Re: Rudolph Optics

User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: Rudolph Optics

Post by raychell »

Francois
Ek was nie seker hoe jou nuwe werksverpligtinge dit sal bakgat wees en 'n oes 'n goeie toets.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: Rudolph Optics

Post by Namib »

Middag FM

Jy is eintlik "over qualifyed" :D :D .Grap net,beslis sal jy "qualify"

Groete
Rfourie
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Rfourie »

raychell wrote: Rudolph
Dankie vir terugvoer en hoop jy het jou jag geniet
Vertel asb meer oor waarborg en kwaliteit gewys waarmee vergelyk jou teleskoop?
Die 95% plus light transmission is dit per lens of per lens oppervlak ?
Groete Raynie
PS meskien moet ons JARACAL vrae om die teleskoop te toets?
Ek sal more rondbel vir LYNX pryse.
Raychell, jy klink of jy verskriklik baie ondervinding het en weet van die dinge, ek leer ook maar nog, wat is die verskil van die light transmission per lens, of algheel? M.a.w soos jou vraag is?
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: Rudolph Optics

Post by raychell »

SMK
Kyk ek is altyd opgewonde oor nuwe goed ons kan dalk net die regte teleskoop laat invoer deur Rudolph.
Maar ons moet weet wat ons kry.Party vrvaardigers dui Light trasmission per oppervlak aan en ander per lens. Refraksie van lig vind plaas as dit van een medium na 'n ander beweeg m.a.w. vir vereenvoudiging as dit 95% is per oppervlak beteken dit dat net 95% van die beskikbare lig binne die lens indring en dat 95% van die 95% bekikbare lig uitgelaat word per lens ,dus 90.25%  so gaan dit aan as daar 5 lense is is daar 10 oppervlaktes wat elke keer 5% van die beskikbare lig refrakteer.
"Side paralaks Focus" bring nog 'n lens in en nog lig verlies,daarom is die Nightforce BR scopes helderder as die NSX
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Francois Marais »

Raynie

Wat my posisie baie uniek maak, ek is eintlik maar n dagloner, as ek kan oes, PH, of jakkalse skiet, laat weet ek net die baas ek is vir X aantal dae nie beskikbaar nie, en kan kom en gaan soos ek wil, waar in die lewe wil jy nou n beter job he.... ;D ;D ;D

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Rfourie
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Rfourie »

Rudolph Optics wrote: Raynie,

Die 95% is beslis per lens, want dit is soos dit aan my deur die vervaardiger deurgegee is!

Die waarborg van die Rudolph Optics teleskope is presies wat op die webtuiste beskryf word - as hy 'n fabrieksfout het, vervang ek hom opmiddelik met 'n ander een, anders stuur ek dit na die fabriek in Japan vir herstelwerk!

Kwaliteitsgewys vergelyk dit met die Nikon Monarch X, Leopold VX3 ens. - wel teen 'n heelwat goedkoper prys!
Ek dink persoonlik die optics is duideliker\helder as Nightforce (wat ook in Japan vervaardig word), maar dit is vir julle self om te besluit!
Ek weet Lynx is lank in die land en daar is getroue Lynx ondersteuners, maar is bereid om te se dat die Rudolph teleskope in ander klas is!

Sjoe.....mnr Rudolpg, beter as Nightforce.....het jy al n Nightforce besit? Die hele Amerikaanse F klas span, snipers, benchrest skiet of met nightforce, S&B of daai nuwe March....
As jy die scope wil getoets he, gee een vir mnr Piet Skiet Breedt, hy oes, skiet jakkalse en is ons land se ft kaptein, in die nationale span veldskiet.....en so kan ons aangaan! Ons sien hom gereeld op n veldskiet, hy het selfs n swarovwki z6 afgehaal.......skiet nou glo met n Nightforce......iewers op die forum gelees! So daars jou man!

Dan kan jy ook een vir Francois Marais gee....uit die lees klink hy na n besige man, die ander se werk laat dit nie toe om so groot risiko te neem nie.........

