Pay it forward
- Robin
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Thu Mar 20, 2014 11:06 am
Re: Pay it forward
Hi Ruaan
Is die media stainless steel? Indien wel sal ek dit graag neem, ek is in Brackenfell.
Is die media stainless steel? Indien wel sal ek dit graag neem, ek is in Brackenfell.
BORN TO HUNT, FORCED TO WORK
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Pay it forward
Hi Robin,
Nee dit is die gewone media vir die tumblers wat vibreer.
Nee dit is die gewone media vir die tumblers wat vibreer.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Pay it forward
@Viking - Die media is joune.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Pay it forward
Dankie Ruaan - sal reel om op te tel!
Ek gooi so 100 .38 Special doppe (mixed head stamps) in die poel....sal hulle skoonmaak met Ruaan se media voor ek dit pos.
Posgeld vir die nuwe eienaar
Ek gooi so 100 .38 Special doppe (mixed head stamps) in die poel....sal hulle skoonmaak met Ruaan se media voor ek dit pos.
Posgeld vir die nuwe eienaar
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Pay it forward
Dat ek ook my kant bring...
Ek het n sentetiese kolf wat van n 243 afkom.
Verder het ek gladnie inligting nie hy staan nou al so 2 jaar in my kluis.
Die persoon wat hom soek kan net postnet betaal en ek stuur hom.
Ek ry vanand plaas toe dan sal ek fotos neem.
Groete KH

- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pay it forward
Geno wrote:My beurt om nog iets op te sit.
Ek het 4x blikkies 5.5mm / .22 windbuks koeëltjies.
Die 2x blikkies Gamo is nog vol, en die ander is meer as half vol as ek moet skat.
LW. dat jy die Samyang koeeltjies vanuit 'n 40ft/lb gun moet skiet om die swaargewig pitte ten volle te benut.
Die ou wat dit soek moet net R100 courier/Postnet dek, dan kan hy dit kry. Alternatiewelik kan hy optel by my in Brits.
Die item is weer beskikbaar.
Kolhasie stel nie meer nelang nie.
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Baas Piet
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Thu Jul 28, 2016 9:55 pm
Re: Pay it forward
Naand kolhasie
As jy nog die kolf het en dit op n musgrave rsa sal pas sal ek dit graag opneem.
laat weet maar.
Groete Peter
As jy nog die kolf het en dit op n musgrave rsa sal pas sal ek dit graag opneem.
laat weet maar.
Groete Peter
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pay it forward
Oom Tripod het die koeeltjies gevat.Geno wrote:Geno wrote:My beurt om nog iets op te sit.
Ek het 4x blikkies 5.5mm / .22 windbuks koeëltjies.
Die 2x blikkies Gamo is nog vol, en die ander is meer as half vol as ek moet skat.
LW. dat jy die Samyang koeeltjies vanuit 'n 40ft/lb gun moet skiet om die swaargewig pitte ten volle te benut.
Die ou wat dit soek moet net R100 courier/Postnet dek, dan kan hy dit kry. Alternatiewelik kan hy optel by my in Brits.
Die item is weer beskikbaar.
Kolhasie stel nie meer nelang nie.
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Pay it forward
Hiermee my bydrae tot die pot. PM my asb. en dan kan ons dit vandaar verder neem. Let op dat dit 25mm hoë ringe is.
Posgeld vir die ontvanger.
Posgeld vir die ontvanger.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- shottie
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Wed May 06, 2015 6:50 pm
Re: Pay it forward
Die ammunisie is nog beskikbaar.shottie wrote:Ek het 30 rondtes pmp .223 soft point 55gr fabrieks ammunisie, en nee dis nie oud nie,in die jaar gekoop.
Sal dit wel self moet optel, en lisensie toon.
Groete Shottie.
0722888931
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Pay it forward
Ek is mal oor hierdie draad. Dink regtig dit is in die gees van Jaracal. Ek gooi ook ietsie in:
Posgeld vir die ontvanger. Het hom verlede jaar by Ian Sangoma gekry. Hy gaan nie verder as 200y range nie. As jy n Leica soek, koop n leica. Maar ek is seker iemand sal nut hê vir so tasco. As jy belangstel antwoord op die draad.
