Re: Rudolph Optics
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Rudolph Optics
RuDolf
Terwyl jy nou 399 van die 400 scopes uitgedeel het...Sal ek die 400ste een neem vir toets,... lag lag lag lag
Ons wag in spanning vir die terugvoer..
As jy nou so twee jaar skiet met een, en hy so bietjie gewerk het...laat n paar manne weer toets.
Jy kan mos een scope laat roteer so tussen die span manne, bv Gee hom vir Koos vir jou toets in die magnum ek dink dit is die publisiteit werd..
Dan bv so maand voor FM begin oes kan hy oor die grens loop kuier en intussen kan Heinrich hom gebruik vir sy daaglikse weeklikse skietwerk.
Raynie toets ook graag en hy het al deur baie scopes geloer hoor en verneem ek , SO maak n Professionele reisende toeris van een scope.....
Dan kan Biker hom in die sneeu toets ....dan is een jaar se harde werk verby en dan weet jy die man is getoets en hy het dit deurstaan..
Sterkte Voorpsoed
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Rudolph Optics
Rudolph......hoekom begin jy nie sommer by daai veldskiet manne in julle winkel nie? John en willem het altyd grandste gewere en scopes, en ons sien hulle by elke skiet.
Gaan ons jou volgende week by die Safari and Outdoor SA OPE sien?

- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
-
rednat
Re: Rudolph Optics
Rudolf
Jy is mos betrokke by Safari&Outdoor en julle doen sekerlik jul navorsing voordat julle 'n produk propageer.?
Dat julle miskien jul eie produk bietjie sal stoot is te verstane.
Voorspoed.
Wie in Japan vervaardig die Rudolf en watter ander scopes word ook daar vervaardig --- is dit nie maar dieselfde plek wat ook Lynx ens. vervaardig nie??.Safari het nooit eintlik opgewonde oor Lynx geraak nie n?? Op die oomblik het ek beslis probleme met Lynx se pryse -- dink hulle het effens gierig begin raak en is totaal overpriced.
Kompetisie was nog altyd 'n goeie ding.
Dus welkom in die mark -- totdat julle ook wil begin skep?? -- hoop nie so nie.
Op watter eienskappe konsentreer julle??

Last edited by rednat on Mon May 09, 2011 7:07 am, edited 1 time in total.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Rudolph Optics
Ek het vandag 2 x Rudolph 4 - 16 x 56 scopes ontvang met verskillende kruishare om te toets. Ek moet een kies en die ander een terugstuur vir Dolph.
My eerste indrukke was goed met die netjiese stewige hout kassie waarin hulle gekom het. Binne in die kassie was hulle mooi verpak in n sakkie en toegedraai met bubble rap. Die scope lyk baie mooi en rugget en saam met hom kom daar n sunshade, lenslapie, skroewedraaier en n kepsie. Elke lens het ook n lens klappie wat baie handig is.
Ek het so laat middag net so vinnig hier buite gekyk deur hom, en hy het redelik helder gelyk. Sy turrets is in die eg tactical formaat, groot en verstel redelik positief, en draai nie te maklik, wat sal help dat hy nie uitstel as jy hom in n geweersak sit. Sy parralax verstelling sit aan die kant teenoorgestelde kant van sy windage turret, en dit draai ook nie te maklik wat ook sal help as jy hom in n sak b?re.
Ek het die gewone Plex kruishaar gekies, aangesien ek met my turrets dial vir afstand en wind. Die kruishaar is net lekker, en nie te buitensporig dun, en kan my verswakte o? lekker skiet met hom.
Ek sal hom volgende week n behoorlikke toets gee met n verstellings toets, n baan sessie, en n nagjag jakkals sessie, en terug voering gee.
Hy lyk so:
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... pes002.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... s003-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... pes004.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... pes005.jpg[/img]

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Rudolph Optics
Oom Piet
Het gister in Safari gestaan en kyk na daai scope. Ek en Oom John het bietjie daar staan en gesels.
Vir die prys wat mens betaal is dit vir my 'n baie duidelike scope.
Sien uit om te hoor hoe Oom die scopes ervaar...
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Rudolph Optics
Vir die prys wat mens betaal is dit vir my 'n baie duidelike scope.
Ponkie het jy die scope met 'n Nightforce vergelyk?
Raynie

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Rudolph Optics
Raynie
Nee ek het nou nie so gekyk nie. Dink die een met die 56 lens voor kos maar R6800.
Groetnis
Ponkie
Nee ek het nou nie so gekyk nie. Dink die een met die 56 lens voor kos maar R6800.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Rudolph Optics
As jy weer daar kom vergelyk die twee en laat weet ons
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Rudolph Optics
Dolph
Eerstens wil ek s? jy het " cahoonas" balls of steel.
Sterkte met jou projek. Ek het al die posts gelees en stem heelhartig saam met keuses vir manne om die scopes te toets.
Ja oom Piet, jys altyd so nederig en dis een van die redes hoekom ons almal jou so like.
My vereistes vir scope is maar presies dieselfde as Danie 243 sin.
Ek wil nie een van jou scopes h? om te toets nie, want ek weet dit het jou helse klomp geld gekos.
Wat ek jou wel sal s? as Oom Koos, Piet, Francois, Taffie , Danie en die ander goeie resultate weergee sal ek defnitief vir my volgende projek na een van jou scopes kyk en hy sal hoog op die ooregings lys wees.
Mag jy gese?nd wees met wat jy aangepak het en dankie dat jy ons as medejagters wil bevoordeel die ding aan te pak
Neels

