Pay it forward
-
bishop3006
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Re: Pay it forward
Dit lyk my so. Ek wil net weereens sê baie dankie vir die pakkie - baie nice. As my goed later die jaar uitgesort is sal ek met jou praat om nog van daai loading trays. Sal goed wees om sommer 'n klompie te hê.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Pay it forward
Die Howa kolf 243 en Lyman cutter is nog beskikbaar.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
bishop3006
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Re: Pay it forward
Die magasyne is ook nog beskikbaar.
Joe, aangesien lyk my niemand anders wil hom hê nie sal ek daai cutter vat asb tensy iemand anders inspring.
Laat my weet wat gaan posgeld na Pretoria toe kos asb.
Joe, aangesien lyk my niemand anders wil hom hê nie sal ek daai cutter vat asb tensy iemand anders inspring.
Laat my weet wat gaan posgeld na Pretoria toe kos asb.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Pay it forward
Dis joune postnet is R99
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Pay it forward
Joe ek sal die kolf vat asb as hy nog beskikbaar is. Ek het ook so paar blikke baie ou kruit as iemand sou belangstel. Dit sal moet opgetel word by my in PE ooskaap.joe rocket wrote:Die Howa kolf 243 en Lyman cutter is nog beskikbaar.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170117/56b3ab186917a254745cbd05473b7998.jpg
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Pay it forward
Tikka hy is joune.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Pay it forward
Baie dankie stuur my n whatsapp na 084vyf vyf agt 1twee twee 1. Dan tref ons reelings.joe rocket wrote:Tikka hy is joune.
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
- Robin
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Thu Mar 20, 2014 11:06 am
Re: Pay it forward
Hi Arnold
As Geno nie daardie .22 ammo vat nie sal ek graag. Ek is ook in Brackenfell.
As Geno nie daardie .22 ammo vat nie sal ek graag. Ek is ook in Brackenfell.
BORN TO HUNT, FORCED TO WORK
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Pay it forward
Hallo Robin, die ammo het toe 'n lift gekry na Geno toe.
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Pay it forward
Lyk my hier is weer lewe.......
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Pay it forward
Kom manne daars sekerlik nog n paar goedjies wat rondle.
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Pay it forward
Supacow het sover eerste keuse op die kruit.
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
-
bishop3006
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Re: Pay it forward
Daai MP200 werk MOOI vir downloads op 7x57 en 30-06 vir kinders om lekker te skiet met die groot gewere.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Pay it forward
Ek het 'n Lee balkie skaaltjie en 'n Lee Powder gooier (die plastiek een ), altwee werk nog 100%
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Pay it forward
Kan ek die poeier gooier kry asb.Jurgen Visser wrote:Ek het 'n Lee balkie skaaltjie en 'n Lee Powder gooier (die plastiek een ), altwee werk nog 100%
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Pay it forward
Jy kan hom kry ja Arnold , ek is in Kuils Rivier , laat weet maar as jy die kant toe kom
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pay it forward
My beurt om nog iets op te sit.
Ek het 4x blikkies 5.5mm / .22 windbuks koeëltjies.
Die 2x blikkies Gamo is nog vol, en die ander is meer as half vol as ek moet skat.
LW. dat jy die Samyang koeeltjies vanuit 'n 40ft/lb gun moet skiet om die swaargewig pitte ten volle te benut.
Die ou wat dit soek moet net R100 courier/Postnet dek, dan kan hy dit kry. Alternatiewelik kan hy optel by my in Brits.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Pay it forward
geno ek sal dit neemGeno wrote:My beurt om nog iets op te sit.
Ek het 4x blikkies 5.5mm / .22 windbuks koeëltjies.
Die 2x blikkies Gamo is nog vol, en die ander is meer as half vol as ek moet skat.
LW. dat jy die Samyang koeeltjies vanuit 'n 40ft/lb gun moet skiet om die swaargewig pitte ten volle te benut.
Die ou wat dit soek moet net R100 courier/Postnet dek, dan kan hy dit kry. Alternatiewelik kan hy optel by my in Brits.
Ek sal more met jou die reelings tref as ek weer by die werk kom.
groete kh
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Pay it forward
Dankie maat.Geno wrote:Reg so Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pay it forward
Francois, onthou om iets op te sit op hierdie thread, soos in die eerste post gespesifiseer.
Geno wrote: Hier is die reels:
Sit iets op wat jy nie meer gebruik nie ter waarde van watookal (nou nie Loftus seisoenkaartjies nie asb. Ons soek proper pryse), en die pakkie is joune.
Iemand anders sit weer iets op om jou pakkie te kry, en so gaan ons aan.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Pay it forward
Ek gaan so maak GenoGeno wrote:Francois, onthou om iets op te sit op hierdie thread, soos in die eerste post gespesifiseer.
Geno wrote: Hier is die reels:
Sit iets op wat jy nie meer gebruik nie ter waarde van watookal (nou nie Loftus seisoenkaartjies nie asb. Ons soek proper pryse), en die pakkie is joune.
Iemand anders sit weer iets op om jou pakkie te kry, en so gaan ons aan.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Pay it forward
Ek het 'n sak met gebruikte tumbler media vir iemand in die Kaap vir mahala. Kom haal maar net by my.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Pay it forward
Gaan jy die media in n sykous plaas en was?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Pay it forward
in jou wasmasjien ja.joe rocket wrote:Gaan jy die media in n sykous plaas en was?