Groete,

Rudolph
User avatar
Sam Kelbrick
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am

Re: Rudolph Optics

Post by Sam Kelbrick »

Rudolph

Klink my Francois Marais is jou man om die teleskoop te toets. Dalk nooi hy jou saam om te help met die 2000 bokkies?
Value has a value only if its value is valued
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Re: Rudolph Optics

Post by Geno »

Rudolph,
Kontak vir Jaracal,
Ek glo hy sal hom toets.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Danie Lombard .243

Re: Rudolph Optics

Post by Danie Lombard .243 »

Hallo Rudolph

Ek het die al die plasings t.o.v. jou teleskoop met aandag gelees. Ek sou graag die teleskoop self wou toets of van iemand verneem wat die teleskoop getoets het.
Sekere skuts het sekere vereistes as dit by die evalueering van 'n produk kom.
Die vereiste vir my as jak jagter wat 2 tot 3 keer per week snags agter ongediertes aan is-is eerstens behou die teleskoop sy zero in alle kondisies soos bakkie ry in die veld (deur erdvarkgate en die stampe en stote met veld ry) asook in ag geneem die recoil van die geweer. Tweedens, is die teleskoop se nag fisie goed, gaan ek as skut maklik op 200 meter plus in die nag die verskil tussen 'n witrug jak en 'n maanhaar jak maklik sien as hulle frontaal na jou staan en kyk in langerige gras (het dins aand 'n jak verwar en gedink dit is 'n maanhaar, amper die toets gedop, nie te min, jak het bakkie gery) Derdens t.o.v. die manne wat veldskiet doen en soos ek en ander wat komp op papier skiet. Hoe lyk die vissie en helderheid van die teleskoop, hoe reageer die paralaks verstelling op verskillend afstande met verskillende lig temp, op die elevation stel knop waar ons as papier skuts op en af stel vir die verskillende afstande, hoe reageer die stelling, stel die scope presies lyn regruit op en af en val die skote skuins lnks of regs na gelang van die stellings?
Laastens en sekerlik in sekere gevalle die belangrikste, behou die teleskoop sy perfekte zero punt as daar verskeie kere aan die vergroting en aan die paralaks verstellings gestel word.  Sekere make teleskope val totaal en al uit die bus uit as dit kom by verstellings vernader en zero behou.

As die teleskoop voldoen aan al die kriteria wat ek as skut genoem het, wat vir my belangrik is, sou ek beslis se dat dit 'n uitstekende teleskoop is, veral gesien die prys van die teleskoop.

Ek sou reken as lid en gebruiker van die jaracal forum dat hierdie platform 'n uitstekende plek is vir die evalueering van 'n produk is. Die manne hier is die land vol, kom met honderde wapen gebruikers in aanraking, bespreek daagliks produkte met mekaar VERAL die goeie en slegte punte van produkte. Die gebruikers van die forum is gereeld in wapen winkel en kom so ook in aanraking met die algemene publiek by die wapen winkels waar daar altyd jag en wapens asook toerusting bespreek word.

Rudolph, ek reken dat sou jy jou produk wil bemark en wil laat toets die forum (Jaracal) in alle opsigte die beste plek is om dit te doen.
As jou pruduk goed is - is ek oortuig daarvan dat jy nie gaan sukkel om jou teleskoop te verkoop nie. Goeie produkte loop soos soet koek.

Groete van uit 'n koue vrystaat

Danie
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Arnold »

Ek het die naweek saam met Andre Roux geskiet wat een van die scopes {2.5-10X50} op sy .222 Rem het. Ek het ongelukkig nou nie so mooi na die scope gekyk om te vergelyk nie want my Burris in daardie klas werk 100% op my 223.

Op die stadium kan ek nie goed of sleg praat van die scopes nie en tyd sal leer. Wat ek dalk net wil s? is dat dit in my o? onregverdig is om scopes met verskillende vergroting vermo?ns met mekaar te vergelyk, al stel jy hulle op dieselfde vergroting.
Met dit ges?, sou ek ook baie teleurgesteld wees in my NXS as ek die twee vergelyk het en hulle is ewe helder. Ek het hieraan nie eers gedink nie omdat die NXS 'n 8-32X56 is {wat ek daar gehad het} en die RudolpOptics 'n 2.5-10.

Die volgende punt wat ek wil maak is dat mens nie binne 'n saal na 'n scope kan kyk en s? of die beeld goed is of nie. My geheue is ook maar swak by sulke goed en al mannier hoe ek optiese kwaliteit kan vergelyk is as ek terselfde tyd deur die scopes kan kyk. So sien mens ook vinnig watter een beter "field of view" het.

Dit is egter so dat die gemiddelde Suid Afrikaanse jagter nie briljante optiese kwaliteit nodig het of soek nie. Die ouens soek 'n goeie scope waarvan die prys hulle sak pas. Baie manne is selfs te bang om hulle eie scope se turret te stel want die ding kan breek.
Vir hierdie mark is Lynx baie goed geplaas. Die scopes is nie te duur nie en vir my die mees belangrike faktor is dat hulle plaaslik die scopes nasien en herstel.

Rudolph, een vraag aan jou. Ek sien nie op die website wat die "range of adjustment" van die scopes is nie.
Daarna merk ek dat die teiken wat geskiet met die 308 en op die website is, dat die spasiering van die koe?lgate nie eweredig is soos mens sou verwag nie. Die eerste 4 clicks se spasiering is baie meer as die tweede 4 clicks {as jy verstaan wat ek bedoel}.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Rudolph Optics

Post by JACQUES BOTHA »

Rudolph
Sterkte met jou produk, Geluk dat jy die balls gehad het om die projek n go te gee, ek wens jou net sterkte toe.
As jou scope sy man staan sal hy verkoop, Vir die nagjag, laat Sir Taffie hom bietjie toets hy is lankal lus vir n verandering.
As jy regtig n man wil kry wat al deur klomp scop[es gekyk het en gespeel het en veld toets wil laat doen Franois Marias sal vir jou kan terugvoer gee van waarde.
As jy voorlopig nman soek vir die veldskiet is daar n klomp om jou, maar Pierrie Bosch sal jou ook n eerlike neutrale en mening gee wat jy waarde aan kan heg.
Die slegte nuus vir almal daar is te veel scopes wat baie goed doen die eerste jaarop jou roer en dan wil jy hom wegsmyt of in die see gooi van frustrasie en dis waar iets soos swarovski en ander soos zeis ens homself bewys het.
Ek wens jou sterkte toe.
Vir die recticle my mening het jy iets soos die tds of br nodig vir die veldskiet manne maar die jakkals jagterbv soek net die een kruispleion kruis nie te duk nie te dun ...maar betroubaar.
Ek moet bieg ou Sakkie TOMCAT het ook al deur n paar stelle glasse geloer , sal ook nie sleg toetser wees nie,
N goeie scope is nie een wat mooi lyk of n skou nie maar wat werk.......
groete
JAcques
ns (laat hendrik ook maar so ietsie skryf ek dink sy menig word ook hoog aangeslaan op die forum daar is min jakkals jagters wat selfde kennis as hy het en ervaring en ondervinding  met of sonder skoene lag lag lag)
Shoot straight and tell the truth!
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2159
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Rudolph Optics

Post by Koos Barnard »

Rudolph
My naam is Koos Barnard en ek skryf vir Magnum magazine, het al baie goete getoets vir die winkel waarvan jy mede-direkteur is, Safari & Outdoor. Hoekom verskaf jy nie 'n teleskoop vir 'n toetsverslag vir Magnum nie. ek sal dit toets en die Forumlede laat weet en 'n verslag in Magnum laat publiseer.

Ek dink baie mense is noual bewus daarvan dat ek ook vir Swarovski se invoerder, Whysall's werk. Ek het egter 'n ooreenkoms met hulle om ander teleskope, ens te toets. En let wel! Ek moet objektief oor alle produkte skryf anders sal die redakteur/eienaar van Magnum nie toelaat dat ek enigiets oor Swarovski in die toekoms skryf nie. So wees gerus, ek toets en skryf objektief.
Groete 
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Jaco Swart »

Rudolph.

