Clarence,
Nadat ek amper die hele post deurgelees het, soek ek nou n Terminator vir my .223! (Remington Mod. 700 SPS Varmint)
As ek reg onthou is sy loopdikte 0.82"? Daar is volgende week iemand in Bloem wat hom vir my kan oplaai. Is dit moontlik?
Ek sal maar die skroefdraad hier laat opsny as ek eers die silencer het.
Wat is die prys op die oomblik?
Dankie
Henk
knaldempers
-
Henk
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Mar 22, 2011 10:23 pm
Re: knaldempers
Skiet naby....skiet raak !!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: knaldempers
Henk, bel vir Clarence!
Jy gaan dalk kwaad raak as jy nou nie 'n antwoord hier kry nie. Clarence is besig om al die ander manne se silencers te maak so kom nie so baie op die net nie.
Jy gaan dalk kwaad raak as jy nou nie 'n antwoord hier kry nie. Clarence is besig om al die ander manne se silencers te maak so kom nie so baie op die net nie.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: knaldempers
Arnold uitmuntende raad daar
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Henk
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Mar 22, 2011 10:23 pm
Re: knaldempers
Arnold, Jagtersdok
Dankie, ek het daai selfde gevoel gekry, toe bel ek hom in elk geval........en julle is reg! Ek gaan so 2-3 weke moet wag......
Dink julle dit sal gouer wees as ek s? dat Clarens n vreeslike goeie en gawe en behulpsame ou is? Of weet almal dit in elk geval?

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: knaldempers
Henk, gatkruip werk nie daar noe jong
ek het self laas maand deur daai wag gegaan. Lyk my almal val maar agter in die tou. Kan jou wel s? daai wag is die moiete werd. Was vandag op binne huise skietbaan. Terminator was WEER die kleinste en goedkoopste van al 4 wat op die baan was.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Re: knaldempers
Terug na KD's ... Terminator op my 243 Ruver VT is uitstekend!
Happiness is... a warm gun!
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: knaldempers
Hi ek is nuut hier op die forum, ek het n' BRNO ZKK602 375H&H, ek wil vir hom n' terminator knaldemper opsit om die recoil te verminder.
Sal dit die moeite werd wees? of wat kan ek doen om die recoil te verminder?
Eenige raad sal waardeer word!
baie dankie
nols
Sal dit die moeite werd wees? of wat kan ek doen om die recoil te verminder?
Eenige raad sal waardeer word!
baie dankie
nols
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 544
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: knaldempers
Ja.nols wrote: Hi ek is nuut hier op die forum, ek het n' BRNO ZKK602 375H&H, ek wil vir hom n' terminator knaldemper opsit om die recoil te verminder.
Sal dit die moeite werd wees? of wat kan ek doen om die recoil te verminder?
Eenige raad sal waardeer word!
baie dankie
nols
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: knaldempers
Dankie julle! Ek het vir Clarens gebel! My Terminator is oppad!! 