meer daardie 30 bladsye motiverings nie, hulle haal dit by indiening al uit. Klink of bewys van toegewyde jagter genoegsaam is? Sit julle maar nog ekstra goed by?
Nog iets, indien jy ander kluis gekry het sedert vorige aansoeke en jy sit nuwe foto's by, gaan hulle kom inspekteer?
Kluis het ek die fotos van die kluis gegee soos hulle dit wou he, en net die verklaring dokument saam met dit ingedien. Glad nie kom kuier vir koffie en kluis nie.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
22 Februarie by CFR.Frederik wrote:Update. Ingegee by DFO Garsfontein 9 Jan 17 ontvang by Provinsiaal 30 Jan 17.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Lisensies
Ek hernu nou 11 van my wapens , hulle wil dit kom check nou en data op kaartjie met geweer vergelyk
, nou moet ek afspraak maak by DFO vir inspeksie by my huis !!!! 
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Edu
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm
Re: Lisensies
Ingehandig 25 Oktober 2016
Kaartjie ontvang 25 Februarie 2017
Kaartjie ontvang 25 Februarie 2017
- finch
- Sr. Member

- Posts: 472
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensies
09/01/2017 - Papierwerk ingegee te Somerset-Wes DFO
18/01/2017 - SMS ontvang wat se my aansoek ontvang aandag van DFO
23/02/2017 - SMS ontvang wat se Lisensie goedgekeur
01/03/2017 - SMS ontvang wat se lisensie kaartjie is reg om af te haal by DFO
Proses was redelik pynloos ek kan dit vergelyk met soos n dubbeltjie in jou voet. Dis seer en ongemaklik maar einltik onskadelik en darem heelwat beter as om in n pendoring of geroesde spyker te trap.
18/01/2017 - SMS ontvang wat se my aansoek ontvang aandag van DFO
23/02/2017 - SMS ontvang wat se Lisensie goedgekeur
01/03/2017 - SMS ontvang wat se lisensie kaartjie is reg om af te haal by DFO
Proses was redelik pynloos ek kan dit vergelyk met soos n dubbeltjie in jou voet. Dis seer en ongemaklik maar einltik onskadelik en darem heelwat beter as om in n pendoring of geroesde spyker te trap.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Baie geluk Finch joune was lekker vinnig en ek en jy hy basies selfde tyd Ingegee was joune hernuwing of nuwe aansoek?
- finch
- Sr. Member

- Posts: 472
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensies
Dankie Fred.
Was nuwe aansoek.
Maar ek is in daai groep mense wat nog die competensie kaartjie het met verval datum wat wys dat dit verval het in 2015 maar vuurwapen lisensies wat eers 2022 verval, so was nie 100% seker hoe my aansoek sou uitdraai nie juis oor die onsekerheid van of my bevoegtheid geldig is of nie. Maar dit lyk darem of die bal vir my reg gehop het hierdie keer.
Was nuwe aansoek.
Maar ek is in daai groep mense wat nog die competensie kaartjie het met verval datum wat wys dat dit verval het in 2015 maar vuurwapen lisensies wat eers 2022 verval, so was nie 100% seker hoe my aansoek sou uitdraai nie juis oor die onsekerheid van of my bevoegtheid geldig is of nie. Maar dit lyk darem of die bal vir my reg gehop het hierdie keer.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Eks in dieselfde bootie met geweer lisensies wat verval.in 2020 hulle het wel genoem ek sal competency moet hernu ook 5 jaar. Die kanse is ook baie groot dat daar baie minder aansoeke uit die kaap is as Gauteng die CFR werk mos onder provinsies. Net die semi autos word deur een persoon goedgekeur deur die hele land sover ek weet.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
My 2 aansoekke is dam ook by consideration.. Ons hou nou duim vas
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Lisensies
Vandag my lisensie ingedien.... DFO baie behulpsaam, 20min en als is afgehandel, betaal en terug by die huis....
Hoop maar almal verder af in die proses is ook so....
Hoop maar almal verder af in die proses is ook so....
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Lisensies
Vandag my lisensie ingedien.... DFO baie behulpsaam, 20min en als is afgehandel, betaal en terug by die huis....
Hoop maar almal verder af in die proses is ook so, dan sal Geno ook van my hoor vir n lekker kolf
Hoop maar almal verder af in die proses is ook so, dan sal Geno ook van my hoor vir n lekker kolf
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensies
Dasher aansoek ingedien 12/12/2016
Goedgekeur 1/3/2017
Goedgekeur 1/3/2017
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Aansoek ingedien 24/10/2016
89 work days and counting ...
89 work days and counting ...