Sako TRG 42 Picatinny rail

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Sako TRG 42 Picatinny rail

Post by emdebeer »

Ek is op soek na n 20MOA Picatinny rail vir n Sako TRG 42 338 Lapua. Kan iemand dalk help?
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Sako TRG 42 Picatinny rail

Post by Drenalinjunkie »

Near Manufacturing maak die beste Sako komponente wat daar is. Google hulle...
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: Sako TRG 42 Picatinny rail

Post by CarelG »

Drenalinjunkie wrote:Near Manufacturing maak die beste Sako komponente wat daar is. Google hulle...
+1000
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: Sako TRG 42 Picatinny rail

Post by emdebeer »

Drenalinjunkie wrote:Near Manufacturing maak die beste Sako komponente wat daar is. Google hulle...
R2400 sonder vervoer en invoer belasting....sjoe. Dit lyk soos baie nice produkte maar hierdie ouens is nie skaam nie!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sako TRG 42 Picatinny rail

Post by Capt. Yoda »

emdebeer wrote:
Drenalinjunkie wrote:Near Manufacturing maak die beste Sako komponente wat daar is. Google hulle...
R2400 sonder vervoer en invoer belasting....sjoe. Dit lyk soos baie nice produkte maar hierdie ouens is nie skaam nie!

Haha daai is glad nie duur nie maar vervoer en belasting gaan dit verseker duurder maak, hoor by Lynx of hulle jou nie kan help nie anders is hier nog 1 of 2 manne wat rails maak wat jou dalk kan help.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Sako TRG 42 Picatinny rail

Post by Smitstertjies »

Safari and outdoor het altyd Warne rails vir die TRG aangehou.

https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... 0_moa_rail
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Sako TRG 42 Picatinny rail

Post by Geno »

Smitstertjies wrote:Safari and outdoor het altyd Warne rails vir die TRG aangehou.

https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... 0_moa_rail
As daar voorraad by die agente is, kan ek een later vandeesweek gaan optel en verskaf teen R2170.00
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply