Elkekeer as my foon beep raak ek bietji bly...
Lisensies
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Lisensies
Aaaih Dries, eks so bly vir jou... myne nogteeds under consideration.
Elkekeer as my foon beep raak ek bietji bly...
Elkekeer as my foon beep raak ek bietji bly...
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Lisensies
My 6.5x55 lisensie
Ingehandig 27 Mei, by CFR 7 Junie, eerste sms 19 Julie, goedgekeur 30 Aug. Wag steeds vir lisensie en SAPS wil ook nie printout gee nie.
Ingehandig 27 Mei, by CFR 7 Junie, eerste sms 19 Julie, goedgekeur 30 Aug. Wag steeds vir lisensie en SAPS wil ook nie printout gee nie.
Last edited by 3006 on Fri Sep 16, 2016 8:32 am, edited 1 time in total.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Daai het my nie veel gehelp nieruaanb wrote:Gaan vra weer met n Streetwise 5 in die hand......
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Lisensies
Vlg stuk op Netwerk24 vanoggend:
Kommer oor plan om dié wapens aan staat oor te dra
Deur Ruan Bruwer 16 September 2016 09:00
’n Proses deur die polisie om eienaarskap van vuurwapens waarvan die lisensies verval het aan die staat oor te dra, bekommer belangegroepe.
Vuurwapens waarvan die lisensies nie betyds hernu word nie, sal glo op die polisie se vuurwapenregister van mense se name verwyder word.
“Die oordrag van eienaarskap kan verskeie ernstige implikasies inhou vir vuurwapeneienaars met wapens waarvoor die lisensies reeds verval het, aangesien dit (neerkom op) die besit van ’n vuurwapen sonder ’n lisensie ,” sê Riaan Niemand, eienaar van Firearm Solutions.
“Hierdie oordrag vind plaas sonder dat die oorspronklike eienaars daaroor ingelig word en sonder dat die plaaslike SAPD-kantore se aangewese vuurwapenbeamptes amptelik deur die sentrale vuurwapenregister oor die proses ingelig is.”
Hendrik Swanepoel van Legally Armed sê daar is by polisiekantore geen eenvormige proses oor wat met dié vuurwapens moet gebeur nie.
“Ons het reeds met senior offisiere van die polisie daaroor gesprek gevoer, maar dit word verskillend in provinsies toegepas.
“Mense wat steeds die groen kaartjies (ou lisensies) het, maar wat deelgeneem het aan die oorskakeling na die nuwe lisensies (wit kaartjies) word geraak.
“Mense wat in besit van vuurwapens is waarvan die lisensies verval het, moet by die polisie seker maak of die vuurwapen nog op hulle naam is,” sê Swanepoel.
Niemand het ook vuurwapeneienaars met lisensies wat verval het, aangeraai om so spoedig moontlik met hul plaaslike polisiestasie se vuurwapenkantoor in verbinding te tree om te bepaal of die wapen in hul besit reeds aan die staat oorgedra is.
“Indien eienaarskap van sodanige wapens wel aan die staat oorgedra is, moet die wapens na regte by die SAPD ingehandig word,” sê hy.
* Die polisie het ná twee dae se versoek vir kommentaar steeds nie geantwoord nie.

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
Jy moet darem smile ook as jy dit daar los en weg stap.....Ashley wrote:Daai het my nie veel gehelp nieruaanb wrote:Gaan vra weer met n Streetwise 5 in die hand......, amper 6maande gewag net vir hand geweer bevoegdheid na ek n KFC op die DFO se tafel "vergeet het"
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Re: Lisensies
Deon competency approved aansoek is by CFR al klaar nou net wag vir die goedkeuring
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lisensies
Na ek al my Creed Maart maand gekoop het is hy uiteindelik gister goedgekeur.
Soos ek my skiet pêlle gesê het sou hulle hom of goedkeur omdat julle gatvol was vir my wat hulle op die uur gebel het, of hulle sou hom afkeur omdat hul gatvol was vir my wat hul op die uur gebel het. Darem was dit in my guns.
My raad is, stel jou alarmpie vir 90 Werksdae, moenie vergeet om vakansie dae te tel nie. Na 90 dae vind uit by jou DFO watter afdeling hanteer jou diktrik se aansoeke, in my geval was dit Gauteng Noord. Bel dan die skakelbord en laat hulle jou direk deur sit na daai departement, en hou aan om die moeilikke vra te vra. Wees maar bedees en kalm, en komplimenteer hulle vir hul puik diens... Na ek hul in die hande gekry het was dit 2 Werksdae toe is hy goedgekeur.

