Lisensies

Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Pierrie, jy is korrek dit is 90 werksdae.
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Lisensies

Post by gillie »

Armand Steenkamp wrote:2 liksense ingedien die 6de Des en gister eers by provinsiaal uitgekom..... Die alewige gespartel..
Voel jou pyn, 1 Desember ingegee, 20 Januarie by CFR opgedaag....
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

Hein22 wrote:Wil gou hoor of iemand nie dalk vir my 'n kontak het by CFR of die kaartjie print afdeling nie? Ek wag nou al 3 maande vir 'n kaartjie om geprint te word en het ook al 'n reprint aangevra maar niks... Ek probeer mooi praat met die DFO en CFR call centre maar ek kan netsowel met die muur praat.

Ek raak nou goed gatvol! Indien iemand kan help PM asb die persoon se details vir my.
Cfrenquiry@saps.gov.za het my mooi gehelp in 'n soortgelyke situasie. Stuur 'n email met jou storie, id nommer en naam. Ek het sommer my goedkeuring SMS bygesit.

Sterkte
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Lisensies

Post by Hein22 »

Thanks Eduard, ek het hulle vanoggend 'n email gestuur, kom ons hou maar duim vas.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Lisensies

Post by Francoisv »

Howa 223 begin Oktober ingegee

Le by CFR vir 'consideration' vanaf 17 Nov.

Vandag sê hulle vir my dat dit so lank vat omdat dit 'n semi auto caliber is (hy lees toe 223/5.56x45. FFS.
Francois Vogel
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Francoisv wrote:Howa 223 begin Oktober ingegee

Le by CFR vir 'consideration' vanaf 17 Nov.

Vandag sê hulle vir my dat dit so lank vat omdat dit 'n semi auto caliber is (hy lees toe 223/5.56x45. FFS.
Ek sit in dieselfde bootjie. By CFR ontvang 17 Nov ...
Myne is egter nognie van die invoer permit af nie (nuwe wapen) as ek reg verstaan maar hulle het ook al die semi-auto kaart met my gespeel as hulle sien die is n 223 :(
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 921
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Lisensies

Post by musgrave270 »

9mm Aansoek ingedien: 29November
Goedgekeur: 21 Februarie

Groete
Ruan
Bfn
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Lisensies

Post by Francoisv »

Arnold wrote:
Francoisv wrote:Howa 223 begin Oktober ingegee

Le by CFR vir 'consideration' vanaf 17 Nov.

Vandag sê hulle vir my dat dit so lank vat omdat dit 'n semi auto caliber is (hy lees toe 223/5.56x45. FFS.
Ek sit in dieselfde bootjie. By CFR ontvang 17 Nov ...
Myne is egter nognie van die invoer permit af nie (nuwe wapen) as ek reg verstaan maar hulle het ook al die semi-auto kaart met my gespeel as hulle sien die is n 223 :(
Na sekerlik 25 oproepe na 'n sekere Mr Zimo by CFR is die sakie reggestel en is die 223 goedgekeur en die lisensie gereed om op te tel.


Francois Vogel
Francois Vogel
Salty
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Thu May 08, 2014 2:52 pm

Re: Lisensies

Post by Salty »

Ek het my lisensie vir die 6.5x55mm ingedien 27 Januarie, het Dinsdag die SMS ontvang, lisensie is goedgekeur. 25 dae... Wag nou net vir die kaartjie.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Its not the calibre of rifle that makes the difference, but rather the calibre of hunter.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Francoisv wrote:
Arnold wrote:
Francoisv wrote:Howa 223 begin Oktober ingegee

Le by CFR vir 'consideration' vanaf 17 Nov.

Vandag sê hulle vir my dat dit so lank vat omdat dit 'n semi auto caliber is (hy lees toe 223/5.56x45. FFS.
Ek sit in dieselfde bootjie. By CFR ontvang 17 Nov ...
Myne is egter nognie van die invoer permit af nie (nuwe wapen) as ek reg verstaan maar hulle het ook al die semi-auto kaart met my gespeel as hulle sien die is n 223 :(
Na sekerlik 25 oproepe na 'n sekere Mr Zimo by CFR is die sakie reggestel en is die 223 goedgekeur en die lisensie gereed om op te tel.


Francois Vogel
Francois
Stuur my sy nommer asb. Hy het my ook baie gehelp met my 223 Semi-Auto :)
Dalk kan hy weer help.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Lisensies

Post by Giepie »

Vir die manne wat baie onlangs aansoek gedoen het vir lgeweer isensies, wat se motiverings is deesdae nodig? Toe ek verlede jaar my pistool se hernuwing moes doen het hulle vir my gesê hulle soek nie meer daardie 30 bladsye motiverings nie, hulle haal dit by indiening al uit. Klink of bewys van toegewyde jagter genoegsaam is? Sit julle maar nog ekstra goed by?

Nog iets, indien jy ander kluis gekry het sedert vorige aansoeke en jy sit nuwe foto's by, gaan hulle kom inspekteer?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Lisensies

Post by Andre308 »

Giepie wrote:Vir die manne wat baie onlangs aansoek gedoen het vir lgeweer isensies, wat se motiverings is deesdae nodig? Toe ek verlede jaar my pistool se hernuwing moes doen het hulle vir my gesê hulle soek nie meer daardie 30 bladsye motiverings nie, hulle haal dit by indiening al uit. Klink of bewys van toegewyde jagter genoegsaam is? Sit julle maar nog ekstra goed by?

Nog iets, indien jy ander kluis gekry het sedert vorige aansoeke en jy sit nuwe foto's by, gaan hulle kom inspekteer?
Ek het Desember ingegee, en vandag geweer gaan optel. My motivering was een getikte blad wat ek by gesit het.

Kluis het ek die fotos van die kluis gegee soos hulle dit wou he, en net die verklaring dokument saam met dit ingedien. Glad nie kom kuier vir koffie en kluis nie.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Lisensies

Post by Giepie »

Dankie
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Frederik wrote:Update. Ingegee by DFO Garsfontein 9 Jan 17 ontvang by Provinsiaal 30 Jan 17.
22 Februarie by CFR.
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Lisensies

Post by Jurgen Visser »

Ek hernu nou 11 van my wapens , hulle wil dit kom check nou en data op kaartjie met geweer vergelyk ::) , nou moet ek afspraak maak by DFO vir inspeksie by my huis !!!! :confused:
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Edu
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm

Re: Lisensies

Post by Edu »

Ingehandig 25 Oktober 2016
Kaartjie ontvang 25 Februarie 2017
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 472
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Lisensies

Post by finch »

09/01/2017 - Papierwerk ingegee te Somerset-Wes DFO

18/01/2017 - SMS ontvang wat se my aansoek ontvang aandag van DFO

23/02/2017 - SMS ontvang wat se Lisensie goedgekeur

01/03/2017 - SMS ontvang wat se lisensie kaartjie is reg om af te haal by DFO

Proses was redelik pynloos ek kan dit vergelyk met soos n dubbeltjie in jou voet. Dis seer en ongemaklik maar einltik onskadelik en darem heelwat beter as om in n pendoring of geroesde spyker te trap.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Baie geluk Finch joune was lekker vinnig en ek en jy hy basies selfde tyd Ingegee was joune hernuwing of nuwe aansoek?
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 472
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Lisensies

Post by finch »

Dankie Fred.

Was nuwe aansoek.

Maar ek is in daai groep mense wat nog die competensie kaartjie het met verval datum wat wys dat dit verval het in 2015 maar vuurwapen lisensies wat eers 2022 verval, so was nie 100% seker hoe my aansoek sou uitdraai nie juis oor die onsekerheid van of my bevoegtheid geldig is of nie. Maar dit lyk darem of die bal vir my reg gehop het hierdie keer.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Eks in dieselfde bootie met geweer lisensies wat verval.in 2020 hulle het wel genoem ek sal competency moet hernu ook 5 jaar. Die kanse is ook baie groot dat daar baie minder aansoeke uit die kaap is as Gauteng die CFR werk mos onder provinsies. Net die semi autos word deur een persoon goedgekeur deur die hele land sover ek weet.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

My 2 aansoekke is dam ook by consideration.. Ons hou nou duim vas
User avatar
HunterB
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm

Re: Lisensies

Post by HunterB »

Vandag my lisensie ingedien.... DFO baie behulpsaam, 20min en als is afgehandel, betaal en terug by die huis....

Hoop maar almal verder af in die proses is ook so....
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
User avatar
HunterB
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm

Re: Lisensies

Post by HunterB »

Vandag my lisensie ingedien.... DFO baie behulpsaam, 20min en als is afgehandel, betaal en terug by die huis....

Hoop maar almal verder af in die proses is ook so, dan sal Geno ook van my hoor vir n lekker kolf 8)
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 921
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Lisensies

Post by musgrave270 »

Dasher aansoek ingedien 12/12/2016
Goedgekeur 1/3/2017
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Aansoek ingedien 24/10/2016
89 work days and counting ...
Post Reply