Koos se adres is :


Postnet Suite 4087
Private 82323
Rustenburg
0300

Ek sal seker maak hy kry jou pakkie(eeeeeendaaaag)

Groetnis

Jaco
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Rudolph Optics

Post by 243Songdaug »

Rudolph.

Jy het nou omtrent al die regte manne om jou optics te toets.  

Sterkte met jou produk, dis lekker om 'n verskaffer te kry wat "gereedskapkas" op die lyn sit.  Kan ek vra dat dit nie net 'n 2 weke toets sal wees nie, maar dat die toets oor 'n minimum van 1 jaar kan loop?  

Het so 'n tydjie terug 'n 'n scope getoets wat aan die begin goed gedoen het, maar na 'n jaar het die prentjie aansienlik verander.  

As ek enigiemand anders moet aanraai om een van jou teleskope te toets sal die beslis Piet Breedt moet wees - so as jy 'n teleskoop beskikbaar het wat getoets moet word vir baan skiet, is hy die man om te oorweeg.

Sterkte met jou toetse en ek hoop regtig dat jy die terugvoer sal kry wat jy verwag.

Jaco      
Dont tell me, show me......
Rfourie
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Rfourie »

Dankie, dankie, dankie.....ek het nou al n paar keer gese, hier by ons is daar net een man, PIET BREEDT, hy het destyds met synslaghuis n paar duisend blesbokke geskiet, het nou in 3 aande 31 jakkalse geskiet en is SUID AFRIKA se FT KAPTEIN en skiet ook in die SA SPAN Veldskiet.......hoekom shop julle nog rond, hy het al LEUPOLD, BURRIS NIKKO, NIKON, NIGHTFORCE, SWAROVSKI EN BAIE ANDER SCOPES BESIT! So lees ek op die forums.....en hoor na die skietkompetisies.....hy is ons Chuck Norris van Skiet!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Francois Marais »

Rudolph

Dankie vir die vertroue in my, het jou n pm gestuur...

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Rudolph Optics

Post by Piet Breedt »

SMK, dankie vir jou vertroue in my skietvermo?ens. Maar om eerlik te wees, ek kan ook maar lekker misskiet die dag as ek nie aan is nie.

Ek s? altyd, dit is baie maklikker om mis te skiet, as raak.

Rudolph, ek sal met graagte een van jou scopes toets.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Rudolph Optics

Post by DawieKotze »

;D ;D ;D ;D

Sal daar van hierdie getoetsde scopes 2de hands beskikbaar wees na die tyd??? ;) ;)

Ek deps een!!!  :D :D
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Francois Marais »

Dolph

Het jy my PM gekry??

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Rudolph Optics

Post by muishond »

RUDOLPH

Is daar nie n scope vir Biker om te toets nie, om die koue te trotseer ????

MUISHOND
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Rudolph Optics

Post by Piet Breedt »

Dolph, om een of ander rede maak my e-mails nie oop wat van Jaracal afkom nie. Stuur dit na ny ander e-pos:  pietsafari@goggaconnect.co.za
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Rudolph Optics

Post by jaracal »

Dolph jy het 'n e-pos gekry.
Groete
Jaracal
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Rudolph Optics

Post by baboonstalker »

Ek gaan f@$%ol scopes meer oorh? na hierdie "excercise!
;D ;D ;D Ten minste gaan almal weet of jou scopes werk of nie. En as hulle die toets slaag gaan jy maar die volgende bestelling op die water moet kry.

Hoe s? hulle van werp jou brood op die water???
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Francois Marais »

BS

Ek dink n sprekende voorbeeld hiervan is Clarence se Terminators......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Hein M. »

Rudolph Optics wrote:
Ek gaan f@$%ol scopes meer oorh? na hierdie "excercise!
;D ;D ;D
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply