Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Daai AI met die 105 of 107 punte lyk vir my na besigheid.
Met daai BC.....
Hier praat die manne van die 6mmbr website ook daarvan. Hy doen dit egter met n gewone 243W.
http://www.6mmbr.com/243Win.html
"243 Win For Tactical Comps We asked GA Precision's George Gardner why he chose .243 Winchester for his Tactical Comp Gun. He replied, "Why would I run anything else? Think about it. I'm sending a .585 BC 115 at 3150 fps--that'll shoot inside the 6XC and .260 Rem with ease. I'm pretty sure I have found the Holy Grail of Comp Rifles. "
Danie, koste kan dalk n spanner in die werke gooi. Veral as jou 243 nou reeds so hard gooi. Gaan dit die Dies, Fireform ens regverdig?
Self sal ek eerder by die gewone 243 bly.
Krap en werk aan gewere bly maar lekker en ons kan dit gewoonlik enige kant toe motiveer.

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Ek worstel nou met die idee,maar die finansies lyk ma sleg.Dink ek moet maar eerder eers al die regte toolse en goete koop.
Dalk wanneer ek sy loop moet vervang
Dalk wanneer ek sy loop moet vervang
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Middag Danie.
Ek het by Oom Chris van Niekerk reggekom met 'n stel Wilson dies vir die Acley. Die pryase is great - ons sukkel net tans om die Arbor press aan die hande te kry, maar dit gaan nie 'n probleem wees nie, ons wag net vir delivery nie.
Maki saak wat se 6mm jy gaan bou nie - 6mm bly koning!
Ek het nou al albei gehad en albei is fantasties, maar as ek moet s? sou ek die gewone 243 verkies het. Persoonlike smaak - ewe akkuraat, ewe effektief.

Dont tell me, show me......
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Manne
Ek weet hierdie topic gaan nou spesifiek oor die 243 AI, maar julle is die manne wat my sal kan reghelp, so julle sal dan hierdie post sien...
In die geval van 'n 22-250, is daar 'n baie groot verskil tussen die Ackley en die standard? Ekt nou lanklaas 'n 22-250 patroon vasgehou, maar ek verbeel my die standard 22-250 het alklaar sulke lekker plat skouertjies?
Jammer as ek nou onvanpas is, se net, dan maak ek maar 'n nuwe topic oop.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Ja Ponkie daars n redlike groot verskil.Sal gou kyk of ek n paar syfers vir jou met SA poeiers kan kry
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Jis ponkie. Standaard 22-250 met n 55gr punt loop so 3700fps hang ok nou ma van loop lengte en kruit en so an af.
Die ackley gan jou op n 55gr punt 4080fps ge.Oom Hendrik van Rensburg se die beste kruit is S355.S341 kan ook werk maar hulle se dit ge te gou druk probleme
Hoop dit help
Groete Armand
Die ackley gan jou op n 55gr punt 4080fps ge.Oom Hendrik van Rensburg se die beste kruit is S355.S341 kan ook werk maar hulle se dit ge te gou druk probleme
Hoop dit help
Groete Armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Wat kos so n Ackley conversion??

Groetnis
Groetnis
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
SJ
Skiet hier uit die heup uit, maar ek reken so R1000-R1500, die groot voordeel is jy hoef nie nuwe lisensie te kry nie, maar jy het amper n ander gun.....
Mooi loop
Francois
Skiet hier uit die heup uit, maar ek reken so R1000-R1500, die groot voordeel is jy hoef nie nuwe lisensie te kry nie, maar jy het amper n ander gun.....
Mooi loop
Francois
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
FM
Shot man....
Groetnis
Shot man....
Groetnis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
As ek reg verstaan van 'n vriend van my is die Ackley 40 grade skouer juis daar om doprek te beperk. Nou moet jy net neck size en die Lee dies is voldoende om dit te doen. As jy nie reeds een het nie gaan dit jou R350 kos. Geen doprek so jy het nie FL sizer nodig nie. Lang doplewe en laer druk vir gelyke spoed. Akkuraatheid is blykbaar ook beter.
Tripod
Tripod
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
SJ, daai klink mos na 'n plan.
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
KK
Ai man, sal dit sterk oorweeg as die loop klaar is!! Nou moet daai kamer se merkie eers uit gepoleer word. Die plank moet nou eers mooi versien word!!!

Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
More ooms.
Wat is ackley?dis dalk n dom vraag maar ek weet nie.

