Sako TRG 42 Picatinny rail
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Sako TRG 42 Picatinny rail
Ek is op soek na n 20MOA Picatinny rail vir n Sako TRG 42 338 Lapua. Kan iemand dalk help?
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Sako TRG 42 Picatinny rail
Near Manufacturing maak die beste Sako komponente wat daar is. Google hulle...
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Sako TRG 42 Picatinny rail
+1000Drenalinjunkie wrote:Near Manufacturing maak die beste Sako komponente wat daar is. Google hulle...
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Sako TRG 42 Picatinny rail
R2400 sonder vervoer en invoer belasting....sjoe. Dit lyk soos baie nice produkte maar hierdie ouens is nie skaam nie!Drenalinjunkie wrote:Near Manufacturing maak die beste Sako komponente wat daar is. Google hulle...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sako TRG 42 Picatinny rail
emdebeer wrote:R2400 sonder vervoer en invoer belasting....sjoe. Dit lyk soos baie nice produkte maar hierdie ouens is nie skaam nie!Drenalinjunkie wrote:Near Manufacturing maak die beste Sako komponente wat daar is. Google hulle...
Haha daai is glad nie duur nie maar vervoer en belasting gaan dit verseker duurder maak, hoor by Lynx of hulle jou nie kan help nie anders is hier nog 1 of 2 manne wat rails maak wat jou dalk kan help.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Sako TRG 42 Picatinny rail
Safari and outdoor het altyd Warne rails vir die TRG aangehou.
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... 0_moa_rail
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... 0_moa_rail
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Sako TRG 42 Picatinny rail
As daar voorraad by die agente is, kan ek een later vandeesweek gaan optel en verskaf teen R2170.00Smitstertjies wrote:Safari and outdoor het altyd Warne rails vir die TRG aangehou.
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... 0_moa_rail
Goed, beter, 6millimeter!