Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Middag almal,
Ek het jul hulp en raad nodig asb. Ek het n 3006 en soek nou nog n kaliber vir ver skiet en jag. As ek se ver glo ek nie ek sal nooit verder as so 600m jag nie en dan net vir pret so ver as moontlik skiet na gongs.
My vraag is nou dus, 300wm dikloop howa of 338 dunloop howa? My denke is dat ek baie hou van die idee van n dikloop in 300wm vir die teoretiese beter akkuraatheid maar aan die ander kant dink ek weer n 250gr koel met n bc van 0.675 teen n spoed van 2600fps gan nie heeltemal so plat skiet soos die 300 nie maar wel minder deur wind geaffekteer word, meer energie he en n groter gat maak.
Help my asb. Is die bull barrel n groot voordeel? Ek wil n boyds kol kry vir die geweer en sal n KD ook lat opsit.

Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Ver Kag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag din loop?
Hallo Eight,
Ver kag ken ek glad nie
en ver skiet weet ek van, want die manne skryf nogal redelik baie daaroor hier op die forum, maar ek het dit nog nooit self beoefen nie.
Hier is 'n man hier genaamd Capt Oblivious wat nogal heel goed wye skote skiet met 'n 30-06 en swaar koeëls, en wat ek van hom lees, lyk dit vir my hy weet wat hy doen. Trek hom bietjie nader en laat hy vir jou vertel van die potensiaal van die 30-06 vir vêr skiet en jag.
As ek nou my teorie oor verskiet moet opdiep vermoed ek dat die dikloop beter gaan wees vir vêr skiet, ongeag die kaliber. Op 'n .338 nog meer so, want die terugskop is soveel meer op die groter kaliber.
Wat die "platskiet kaliber" opmerking van jou betref, vermoed ek (weer my teorie wat ek nou moet opdiep van die anner manne se geskryf) dat daar nie so iets rêrig bestaan vanaf 300 meter nie en veral nie verby 400 nie. Hier moet jy nou regtig jou geweer se trajek goed begin bepaal en ken om hou vir hou raak te skiet, dan is daar nog wind wat ewe erg 'n invloed kan hê op daardie afstande.
Daar is dalk ander selfs ligter kalibers, benewens die wat jy genoem het, wat ook goed sal werk.
Maar genoeg nou van my getjommel. Dalk sal die ervare manne nou my kaf van my koring kom skei...

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Johan jy se sulke mooi goed
Eight soos Johan se vir 600m skiet het jy niks meer as n 308, 30.06 of self n 22-2250/243 (meer maar vir tyken) en dan nou nog klomp kalibers tussen in nodig nie maar as ons almal net een kaliber/geweer gehad het sou dit ook nie lekker gewees het nie. Om n MOA gong op 600m raak te skiet is regtig nie moeilik as jy genoeg oefen nie maar om na n dier op 600m te skiet is bq moeiliker en na dit gaan jy dan ook 800m en later ook n 1000m gonge wil skiet, ek belowe jou jy gaan so as jy n geweer wil koop vir dit dink dan eder maar aan daai max afstand van n 1000m eendag.
Soos Johan ook se verder as 300-400m beteken plat skiet niks nie want ons almal stel elkgeval ons scopes vir daai afstand en hier soek ek persoonlik die koel met die hoogste moontlike BC wat my geweer kan skiet. As jy n koel met n G1 BC van 0.600 teen 2500 skiet en jy skiet n koel met n G1 BC van 0.52 teen 2700 sal jy sien die hoer BC koel gaan beter doen in die wind, BC is king! Ons kan al die beste aparaat en kennis in die wereld bekom maar ongelukkig kan ons nie 100% bepaal wat die wind van ons skietpunt tot by tyken doen nie so die hoe BC koels maak maar in n mate op vir ons swak wind calls en n koel in dieselfde gewig met n beter BC stel ons in staat om beter ballistics uit ons geweer/kaliber te kry sonder om regtig meer kruit te moet gooi wat dan ook bydra tot dieselfde vlak van recoil in daai geweer.
Ongelukkig weens die formules en wette dan nou wat jou BC bepaal gaan gewig en dan ook die koel se lengte gewoonlik op soos jou koel se BC op gaan so hoe hoer jou koel se BC is hoer swaarder en veral langer gaan die koel wees en hoe meer kruit het jy nodig om daai koel vinnig genoeg te skiet. AGV al die faktore gaan jou geweer ook dan nou meer recoil met die groter swaarder koel, gelukkig kan ons recoil tot n mate beheer met muzzle brake, silincers en die kolf se ontwerp/gewig maar jy sal later sien n geweer wat minder recoil skiet maar beter op langer afstand veral as jy alleen ook wil skiet en jou misse raak sien, ja ons mis gereed op lang afstande dis hoekom ons oefen.