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Francois, dis 'n ding wat jy maar kan doen om in te wees en saam te kan gesels. Jy laat sny jou 243 se kamer groter/dieper met 'n "reamer" wat spesiaal vir die doel ontwerp is, sodat jou dop meer kapasiteit het en die skouers so bietjie skerper is en jy baie meer kruit kan ingooi voor die dop vol is. Dan koop jy vir jou splinter nuwe matryse (die-set) om mee te herlaai, want jou oues gaan nou nie meer werk nie en jy gaan nie die ammunisie sommer op 'n geweerwinkel se rak kry nie. Dan vuurvorm jy jou gewone 243 doppe om hulle hierdie ackley-vorm te laat aanneem, doen lading ontwikkeling dat jy so vinnig moontlik kan skiet sonder om jouself in gevaar te stel, laai swaarder ghoens met baie meer kruit om bietjie vinniger te skiet en hulle so 12m verder te laat trek voor die ghoens net soveel val as wat die standaard 243 sou regkry in trajek. By die ligter ghoens is daar nie werklik soveel voordeel tussen die ackley en die standaard 243 nie, soos ek verstaan. En dan het jy die op die koop toe voordeel dat jy meer gereeld 'n nuwe loop kan opsit, want jy gaan jou ackley so ietwat vinnger uitskiet as die standaard 243.Francois Briedenhann wrote: ... Wat is ackley?dis dalk n dom vraag maar ek weet nie ...
Dit is in kort hoe ek dit verstaan, maar ek is ook maar onkundig. Miskien moet jy eerder na die raad van die slimmer ouens luister.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Is dit nodig vir my wat net jakkies en wild skiet?as dit is wat kos dit om dit te laat sny of is dit beter en los my 243 standaard?
Groete
Groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Ackley is om die lyfie van die gewone patroon swanger te maak. Die lengte van die patroon en kopspasie bly dieselfde, maar die lyf word silindries geboor met 'n 40 grade skouer. Nou kan meer kruit inkom en die tendens van die 243 om sy doppe do-nuts te laat vorm word grootliks uitgeskakel.
Die dop kan nou selfs slegs genecksize word en die gewone neck size die van Lee behoort nog te werk. Gewone 243 ammunisie kan nog afgevuur word, maar nie noodwendig met absolute akkuraatheid nie. Daarna kan die nuutgevormde dop herlaai word.
Ekself het nog standaard 243 maar die omskakeling klink baie logies. Mens hoef nie die spoed te jaag nie, maar die dopvorm kan akkuraatheid verbeter en doplewe baie verleng.
Tripod
Die dop kan nou selfs slegs genecksize word en die gewone neck size die van Lee behoort nog te werk. Gewone 243 ammunisie kan nog afgevuur word, maar nie noodwendig met absolute akkuraatheid nie. Daarna kan die nuutgevormde dop herlaai word.
Ekself het nog standaard 243 maar die omskakeling klink baie logies. Mens hoef nie die spoed te jaag nie, maar die dopvorm kan akkuraatheid verbeter en doplewe baie verleng.
Tripod
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Francois
Ek skiet net jakkalse met myne en hy is 'n standaard 243 en trek eintlik die Ackley manne se siel so bietjie uit.
Hier is hoe ek dit verstaan in my opset:
Ek sien die pro's laat almal vir hulle ackley's bou, so daar is 'n geringe voordeel anders sou hulle dit nie doen nie. As jy bv. 'n 70gr Blitzking skiet kry jy so 3500 fps uit jou standaard 243. As jy 'n ackley het kan jy hulle seker tot 3800fps, miskien 3900fps jaag. Nou die voordeel is dat jy met die ackley 'n teikengrootte van 'n jakkals so in die omgewing van 12m verder sal kan raakskiet sonder om af te mik. (D.w.s. die ackley trek so 12m verder voor hy 2,5 duim val vanwaar jy mik, gemeet teenoor die standaard 243 as jy beide in die omgewing van 200-220m zero - met 'n 70gr punt en die spoed soos hierbo aangedui)
Moeite werd om te laat Ackley? As jy kan en jy wil, doen dit. As jy twyfel, praat eers met diegene wat meer as ek weet.
Mooiloop

Armand
Dankie vir die terugvoer. Ek het intussen self ook met Oom Hendrik gepraat. Kom minstens 1-2 keer 'n week by Safari&Outdoor! Haha! Dis dan net om die draai hier van my af en klasloop is vir die voels!
Ek gaan my 22-250 eers Standaard hou en kyk wat ek uit hom kry. Is so opgewonde soos 'n laaitie wat se nuwe fiets oppad is!
Groetnis
Ponkie
Dankie vir die terugvoer. Ek het intussen self ook met Oom Hendrik gepraat. Kom minstens 1-2 keer 'n week by Safari&Outdoor! Haha! Dis dan net om die draai hier van my af en klasloop is vir die voels!
Ek gaan my 22-250 eers Standaard hou en kyk wat ek uit hom kry. Is so opgewonde soos 'n laaitie wat se nuwe fiets oppad is!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Hahaha my fiets is reeds in die winkel! Moet nou license vir hom kry! 
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet