Lisensies
- Johandj
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm
Re: Lisensies
het ook gister sms gekry dat lisensie vir 38 spl S&W is goedgekeur
ingehandig 26 Mei
eerste sms van 26 Mei af
ingehandig 26 Mei
eerste sms van 26 Mei af
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Lisensies
Ok so ek het toe gebel en blykbaar is my aansoek lankal ontvang en hulle is besig met hom.Net 'n vragie, ek het my aansoek ingedien 12 Julie, nog geen sms ontvang nie.
Ontvang mens nie gewoonlik sms om te se aansoek is in of so baie vining nie.
Of is daar van julle wat nog nooit daai eerste sms ontvang het nie?
Dankie
So party mense kry 'n sms en ander nie?
Beste is maar altyd om te bel lyk dit vir my.
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
-
Jaco Naude
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm
Re: Lisensies
Naand almal,
My lisensie vir my 6mm mojet is vandag goedgekeur, maar ek hoor nou gerugte dat die kaartjie drukker / lamineerder buite werking is. Is enige persoon bewus van die probleem, as dit wel so is?
My agterent juk nou behoorlik om die geweer ingeskiet ens te kry...
Groete,
Jaco
Sent from my iPad using Tapatalk

- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lisensies
Die NSHA het eergister 'n epos uit gestuur dat hulle verneem het die kaartjie printer by CFR is uitgesorteer.Jaco Naude wrote:Naand almal,
My lisensie vir my 6mm mojet is vandag goedgekeur, maar ek hoor nou gerugte dat die kaartjie drukker / lamineerder buite werking is. Is enige persoon bewus van die probleem, as dit wel so is?
My agterent juk nou behoorlik om die geweer ingeskiet ens te kry...
Groete,
Jaco
Sent from my iPad using Tapatalk
Hoop maar hy kom gou.
Groete
-
Jaco Naude
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm
Re: Lisensies
Baie dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Re: Lisensies
Deon ja my competency lê nou eers by fingerafdrukke CFR my lisensie sal eers na gekyk word nadat competency klaar is, hy is ook by CFR. Het vandag agter gekom vanaf betaal strokie tot nou toe is 127 werksdae het maar toe die mense van GOSA vandag betaal om daarna te kyk, wat snaaks is die sisteem wys hy is nou eers 76 dae in. So hy het 'n hele 50 dae by my DFO gelê sonder enige beweging, ek is sommer net de mœr in. 

Sent from my iPad using Tapatalk

Sent from my iPad using Tapatalk
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Ja nee Bierseun, dit gaan maar stadig daar. My hernuwing le al 6 maande daar. Die nuwe aansoek het eers beweeg na 90 dae.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lisensies
Ek het al aansoek gedoen vir hernuwing vir my pistool se lisensie maar nog nie gekry nie. Die "oue" het nou al verval. Moet ek maar 'n lae profiel handhaaf en dit nie gebruik nie tot ek die nuwe kaartjie kry, of kan ek aangaan soos normaal? Wil ook ammo kry vir dit.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Lisensies
JacquesT (Stompe) wrote:Die NSHA het eergister 'n epos uit gestuur dat hulle verneem het die kaartjie printer by CFR is uitgesorteer.Jaco Naude wrote:Naand almal,
My lisensie vir my 6mm mojet is vandag goedgekeur, maar ek hoor nou gerugte dat die kaartjie drukker / lamineerder buite werking is. Is enige persoon bewus van die probleem, as dit wel so is?
My agterent juk nou behoorlik om die geweer ingeskiet ens te kry...
Groete,
Jaco
Sent from my iPad using Tapatalk
Hoop maar hy kom gou.
Groete
Daai storie dat alle kaartjies geprint is, is onwaar.
Het vrydag met 'n kaptien by Pta sentraal gepraat en hul trek nou eers by Mei maand se back log.
Blykbaar meer 10 000 kaartjies nog om te print en vir die laaste 3 weke het hul uit kaartjies gehardloop.
Is nou al moeg gebel en gevra. my lisensie is al 8 Junie goed gekeer en moet maar wag.
Hopenlik kry ek hom voor Kersfees.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lisensies
Dis bitter snaaks. 2 van my skiet pêlle hier op die forum se aansoeke is binne die laaste maand en 'n half goedgekeur, en beide van hulle se gewere is al aan die skiet.FrancoisW wrote:JacquesT (Stompe) wrote:Die NSHA het eergister 'n epos uit gestuur dat hulle verneem het die kaartjie printer by CFR is uitgesorteer.Jaco Naude wrote:Naand almal,
My lisensie vir my 6mm mojet is vandag goedgekeur, maar ek hoor nou gerugte dat die kaartjie drukker / lamineerder buite werking is. Is enige persoon bewus van die probleem, as dit wel so is?
My agterent juk nou behoorlik om die geweer ingeskiet ens te kry...
Groete,
Jaco
Sent from my iPad using Tapatalk
Hoop maar hy kom gou.
Groete
Daai storie dat alle kaartjies geprint is, is onwaar.
Het vrydag met 'n kaptien by Pta sentraal gepraat en hul trek nou eers by Mei maand se back log.
Blykbaar meer 10 000 kaartjies nog om te print en vir die laaste 3 weke het hul uit kaartjies gehardloop.
Is nou al moeg gebel en gevra. my lisensie is al 8 Junie goed gekeer en moet maar wag.
Hopenlik kry ek hom voor Kersfees.
Onthou die NSHA het nooit gesê alle kaartjies is geprint nie, maar dat die printers uitgesort is.
Groete
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Lisensies
Die probleem is as jou kaartjie na printer gestuur word en printer werk nie daardie dag nie dan val hy agter in ry saam back logs. As die masjien werk daai dag dan print hy hom. verstaan nie die sisteem nie want dis hoekom back logs net nie geprint word nie.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lisensies
Ja nee dis maar 'n frustrasie, ek het nog 2 slapies oor dan mag ek ook maar die moeilikke vra begin vra by CFR.
My aansoek begin Maart ingehandig, 6 Mei by CFR aan gekom, 24ste Junie in gegaan vir consideration en daar lê hy nog die heeltyd. In tussen het ek al lankal my 22 se lisensie gekry wat saam ingehandig was.

Last edited by JacquesT (Stompe) on Tue Sep 13, 2016 11:56 am, edited 1 time in total.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
Laat jou DFO 'n reprint aanvra.
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Lisensies
Ek het dit 2 weke terug dedoen. Hopenlik kom daar iewers 'n kaartjie uit met my besonderhede op.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Nee Giepie, gaan groot. Soos ek sê my hernuwing le al 6 maande by die stasie. Ek hoop maar net hulle onthou om hom weer te hernu oor 5 jaar. Jy het mos 'n bewys dat jy hernuwing gedoen het. Loop maar met die bewys ook rond.Giepie wrote:Ek het al aansoek gedoen vir hernuwing vir my pistool se lisensie maar nog nie gekry nie. Die "oue" het nou al verval. Moet ek maar 'n lae profiel handhaaf en dit nie gebruik nie tot ek die nuwe kaartjie kry, of kan ek aangaan soos normaal? Wil ook ammo kry vir dit.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Lisensies
My pistool hernuwing is betyds ingehandig. Op 20 Januarie vanjaar het ek 'n SMS gekry dat die hernuwingslisensie uitgereik is. Ek sou ook 'n kennisgewing kry as die lisensiekaart gereed is om afgehaal te word. Ek wag nou nog!
Intussen het my lisensie op 2 Mei verval.
Navrae het aangedui my lisensiekaart is al in Februarie gedruk, maar dit het by die streekkantoor in Nelspruit weggeraak. Intussen wag ek nou vir die herdruk.
Ek kan nou nie ammunisie koop nie, maar het genoeg dra rondtes. Vir oefendoeleindes het ek herlaaikomponente. Al wat ek gekort het, was slagdoppies. Dit kon ek darem met die jaggeweer lisensies koop. Dit is mos my eie saak as ek so "dom" is om pistool slagdoppies in my gewere te wil gebruik.

- Vlieg
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Apr 15, 2015 10:34 am
Re: Lisensies
Dagse
Ek wil net julle bietjie terugvoer gee oor my 243 aansoek.
Inhandig by DFO: 12 Julie 2016
Eerste sms (Provincial): 19 Julie 2016
Lisensie goedgekeur: 30 Augustus 2016
Dus presies 7 weke gevat.
Nou wag ek vir lisensie kaartjie. Hopelik die week. Staan vandag op 9 weke vanaf inhandiging.
Hopelik hoor julle manne spoedig... Die wag maak mens dood.

CZ 550 Lux .308
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Lisensies
Myne nogsteeds nie goed gekeer!!OupaZA wrote:Hy is darm nou by CFR.. Daar is lug in die tonnelOupaZA wrote:Myne nog steeds nie by die CFR nieOupaZA wrote:Myne 3 Junie ingegee by Boschkop, nog nie by CFR nie![]()
Is By Boschkop!!![]()
![]()
Kom ons hoop dit gaan nou vinnig!!
Eks baie bly vir jou, dit was leka spoedig!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Lisensies
Bel weer vanoggend vroeg.....DriesdlR wrote:Aansoek ingedien 12 /04/2016
Bel vandag
Nog geen aandag geskenk aan my aansoek nie. Ek het nog nie eers n verwysingsnommer nie
Licence in for consideration...
Kry so pas SMS..
Licence approved
Die ander Boschkop manne wat wag ....... hou duime vas jou sms is op pad!!
Hoe nou .....moet ek wag vir my kaartjie om my geweer vanaf Humansdop af te kan laat kom al het ek lisensie nommer?
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Lisensies
Aansoek vir die 260 ingedien op die 6de Junie 2016 - goedgekeur op die 8ste September 2016 en die kaartjie lê reeds by provinsie. Nou moet my plaaslike ou dit net gaan haal.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
As jy printout kan kry by dfo sal hulle hom stuur.DriesdlR wrote:Bel weer vanoggend vroeg.....DriesdlR wrote:Aansoek ingedien 12 /04/2016
Bel vandag
Nog geen aandag geskenk aan my aansoek nie. Ek het nog nie eers n verwysingsnommer nie
Licence in for consideration...
Kry so pas SMS..
Licence approved
Die ander Boschkop manne wat wag ....... hou duime vas jou sms is op pad!!
Hoe nou .....moet ek wag vir my kaartjie om my geweer vanaf Humansdop af te kan laat kom al het ek lisensie nommer?
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Lisensies
Dankie. Gaan hom onmiddelik laat print!!
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lisensies
Hernuwing vir handwapen ingegee by Wierdabrug op 14 Julie, dieselfde middag kennis gekry dat in is "for consideration". Vandag sms gekry dat dit goedgekeur is. Nou maar wag vir die kaartjie. Twee maande is nie te sleg nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Lisensies
SAPS weier om printout te gee!!ruaanb wrote:As jy printout kan kry by dfo sal hulle hom stuur.DriesdlR wrote:Bel weer vanoggend vroeg.....DriesdlR wrote:Aansoek ingedien 12 /04/2016
Bel vandag
Nog geen aandag geskenk aan my aansoek nie. Ek het nog nie eers n verwysingsnommer nie
Licence in for consideration...
Kry so pas SMS..
Licence approved
Die ander Boschkop manne wat wag ....... hou duime vas jou sms is op pad!!
Hoe nou .....moet ek wag vir my kaartjie om my geweer vanaf Humansdop af te kan laat kom al het ek lisensie nommer?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensies
Gaan vra weer met n Streetwise 5 in die hand......