My competency hernuwing was 138 werksdae
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Bierseun, jy wen los hande, lmga al is dit met 138 dae. Myne en ek dink OupaZA sin kruip maar nog aan.
- QuQ
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon Jun 30, 2014 1:05 pm
Re: Lisensies
License submitted 5th August.
Approved today - 20th September.
6.5 weeks - I'm impressed.
Submitted in a coastal town in the Southern Cape.
Now for the card to arrive ....
Approved today - 20th September.
6.5 weeks - I'm impressed.
Submitted in a coastal town in the Southern Cape.
Now for the card to arrive ....
- Toitjie
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon May 26, 2014 7:08 am
Re: Lisensies
Myne die 25ste Julie ingegee en vandag sms gekry. Goedgekeur vir semi auto 12br haelgeweer.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
.300 Howa Win Mag/Silencer
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Lisensies
Hi Deon Byt vas, my sms maandag gekry dat hy goed gekeur is.Deon R wrote:Bierseun, jy wen los hande, lmga al is dit met 138 dae. Myne en ek dink OupaZA sin kruip maar nog aan.
Nou seker nog 'n maand wag vir die kaartjie
Wat se hul as jy bel, is hy al by CFR Deon?
Groete
Emile
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Nee kyk, goed gekeur is vir my die wen paal. Jou kaartjie behoort so 3 weke te vat. Ek't nou net gebel en my nuwe aansoek is nog "in the process and not yet finalized" (in gegee 7 Junie). My hernuwing le nou al amper 8 maande by die Garsfontein SAPS.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Garsfontein moet sekerlik nou die stadigste stasie in die land weesDeon R wrote: My hernuwing le nou al amper 8 maande by die Garsfontein SAPS.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Lisensies
Hulle het gister 20 September 2016 eers kluis inspeksie kom doen.Flip Groenewald wrote:Ek het die 300wm sin maandag 22 Aug ingedien sal sien hoe lank dit vat
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Lisensies
Hule het dit ook vir my gese laasweek vrydag, en toe SMS maandag...Deon R wrote:Nee kyk, goed gekeur is vir my die wen paal. Jou kaartjie behoort so 3 weke te vat. Ek't nou net gebel en my nuwe aansoek is nog "in the process and not yet finalized" (in gegee 7 Junie). My hernuwing le nou al amper 8 maande by die Garsfontein SAPS.
Ons hoop maar daisy het 'n kar die keer om die kaartjies te gaan haal
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 363
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Lisensies
Ok, so my lisensie kaartjie het weg geraak en mens moet 3 maande wag voor mens kan vra vir 'n herdruk, ek moet nou weer in ry en eers 'n vorm gaan invul en hulle is net tussen 9 en 12 beskiknbaar More is my 1jaar anniversary vandat ek die papier werk in gegee het by Lyttleton.
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Lisensies
Aansoek ingedien op 12 Julie 2016.
Vanoggend 22 Sep sms ontvang hy is goedgekeur.
Nou net die wag vir die kaartjie.

Vanoggend 22 Sep sms ontvang hy is goedgekeur.
Nou net die wag vir die kaartjie.
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Lisensies
1 jaar 4 maande later. My appel is nou een week oud.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Jammer om te hoor Tau.
Dis genoeg om n man de m#@r in te maak
Dis genoeg om n man de m#@r in te maak
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Lisensies
.300 WM vandag goedgekeur. 29 Junie ingegee.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Lisensies
My hernuwing Januarie ingegee, Julie goedgekeur en ek wag nou nog vir my kaartjie...hopelik kry ek hom voor hy weer verval.
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Lisensies
Het nou by die dametjie by RDPT gehoor die wag tydperk vir nuwe kaartjie is twee tot drie maande.
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Lisensies
Nou met dame by Vanderbijlpark polisie stasie gepraat, my lisensie hernuwing is reeds 19 Julie goedgekeur, maar hulle het nog geen kaartjies vir Julie maand van Pretoria af ontvang nie. So my tydperk van hernuwing tot kaartjie in my hand 7 maande en counting.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
My .22 lisensie is goedgekeur. In gehandig 28/06/2016, en hulle meos eers weer die geweer op die stelsel plaas. Wag nou geduldig vir die kaartjie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution