knaldempers

Post Reply
Henk
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Tue Mar 22, 2011 10:23 pm

Re: knaldempers

Post by Henk »

Clarence,
Nadat ek amper die hele post deurgelees het, soek ek nou n Terminator vir my .223! (Remington Mod. 700 SPS Varmint)

As ek reg onthou is sy loopdikte 0.82"? Daar is volgende week iemand in Bloem wat hom vir my kan oplaai. Is dit moontlik?
Ek sal maar die skroefdraad hier laat opsny as ek eers die silencer het.

Wat is die prys op die oomblik?

Dankie
Henk
Skiet naby....skiet raak !!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: knaldempers

Post by Arnold »

Henk, bel vir Clarence!
Jy gaan dalk kwaad raak as jy nou nie 'n antwoord hier kry nie. Clarence is besig om al die ander manne se silencers te maak so kom nie so baie op die net nie.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: knaldempers

Post by Jagtersdok »

Arnold uitmuntende raad daar
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Henk
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Tue Mar 22, 2011 10:23 pm

Re: knaldempers

Post by Henk »

Arnold, Jagtersdok
Dankie, ek het daai selfde gevoel gekry, toe bel ek hom in elk geval........en julle is reg! Ek gaan so 2-3 weke moet wag......
Dink julle dit sal gouer wees as ek s? dat Clarens n vreeslike goeie en gawe en behulpsame ou is? Of weet almal dit in elk geval?
Skiet naby....skiet raak !!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: knaldempers

Post by Pvdw »

Henk, gatkruip werk nie daar noe jong ;) ;) ek het self laas maand deur daai wag gegaan. Lyk my almal val maar agter in die tou. Kan jou wel s? daai wag is die moiete werd. Was vandag op binne huise skietbaan. Terminator was WEER die kleinste en goedkoopste van al 4 wat op die baan was.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Vaalboer
Full Member
Full Member
Posts: 168
Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm

Re: knaldempers

Post by Vaalboer »

Terug na KD's ... Terminator op my 243 Ruver VT is uitstekend!
Happiness is... a warm gun!
nols
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm

Re: knaldempers

Post by nols »

Hi ek is nuut hier op die forum, ek het n' BRNO ZKK602  375H&H, ek wil  vir hom n' terminator knaldemper opsit om die recoil te verminder.
Sal dit die moeite werd wees? of wat kan ek doen om die recoil te verminder?
Eenige raad sal waardeer word!
baie dankie
nols
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 544
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: knaldempers

Post by PRIVATE RYAN »

nols wrote: Hi ek is nuut hier op die forum, ek het n' BRNO ZKK602  375H&H, ek wil  vir hom n' terminator knaldemper opsit om die recoil te verminder.
Sal dit die moeite werd wees? of wat kan ek doen om die recoil te verminder?
Eenige raad sal waardeer word!
baie dankie
nols
Ja.
herley

Re: knaldempers

Post by herley »

nols, jy sal nie spuit wees oor die Terminator nie
nols
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm

Re: knaldempers

Post by nols »

Dankie julle! Ek het vir Clarens gebel! My Terminator is oppad!!  ;D
Post Reply