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Rudolph Optics
Dokkie
Baie mooi en waar woorde, ek stem 100% saam.
Hoe gaan met jou darem weer op die been
Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- tobie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm
Re: Rudolph Optics
hoor hoor.
is ook self een van die dae in die mark vi n scope vir 270
good luck.tobie

Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Rudolph Optics
Oom Piet,
Kon Oom al daai Scope deur 'n paar passies sit?
Groete
JP
Kon Oom al daai Scope deur 'n paar passies sit?
Groete
JP
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Rudolph Optics
Lyk vir my reg.......hoop joune werk net so goed soos myne!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Rudolph Optics
Ek het vandag die artikel in die SAJWV se boek gelees, moet s? die eerste terugvoer oor die scope lyk baie belowend.
Die volgende is genoem
Die scope is durable en vertoon duursaam.
Dit reageer positief met verstelling soos wat jy sou verwag.
Na paar warm klappe en stampe hou die scope nogsteeds sy zero
Dit verstel maklik genoeg omdat die turrets gleuwe in het, maar is styf genoeg dat dit nie sommer net sal uit stel nie.
Wat ek nou graag sal wil hoor is
Hoe helder is die scope in die veld
Hoe duidelik in verskillende tye van die dag, skemer, middag, nag.
en dan die ander toetse met recoil etc , want hulle noem spesifiek van die 110mm eye relief wat ideaal is vir magnum kalibers
Die volgende is genoem
Die scope is durable en vertoon duursaam.
Dit reageer positief met verstelling soos wat jy sou verwag.
Na paar warm klappe en stampe hou die scope nogsteeds sy zero
Dit verstel maklik genoeg omdat die turrets gleuwe in het, maar is styf genoeg dat dit nie sommer net sal uit stel nie.
Wat ek nou graag sal wil hoor is
Hoe helder is die scope in die veld
Hoe duidelik in verskillende tye van die dag, skemer, middag, nag.
en dan die ander toetse met recoil etc , want hulle noem spesifiek van die 110mm eye relief wat ideaal is vir magnum kalibers
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Rudolph Optics
Waar kan mens 'n pryslys van die scopes kry?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Rudolph Optics
Daar is twee op die mark huidiglik
R6300 vir die een
R6800 vir die ander
As ek nou reg kan onthou, maar stuur vir oom dolph 'n pm of email of gaan kyk op www.rudolphoptics.com
R6300 vir die een
R6800 vir die ander
As ek nou reg kan onthou, maar stuur vir oom dolph 'n pm of email of gaan kyk op www.rudolphoptics.com
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Rudolph Optics
ek wonder as ek daai scope -56 op die n howa 1500 270 mount, of ek sal wegkom met meduim mounts? was op dolf se website, moet se ek hou van die voorkoms van die scope.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Rudolph Optics
Jaja ek stem saam. Hy lyk baie rugget as ek dit so kan stel.
Wanneer laat hoor die manne wat die scopes toets n bietjie van hulle?

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Rudolph Optics
Hallo
Ek lees gereeld hierdie forum, maar dis die eerste keer dat ek iets se. Dankie vir die wonderlike forum met al die onderwerpe. Ek is Juan Venter van Middelburg Oos-Kaap, ook lief vir gewere en alles wat daarmee saamgaan.
Ek ondersteun die vorige ou se kommentaar, wanneer hoor ons iets van die scopes wat uitgegee is vir toetse. Ek is ook aan die scope koop vir my 30-06 en hierdie onderwerp het gemaak dat ek nou eers bietjie briek aangedraai het.
Hoop om spoedig kommentaar te lees.

Juan Venter
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Rudolph Optics
Manne ek kan vir julle se dat hierdie scope wraggies waarde vir geld is. Dis my PERSOONLIKE opinie.
Dok, die 2.5-10x kos R6 200. Maar hulle vlieg, van die 200 scopes wat in die eerste besending gekom het is net so raps oor die 30 oor....
Groetnis,
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Re: Rudolph Optics
Ja boys, nes 'n Tata ook waarde vir geld is. Hy sal jou tot bo op die berg vat, maar sal hy jou weer kan afbring, elke keer?
Groete,
Eugene
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Rudolph Optics
Mooi gestel Geno 
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Rudolph Optics
Kom nou manne - kom ons gee die pros kans om terugvoer te gee en dan kan ons die besluite neem.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Re: Rudolph Optics
So watter scopes het jy op jou gewere Geno?Geno wrote: Ja boys, nes 'n Tata ook waarde vir geld is. Hy sal jou tot bo op die berg vat, maar sal hy jou weer kan afbring, elke keer?
Groete,
Eugene