ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
ALRHA se jaarafsluiting word gehou op 3 Desember 2016 by Ballistic Beast Shooting Range by Parys.
Die koste beloop R250 per skut en dit sluit die baanfooi, koffie en beskuit, braaipakkie, pap en sous, bun en slaai in. Vir lede wat vrouens of vriende saambring wat nie gaan skiet nie, kan ’n addisionele braaipak teen R100 aangekoop word.
Daar is ’n kontantkroeg beskikbaar op die perseel waar die afsluit gehou word.
Die betalings moet asseblief in ALRHA se bankrekening (hieronder) gemaak word voor of op 25 November 2016, sodat ons kan bepaal vir hoeveel mense daar reggemaak moet word.
Account Name: ALRHA, Nedbank
Acc #:1083771760, Cheque Account
Branch Code: 101267 (00 may need to be added from some Banks)
Gebruik jou naam en van as verwysing.
Ons begin om 7h00 met koffie en beskuit en die funshoot begin om 8h00 tot 13h00, waarna ons met die afsluit gaan begin.
Hier is die geleentheid vir almal wat altyd 'n shoot naby Gauteng soek en hier is geen druk van punte nie.
Kom geniet die dag saam met ons!

Aim small, miss small
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Eugene, waar presies is die skietbaan?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Klink lekker. Hoe lyk die skiet program by so 'n funshoot?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Swys, as ek dit nie mis het nie, is dit die ou Bisleybaan by die vliegveld. Ek was nog nie daar nie, maar sal binnekort daar gaan draai maak voor die tyd.swc-tr wrote:Eugene, waar presies is die skietbaan?
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Ons sal die finale formaat bepaal sodra ons rofweg weet hoeveel skuts kom. Daar gaan egter gonge en 'n paar "interaktiewe" teikens wees en ook 'n paar verrassings!LoopSoosStroop wrote:Klink lekker. Hoe lyk die skiet program by so 'n funshoot?
Aim small, miss small
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Eugene, is die koste dieselfde vir nie-ALRHA lede? Ek en my skoonsuen wil graag kom asb.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Presies dieselfde Jean, julle is welkom!Jean Marais wrote:Eugene, is die koste dieselfde vir nie-ALRHA lede? Ek en my skoonsuen wil graag kom asb.
Aim small, miss small
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Dankie mater.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Eugene,
Gaan jy na die tyd sommer 'n jakkalskursus aanbied? Ek hoor jy kap hulle deesdae so vyf-vyf en dat regtige egtige skelm jakkalse jou forté is.
Groete
Gaan jy na die tyd sommer 'n jakkalskursus aanbied? Ek hoor jy kap hulle deesdae so vyf-vyf en dat regtige egtige skelm jakkalse jou forté is.
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
'n Man moet seker eers 'n kursus op 2 bywoon voor jy een kan aanbied, of nie?Geno wrote:Eugene,
Gaan jy na die tyd sommer 'n jakkalskursus aanbied? Ek hoor jy kap hulle deesdae so vyf-vyf en dat regtige egtige skelm jakkalse jou forté is.
Groete
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Manne, laaste kans vir bovermelde, so betaal in om jou braaipak en plek te verseker. Ek verstaan die 1000m wal is verlede week gestoot, so ons kan tot op 1000m skiet en jy kan jou vernuf kom toets met ons 1000m Cold Bore Challenge en 'n unieke hoedjie losskiet.
As jy egter Vrydagaand besluit jy is lus om te kom, is jy steeds welkom, maar jy gaan moontlik net nie 'n braaipak kry nie.
Ons begin 8 uur skiet!
As jy egter Vrydagaand besluit jy is lus om te kom, is jy steeds welkom, maar jy gaan moontlik net nie 'n braaipak kry nie.
Ons begin 8 uur skiet!
Aim small, miss small
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Eugene ons sien jou Saterdag! Dink Jacques het reeds ons inskrywings gedoen!
"Failure is NOT an Option"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Ontvang en betaal, dankie! Ons sien julle Saterdag!Ben wrote:Eugene ons sien jou Saterdag! Dink Jacques het reeds ons inskrywings gedoen!
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Dankie vir almal wat ons afsluiting en funshoot bygewoon het, dit was 'n great dag en ek glo almal het dit geniet!
Ons wenners vir die jaar was as volg:
Long Range Hunter Spanne:
1. Dasher Duo (Chrisjan en John);
2. ALRHA Derdes (James en Eugene);
3. Drunken Dogs (Callie en Lukas)
Long Range Hunter beste Skut:
1. Chrisjan Diedericks;
2. Herme Smit;
3. John Wright
Long Range Varmint beste skut:
1. Eugene Harmse;
2. Callie Muller;
3. Lukas Fouche
Dan het die volgende manne ook suksesvol gewees met ons 1000m Cold Bore Challenge:
1. Jacques Theron
2. Danie Els
3. Tal Leonard
4. Herme Smit
5. CJ Klopper
Baie dankie ook aan ons borge vir die afgelope jaar vir die borg van pryse en trofees:
1. Safari & Outdoor
2. Inyathi
3. Silent Hunter Silencers
4. CMH Shooting Supplies
5. Nico Harris
6. Werner Jansen van Vuuren
7. Johan Kriek
8. Rob Lishman
En laastens, baie dankie vir Leon vir die gebruik van sy baan en fasiliteite by Ballistic Beast buite Parys.
Ons wenners vir die jaar was as volg:
Long Range Hunter Spanne:
1. Dasher Duo (Chrisjan en John);
2. ALRHA Derdes (James en Eugene);
3. Drunken Dogs (Callie en Lukas)
Long Range Hunter beste Skut:
1. Chrisjan Diedericks;
2. Herme Smit;
3. John Wright
Long Range Varmint beste skut:
1. Eugene Harmse;
2. Callie Muller;
3. Lukas Fouche
Dan het die volgende manne ook suksesvol gewees met ons 1000m Cold Bore Challenge:
1. Jacques Theron
2. Danie Els
3. Tal Leonard
4. Herme Smit
5. CJ Klopper
Baie dankie ook aan ons borge vir die afgelope jaar vir die borg van pryse en trofees:
1. Safari & Outdoor
2. Inyathi
3. Silent Hunter Silencers
4. CMH Shooting Supplies
5. Nico Harris
6. Werner Jansen van Vuuren
7. Johan Kriek
8. Rob Lishman
En laastens, baie dankie vir Leon vir die gebruik van sy baan en fasiliteite by Ballistic Beast buite Parys.
Aim small, miss small
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Sjoe die manne looi daardie cold bore challenge. Well done!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Eugene was bitter lekker shoor gewees. Dankie vir julle moeite!
Geluk ook aan almal wat daai CBC gekry het........Is nie maklik gewees nie!
Geluk ook aan almal wat daai CBC gekry het........Is nie maklik gewees nie!
"Failure is NOT an Option"
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Ja nee baie dankie Eugene, dit was 'n baie sukses volle dag. Ons klomp oosranders en die ander een wat in die oosrand hoort, sien baie uit na volgende jaar.
Groete
Groete
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: ALRHA Jaarafsluiting en funshoot
Seker omdat daar nie Red Heart die aand voor,betrokke was nie..!! (",)
Geluk MR T
Geluk MR T