Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?

Post by Eight »

Op watse stadium, koel snelheid, verander mens vanaf se n accubond na iets sagter soos Berger se vld?
So watse koelsnelheid is basies die oorgangspunt en watse koel sal julle dan vir die nader skote en die verder skote aanbeveel as dit by jag kom vir die 338wm?
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?

Post by Rudi Fischer »

Dink nie n LM Kan met n WM vergelyk word as dit by 300gr koeels kom nie (spoed gewas)

Dis juis hoekom ek die 225gr skiet.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?

Post by LUAN »

Gian_dP wrote:
Smitstertjies wrote:
Capt. Oblivious wrote: Die grote van die gat en of hy nou deur n BWB gaan het bitter min te doen met LR jag, as jy n LR roer bou/koop om n Nosler AB te skiet kan jy maar eder jou geld spaar en n boog koop.
Weet dis nou al lank terug, maar hoekom sou jy so se?
Seker oor n 225gr AB n G1 bc van
.55 het. Dan kan jy eerder 208gr Amax (bc .648) skiet uit n .300.

Bonded koeels gemaak om nie op te breek nie, en om selfs teen redelike hoë impakspoed nog mooi te "mushroom". Teen lae impakspoed van langer afstande, tree hulle baie meer soos n solid op met minimale "mushroom"

Iets soos AMAX op korter afstand gaan jy baie vleisskade kry, maar oor langer afstand, met lae impakspoed, mushroom hulle blykbaar mooi.
Amax is .651 volgens mnr Litz
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016121 ... 7361e6.jpg[/IMG]
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?

Post by ruaanb »

Ek het by iemand hier op Jaracal die korrekte BC soos uit Bryan Litz se boek gekry vir die 208gr Amax. Dit is 631. Strelok en die Eliminator stem presies ooreen met die BC as ek dit gebruik.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?

Post by LUAN »

Nou weet ek nie watse bc is reg want altwee kom van Litz af. Jbm het die Litz G7 ook as .324.
Tot op watse afstand het jy geskiet waar jou data oor een stem Ruaan?
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?

Post by Gian_dP »

LUAN wrote:Nou weet ek nie watse bc is reg want altwee kom van Litz af. Jbm het die Litz G7 ook as .324.
Tot op watse afstand het jy geskiet waar jou data oor een stem Ruaan?
Skietmaat al tot op 950m met .324 g7 uit 300WSM. Spot on met Strelok
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?

Post by ruaanb »

Broadbandboer het dit nog vir my uit sy boek van Litz af geneem en gestuur. Ek moet die G1 bc vir die Eliminator gebruik. Tot op 700m spot on na ek Eliminator en Strelok gekalibreer het met mekaar. Ek moet net kyk waar ek dit gebere het.
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?

Post by Eight »

Ok so ek was van plan om my Vortex Viper 6.5-20x50 op te sit. Ek het egter n Sightron s3 6-24 ffp gekry vir n baie goeie prys so ek het hom gekoop!
Post Reply