Lisensies

Post Reply
User avatar
Johandj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm

Re: Lisensies

Post by Johandj »

het ook gister sms gekry dat lisensie vir 38 spl S&W is goedgekeur
ingehandig 26 Mei
eerste sms van 26 Mei af
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm

Re: Lisensies

Post by Rooster1089 »

Net 'n vragie, ek het my aansoek ingedien 12 Julie, nog geen sms ontvang nie.
Ontvang mens nie gewoonlik sms om te se aansoek is in of so baie vining nie.
Of is daar van julle wat nog nooit daai eerste sms ontvang het nie?

Dankie
Ok so ek het toe gebel en blykbaar is my aansoek lankal ontvang en hulle is besig met hom.
So party mense kry 'n sms en ander nie? ??? ???
Beste is maar altyd om te bel lyk dit vir my.
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
Jaco Naude
Full Member
Full Member
Posts: 148
Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm

Re: Lisensies

Post by Jaco Naude »

Naand almal,

My lisensie vir my 6mm mojet is vandag goedgekeur, maar ek hoor nou gerugte dat die kaartjie drukker / lamineerder buite werking is. Is enige persoon bewus van die probleem, as dit wel so is?

My agterent juk nou behoorlik om die geweer ingeskiet ens te kry...

Groete,
Jaco

Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Lisensies

Post by JacquesT (Stompe) »

Jaco Naude wrote:Naand almal,

Die NSHA het eergister 'n epos uit gestuur dat hulle verneem het die kaartjie printer by CFR is uitgesorteer.
Hoop maar hy kom gou.

Groete
Jaco Naude
Full Member
Full Member
Posts: 148
Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm

Re: Lisensies

Post by Jaco Naude »

Baie dankie

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Re: Lisensies

Post by Bierseun »

Deon ja my competency lê nou eers by fingerafdrukke CFR my lisensie sal eers na gekyk word nadat competency klaar is, hy is ook by CFR. Het vandag agter gekom vanaf betaal strokie tot nou toe is 127 werksdae het maar toe die mense van GOSA vandag betaal om daarna te kyk, wat snaaks is die sisteem wys hy is nou eers 76 dae in. So hy het 'n hele 50 dae by my DFO gelê sonder enige beweging, ek is sommer net de mœr in.

Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Ja nee Bierseun, dit gaan maar stadig daar. My hernuwing le al 6 maande daar. Die nuwe aansoek het eers beweeg na 90 dae.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Lisensies

Post by Giepie »

Ek het al aansoek gedoen vir hernuwing vir my pistool se lisensie maar nog nie gekry nie. Die "oue" het nou al verval. Moet ek maar 'n lae profiel handhaaf en dit nie gebruik nie tot ek die nuwe kaartjie kry, of kan ek aangaan soos normaal? Wil ook ammo kry vir dit.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: Lisensies

Post by FrancoisW »

JacquesT (Stompe) wrote:
Jaco Naude wrote:Naand almal,

My lisensie vir my 6mm mojet is vandag goedgekeur, maar ek hoor nou gerugte dat die kaartjie drukker / lamineerder buite werking is. Is enige persoon bewus van die probleem, as dit wel so is?

My agterent juk nou behoorlik om die geweer ingeskiet ens te kry...

Groete,
Jaco

Sent from my iPad using Tapatalk
Die NSHA het eergister 'n epos uit gestuur dat hulle verneem het die kaartjie printer by CFR is uitgesorteer.
Hoop maar hy kom gou.

Groete

Daai storie dat alle kaartjies geprint is, is onwaar.
Het vrydag met 'n kaptien by Pta sentraal gepraat en hul trek nou eers by Mei maand se back log.
Blykbaar meer 10 000 kaartjies nog om te print en vir die laaste 3 weke het hul uit kaartjies gehardloop.

Is nou al moeg gebel en gevra. my lisensie is al 8 Junie goed gekeer en moet maar wag.
Hopenlik kry ek hom voor Kersfees.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Lisensies

Post by JacquesT (Stompe) »

FrancoisW wrote:

Dis bitter snaaks. 2 van my skiet pêlle hier op die forum se aansoeke is binne die laaste maand en 'n half goedgekeur, en beide van hulle se gewere is al aan die skiet.
Onthou die NSHA het nooit gesê alle kaartjies is geprint nie, maar dat die printers uitgesort is.