Oor kaliber en ballistics kan ons heeldag praat want dis lekker.
Kom ons aanvaar jy wil nou n geweer koop en nie jou 30.06 gebruik nie, as jy 30.06 tenminste n 1/11 twist loop op het kan jy hom met bitter goeie hoe BC koels vir jou doel gebruik maar vir die oefening se ons nou dit is jou stap jag roer
Deur wat jy geskryf het kan ook ook vertsaan jy soek n roer van die rak af so kom ons hou dan ook by Howas wat jy van die rak af kan koop.
EK is nie 100% seker waste kalibers daar beskikbaar in Howa is nie maar ons sal ook moet kyk na die loop se twist rate wat saam met die kaliber kom, ons soek n twist op die loop wat jou koel 100% sal stabiliseer in enige omstandighede van waar jy in JHB skiet tot in die kaap. Sodra jou koel nie 100% stabiliseer nie boet jy n persentasie van jou koel wat jy skiet se BC in end an raak dit nag om daai 1st round hits op ver afstande te kry soos die kondisies verander.
22250 met 1/9 twist, Ja vra maar vir Oom Piet
6.5x55
6.5Creedmoor
308
300WM
338
Al daai kaliber sal jou tot op n 1000m kry al wat verskil is hoe groot die stuk lood is wat jy gooi tot daar en hoeveel kruit jy brand om die koel tot daar te kry.
Persoonlik as ek nie met die roer verder as 600m wou jag nie (kan wel nog rooibok/blesbok en dalk ook SWb grote wild bq verder aan vat met hom) sou ek uit daai lys na die 6.5Creedmoor gekyk het. Jy kan n search doen hier op die forum vir Howa 6.5Creedmoor en self sien hoe baie ouens nou die kaliber aan skat en met sukses tot op 1000m skiet. Met n 140gr Amax/Berger Hybrid of 130gr JLK is dit n dodelike kombinasie met bitter goeie ballistics en min recoil, doppe en Dies raak al hoe meer beskikbaar en kos ook nie n plaas se geld nie.
Vir n roer wat ek tot op 1000m gaan gebruik vir tyken skiet en dan ook gebruik vir jag verder as 600m sou ek na die 30nulle en 338 gekyk het maar dit is regtig nie nodig om n geweer met so groot dop vol kruit te maak en n 200+gr koel te gebruik vir 600m ginge nie.
n Man kan natuurlik na die lekker 6e ook kyk maar ongelukkig kom meeste fabrieks gewere nie met n vinnig genoeg twist vir die regte lang koels nie en meest met hul 1/10 twist beperk ons na 87gr en nou end an n 95gr koel.
As jy die 30.06 wil probeer vir ver skiet is dit so maklik soos om n pakkie 185gr Bergers of JLKs te koop en die gong uit te sit en te kyk wat hy maak, ek skiet 200gr Berger Hybrids in my 300WM en 215gr Hybrids in my 30.06 en daai groot spies verander die 06 regtig in n “medium” magnum. Met herlaai vir gonge op daai afstande is n lae spoed verskil tussen jou skote, so min as mootnlik runout op jou patrone en n konstante herhaalbare herlaai tegniek noodsaaklik maar n 3 skoot groep wat konstant half duim op 100m skiet is meer as genoeg vir ver skiet want jy gaan baie meer met die wind sukkel as was n 3mm groep op 100m jou gaan help. Jy het nie nodig om n 250gr koel met n bc van 0.675 teen n spoed van 2600fps uit n 338 uit te skiet nie, jy kan daai ballistics basies uit jou 30.06 doen as hy die regte twist loop het. In die wind op n 1000m sal my 30.06 met n 215gr Hybrid basies dieselfde windskuif he as n 338 met n 250gr (G1 0.675) koel teen 2600.
Oor die loop profiel sou ek nie slapelose nagte gehaad het nie maar jy wil darem ook nie n Wimpy strooitjie voor op jou roer he ne, enige standaard jag profile en groter sou doen vir my beheoftes maar die lekker duk lope help wel.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1871
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
As ek moes kies tussen die twee wat jy daar op het, 300wm of 338wm. Sou ek die 338wm vat hom skiet en as sy loop klaar is n 26" dik loop op sit.
Ek self het n 338wm en skiet die 225gr Baie lekker. Die geweer van my het al n paar keer die dag gered as manne nie n gekweste Gemsbok of Swb onder 400m kry en nog meer so as die wind waai.

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Baie dankie kaptein.
