So brokkie jag filosofie aan die einde van die jaar, 'n moeilike jaar in baie opsigte. En gedagtig aan die plig wat ons as jagters en wilbewaarders opgeneem het. Deur eties te jag en te boer verseker ons die toekomstige voortbestaan van wild en ons sport.
Mag ons land met voldoende reën geseën word en mag 2017 'n besondere jag seisoen oplewer. Sonder wild sou ons sekerlik sterf van verlange, lank voor ons sou sterf aan hongerte.
"What is man without the beasts? If all the beasts were gone, men would die from the great loneliness of spirit. For whatever happens to the beasts, soon happen to man. All things are connected."
Chief Seattle
Oomblik van nadenke
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Oomblik van nadenke
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Oomblik van nadenke
+ 1 LikeDirkonius wrote:So brokkie jag filosofie aan die einde van die jaar, 'n moeilike jaar in baie opsigte. En gedagtig aan die plig wat ons as jagters en wilbewaarders opgeneem het. Deur eties te jag en te boer verseker ons die toekomstige voortbestaan van wild en ons sport.
Mag ons land met voldoende reën geseën word en mag 2017 'n besondere jag seisoen oplewer. Sonder wild sou ons sekerlik sterf van verlange, lank voor ons sou sterf aan hongerte.
"What is man without the beasts? If all the beasts were gone, men would die from the great loneliness of spirit. For whatever happens to the beasts, soon happen to man. All things are connected."
Chief Seattle
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 338
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am