Posgeld vir die ontvanger. Het hom verlede jaar by Ian Sangoma gekry. Hy gaan nie verder as 200y range nie. As jy n Leica soek, koop n leica. Maar ek is seker iemand sal nut hê vir so tasco. As jy belangstel antwoord op die draad.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Pay it forward
Johan ek sal hom asb neem.kort so iets vir boogjag.
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Pay it forward
Julian hy is joune. Ons reel afleweringjunglejulian wrote:Johan ek sal hom asb neem.kort so iets vir boogjag.
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Pay it forward
Baie dankie johan.ek praat more met jou.
Mooi loop!
Mooi loop!
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Pay it forward
Ek het 40x(8x57JS) doppe.Meeste is Winchester doppe met n paar Sako's tussen in.Maksimum 3 keer gelaai.
24x 180gr Kriek Koeels(.323 Dia) Plus 10 Sierra .323 150gr Spitzers
44 xBerger 80gr FB Varmint koeels(6mm) Geneem deur Andre007
25 x Nosler 80 gr BT (6mm) Geneem deur Andre007
Vir afhaal in Bloemfontein of posgeld vir koper.
kontak my op 084 592 6299
of stuur n pm.

Last edited by junglejulian on Mon Jan 30, 2017 1:14 pm, edited 1 time in total.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Pay it forward
Ek dink oom Pieter Vorster sal die 8 x 57-doppe neem.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Pay it forward
Dankie, Willem, dat jy aan my gedink het, maar ek sal hulle nie nou neem nie. Te moeilik om vir 'n gemengde klomp doppe te laai. Het tans Lapua en Norma.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Pay it forward
Andre007 neem die 6mm Koeels.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Pay it forward
Dankie Julian, ek bring jou forwarding item more Bfn toe
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Pay it forward
Ek weet nou by wie ek 6mm koeels kry om n braaivleisvuur daar in Queenstown....junglejulian wrote:Andre007 neem die 6mm Koeels.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Pay it forward
NetsoCobus(Cobb) wrote:Ek weet nou by wie ek 6mm koeels kry om n braaivleisvuur daar in Queenstown....junglejulian wrote:Andre007 neem die 6mm Koeels.
Cheers
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Baas Piet
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Thu Jul 28, 2016 9:55 pm
Re: Pay it forward
Sal hy op n Musgrave pasKolhasie wrote:Dat ek ook my kant bring...
Ek het n sentetiese kolf wat van n 243 afkom.
Verder het ek gladnie inligting nie hy staan nou al so 2 jaar in my kluis.
Die persoon wat hom soek kan net postnet betaal en ek stuur hom.
Ek ry vanand plaas toe dan sal ek fotos neem.
Groete KH
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Pay it forward
Jammer sien nou eers jy het al gevra.Baas Piet wrote:Sal hy op n Musgrave pasKolhasie wrote:Dat ek ook my kant bring...
Ek het n sentetiese kolf wat van n 243 afkom.
Verder het ek gladnie inligting nie hy staan nou al so 2 jaar in my kluis.
Die persoon wat hom soek kan net postnet betaal en ek stuur hom.
Ek ry vanand plaas toe dan sal ek fotos neem.
Groete KH
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Ek het regtig geen idee nie?
EK kan hom stuur en as hy nie pas nie stuur maar trug.
Groete KH
-
Baas Piet
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Thu Jul 28, 2016 9:55 pm
Re: Pay it forward
Sal werk dankie. Wats jou nr dan reel ons ietsKolhasie wrote:Jammer sien nou eers jy het al gevra.Baas Piet wrote:Sal hy op n Musgrave pasKolhasie wrote:Dat ek ook my kant bring...
Ek het n sentetiese kolf wat van n 243 afkom.
Verder het ek gladnie inligting nie hy staan nou al so 2 jaar in my kluis.
Die persoon wat hom soek kan net postnet betaal en ek stuur hom.
Ek ry vanand plaas toe dan sal ek fotos neem.
Groete KH
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Ek het regtig geen idee nie?
EK kan hom stuur en as hy nie pas nie stuur maar trug.
Groete KH
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Pay it forward
Kan ek asssblief aanspraak maak op die die 8mm JS doppe?