Altwee die gewere sowel as my huidige 3006 het n 1:10 twist. My 3006 het n boyds kolf wat ge pillar en glass bed is en hy het n KD ook op.
Teen watter spoed skiet jy die 215g Bergers en kan mens met hul jag?
Altwee die gewere sowel as my huidige 3006 het n 1:10 twist. My 3006 het n boyds kolf wat ge pillar en glass bed is en hy het n KD ook op.
Teen watter spoed skiet jy die 215g Bergers en kan mens met hul jag?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Jy kan met hul jag ja,my spoed is maar aan die bokant van die spektrum en my loop is bq langer as meeste standaard rak gewere maar dit is so bq onder 2600fps. Die koels is ook gemoly so dit bring die druk bq af, as jy n lekker koel in jou 06 wil probeer kyk na die 208gr ELD van Hornady of dan die ouer 208gr amax as jy kan kry. Jy sal maklik tot by 1000m met hulle kan skiet
Dis hoe hul lyk voor hulle gemoly was
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Reloading/a8f1d758-b052-4d45-b346-28f090692923_zpswvm4ul2b.jpg
Dis hoe hul lyk voor hulle gemoly was
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Reloading/a8f1d758-b052-4d45-b346-28f090692923_zpswvm4ul2b.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
300wm met dik loop is die ding. Om die BC voordeel van 338 punte te geniet moet jy 285gr na 300gr skiet - 338wm is te lig hiervoor, jy gaan 338LM hiervoor nodig hê
Stel voor jy vat 300wm - groot en goeie seleksie van 30 cal punte beskikbaar. Daar's rede hoekom US military 300wm aanwend...
Stel voor jy vat 300wm - groot en goeie seleksie van 30 cal punte beskikbaar. Daar's rede hoekom US military 300wm aanwend...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
snakker wrote:300wm met dik loop is die ding. Om die BC voordeel van 338 punte te geniet moet jy 285gr na 300gr skiet - 338wm is te lig hiervoor, jy gaan 338LM hiervoor nodig hê
Stel voor jy vat 300wm - groot en goeie seleksie van 30 cal punte beskikbaar. Daar's rede hoekom US military 300wm aanwend...
Kyk bq as jy n n 300gr Berger Elite Hunter teen 2450fps uit n 338WM uit skiet hoe sy ballistic doen teen n 208gr Amax of 200/210gr Hybrid/VLD uit n 300WM uit teen 2800fps. Die 300gr Hunter het ook nog baie meer energie oor as hy by sy tyken kom
BC is KING boys!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1871
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Julle, hier word gepraat van 600m jag. Nie 1000m nie. Ek het twee jaar terug n Swb op 650m geskiet met n 338wm en n 225gr Nosler AB en dwars deur hom geskiet, hy het die 20m gemaak en om gedop.
Eight, waar Bly jy ? As jy naby is. Kom skiet my 338 en vergeet van al die ander meerkat gewere .... Ha ha ha
Eight, waar Bly jy ? As jy naby is. Kom skiet my 338 en vergeet van al die ander meerkat gewere .... Ha ha ha
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Die grote van die gat en of hy nou deur n BWB gaan het bitter min te doen met LR jag, as jy n LR roer bou/koop om n Nosler AB te skiet kan jy maar eder jou geld spaar en n boog koop.Rudi Fischer wrote:Julle, hier word gepraat van 600m jag. Nie 1000m nie. Ek het twee jaar terug n Swb op 650m geskiet met n 338wm en n 225gr Nosler AB en dwars deur hom geskiet, hy het die 20m gemaak en om gedop.
Eight, waar Bly jy ? As jy naby is. Kom skiet my 338 en vergeet van al die ander meerkat gewere .... Ha ha ha
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1871
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
600m is nie langafstand nie is wat ek probeer se.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
https://www.youtube.com/watch?v=V-VlKAMCyy4
Bryan Litz se verduideliking wat LR is.Dit maak vir my sin....
Bryan Litz se verduideliking wat LR is.Dit maak vir my sin....
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Waar koop mens die 300gr Berger Elite Hunters? Prys?Capt. Oblivious wrote:Waar koop mens die 300gr Berger Elite Hunters asb?snakker wrote:300wm met dik loop is die ding. Om die BC voordeel van 338 punte te geniet moet jy 285gr na 300gr skiet - 338wm is te lig hiervoor, jy gaan 338LM hiervoor nodig hê
Stel voor jy vat 300wm - groot en goeie seleksie van 30 cal punte beskikbaar. Daar's rede hoekom US military 300wm aanwend...
Kyk bq as jy n n 300gr Berger Elite Hunter teen 2450fps uit n 338WM uit skiet hoe sy ballistic doen teen n 208gr Amax of 200/210gr Hybrid/VLD uit n 300WM uit teen 2800fps. Die 300gr Hunter het ook nog baie meer energie oor as hy by sy tyken kom
BC is KING boys!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Was of by die skietwinkel of by safari waar ek gesien het, was so R1300/100
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
En Sierra Matchking 300gr,wat prys hulle? Beste plek om te koop?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
300 Norma mag met 230gr berger roep my hard!
DD
DD
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
As mens die nommers gan vergelyk tussen 300wm met 208gr Amax teen 2700fps en 338wm met 250gr berger vld teen 2650 fps dan moet ek se lyk die 338 vir my soos die beter opsie. Watse sped vir 250gr uit 338wm is realisties? Hoe is looplewe van 338 wm teen 300wm?
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Ek het toe besluit op die 338 winmag. Ek het die nommers gan bestudeer met verskillende punte, kalibers ens en vir my doeleindes lyk dit soos die beste kaliber. Gan n Vortex Viper 6,5 - 20 op hom sit en n boyd pro varmint kolf in pepper laminate.
Papiere is in en nou kom die lang wag.
Papiere is in en nou kom die lang wag.
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Ek het uiteindelik my kaartjie gekry. Wag nou net vir my Bouds pro varmint kolf met adjustable comb en Pachmayer recoil pad. Dan gan hy geweersmid toe vir bedding en silencer. Ek besluit nog op punte maar ek dink vir algemene jag tot so 600m lyk accubond 225gr na die beste opsie.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Weet dis nou al lank terug, maar hoekom sou jy so se?Capt. Oblivious wrote:Die grote van die gat en of hy nou deur n BWB gaan het bitter min te doen met LR jag, as jy n LR roer bou/koop om n Nosler AB te skiet kan jy maar eder jou geld spaar en n boog koop.Rudi Fischer wrote:Julle, hier word gepraat van 600m jag. Nie 1000m nie. Ek het twee jaar terug n Swb op 650m geskiet met n 338wm en n 225gr Nosler AB en dwars deur hom geskiet, hy het die 20m gemaak en om gedop.
Eight, waar Bly jy ? As jy naby is. Kom skiet my 338 en vergeet van al die ander meerkat gewere .... Ha ha ha
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Maar baie geluk!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3963
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Geluk. Laat weet en wys as hy klaar is. Ek is nog altyd 'n .338 WM ou gewees.Eight wrote:Ek het uiteindelik my kaartjie gekry. Wag nou net vir my Bouds pro varmint kolf met adjustable comb en Pachmayer recoil pad. Dan gan hy geweersmid toe vir bedding en silencer. Ek besluit nog op punte maar ek dink vir algemene jag tot so 600m lyk accubond 225gr na die beste opsie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Seker oor n 225gr AB n G1 bc vanSmitstertjies wrote:Weet dis nou al lank terug, maar hoekom sou jy so se?Capt. Oblivious wrote:Die grote van die gat en of hy nou deur n BWB gaan het bitter min te doen met LR jag, as jy n LR roer bou/koop om n Nosler AB te skiet kan jy maar eder jou geld spaar en n boog koop.Rudi Fischer wrote:Julle, hier word gepraat van 600m jag. Nie 1000m nie. Ek het twee jaar terug n Swb op 650m geskiet met n 338wm en n 225gr Nosler AB en dwars deur hom geskiet, hy het die 20m gemaak en om gedop.
Eight, waar Bly jy ? As jy naby is. Kom skiet my 338 en vergeet van al die ander meerkat gewere .... Ha ha ha
.55 het. Dan kan jy eerder 208gr Amax (bc .648) skiet uit n .300.
Bonded koeels gemaak om nie op te breek nie, en om selfs teen redelike hoë impakspoed nog mooi te "mushroom". Teen lae impakspoed van langer afstande, tree hulle baie meer soos n solid op met minimale "mushroom"
Iets soos AMAX op korter afstand gaan jy baie vleisskade kry, maar oor langer afstand, met lae impakspoed, mushroom hulle blykbaar mooi.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Wil net noem dat ons die jaar met my 338lm 18 bokke gejag het met 300 gr Nosler Accubond. Naaste skoot was 500m en verste een 1170m. Julle moenie die Accubonds afskiet vir LA jag nie. Op geen van daai skote het die koeel gefaal nie
Last edited by Smitstertjies on Tue Dec 13, 2016 6:32 pm, edited 1 time in total.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Ver Jag en skiet 300wm dikloop vs 338 win mag dun loop?
Wil net ook my antwoord kwalifiseer deur te noem dat die 300gr Accubond se BC goed genoeg is vir LA jag.