Oomblik van nadenke

Post Reply
Dirkonius
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm

Oomblik van nadenke

Post by Dirkonius »

So brokkie jag filosofie aan die einde van die jaar, 'n moeilike jaar in baie opsigte. En gedagtig aan die plig wat ons as jagters en wilbewaarders opgeneem het. Deur eties te jag en te boer verseker ons die toekomstige voortbestaan van wild en ons sport.

Mag ons land met voldoende reën geseën word en mag 2017 'n besondere jag seisoen oplewer. Sonder wild sou ons sekerlik sterf van verlange, lank voor ons sou sterf aan hongerte.

"What is man without the beasts? If all the beasts were gone, men would die from the great loneliness of spirit. For whatever happens to the beasts, soon happen to man. All things are connected."
Chief Seattle
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Oomblik van nadenke

Post by koos 2 »

Dirkonius wrote:So brokkie jag filosofie aan die einde van die jaar, 'n moeilike jaar in baie opsigte. En gedagtig aan die plig wat ons as jagters en wilbewaarders opgeneem het. Deur eties te jag en te boer verseker ons die toekomstige voortbestaan van wild en ons sport.

Mag ons land met voldoende reën geseën word en mag 2017 'n besondere jag seisoen oplewer. Sonder wild sou ons sekerlik sterf van verlange, lank voor ons sou sterf aan hongerte.

"What is man without the beasts? If all the beasts were gone, men would die from the great loneliness of spirit. For whatever happens to the beasts, soon happen to man. All things are connected."
Chief Seattle
+ 1 Like
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Oomblik van nadenke

Post by Chevvy SS »

+1
User avatar
Parker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 338
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am

Re: Oomblik van nadenke

Post by Parker »

Wyse woorde!
Stoot lood!
Post Reply