Groete
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: Lisensies

Post by FrancoisW »

Die probleem is as jou kaartjie na printer gestuur word en printer werk nie daardie dag nie dan val hy agter in ry saam back logs. As die masjien werk daai dag dan print hy hom. verstaan nie die sisteem nie want dis hoekom back logs net nie geprint word nie.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Lisensies

Post by JacquesT (Stompe) »

Ja nee dis maar 'n frustrasie, ek het nog 2 slapies oor dan mag ek ook maar die moeilikke vra begin vra by CFR.

My aansoek begin Maart ingehandig, 6 Mei by CFR aan gekom, 24ste Junie in gegaan vir consideration en daar lê hy nog die heeltyd. In tussen het ek al lankal my 22 se lisensie gekry wat saam ingehandig was.

Groete
Last edited by JacquesT (Stompe) on Tue Sep 13, 2016 11:56 am, edited 1 time in total.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Laat jou DFO 'n reprint aanvra.
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: Lisensies

Post by FrancoisW »

Ek het dit 2 weke terug dedoen. Hopenlik kom daar iewers 'n kaartjie uit met my besonderhede op.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Giepie wrote:Ek het al aansoek gedoen vir hernuwing vir my pistool se lisensie maar nog nie gekry nie. Die "oue" het nou al verval. Moet ek maar 'n lae profiel handhaaf en dit nie gebruik nie tot ek die nuwe kaartjie kry, of kan ek aangaan soos normaal? Wil ook ammo kry vir dit.
Nee Giepie, gaan groot. Soos ek sê my hernuwing le al 6 maande by die stasie. Ek hoop maar net hulle onthou om hom weer te hernu oor 5 jaar. Jy het mos 'n bewys dat jy hernuwing gedoen het. Loop maar met die bewys ook rond.
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 960
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Lisensies

Post by OosKaapJagter »

My pistool hernuwing is betyds ingehandig. Op 20 Januarie vanjaar het ek 'n SMS gekry dat die hernuwingslisensie uitgereik is. Ek sou ook 'n kennisgewing kry as die lisensiekaart gereed is om afgehaal te word. Ek wag nou nog!
Intussen het my lisensie op 2 Mei verval.
Navrae het aangedui my lisensiekaart is al in Februarie gedruk, maar dit het by die streekkantoor in Nelspruit weggeraak. Intussen wag ek nou vir die herdruk.
Ek kan nou nie ammunisie koop nie, maar het genoeg dra rondtes. Vir oefendoeleindes het ek herlaaikomponente. Al wat ek gekort het, was slagdoppies. Dit kon ek darem met die jaggeweer lisensies koop. Dit is mos my eie saak as ek so "dom" is om pistool slagdoppies in my gewere te wil gebruik.
User avatar
Vlieg
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Apr 15, 2015 10:34 am

Re: Lisensies

Post by Vlieg »

Dagse

Ek wil net julle bietjie terugvoer gee oor my 243 aansoek.

Inhandig by DFO: 12 Julie 2016
Eerste sms (Provincial): 19 Julie 2016
Lisensie goedgekeur: 30 Augustus 2016

Dus presies 7 weke gevat.

Nou wag ek vir lisensie kaartjie. Hopelik die week. Staan vandag op 9 weke vanaf inhandiging.

Hopelik hoor julle manne spoedig... Die wag maak mens dood.
CZ 550 Lux .308
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Lisensies

Post by OupaZA »

OupaZA wrote:
OupaZA wrote:
OupaZA wrote:Myne 3 Junie ingegee by Boschkop, nog nie by CFR nie :(
Myne nog steeds nie by die CFR nie :'(

Is By Boschkop!!
Hy is darm nou by CFR.. Daar is lug in die tonnel :D :confused:

Kom ons hoop dit gaan nou vinnig!! :-[
Myne nogsteeds nie goed gekeer!! :o :'(
Eks baie bly vir jou, dit was leka spoedig! :)
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Lisensies

Post by DriesdlR »

DriesdlR wrote:Aansoek ingedien 12 /04/2016

Bel vandag
Nog geen aandag geskenk aan my aansoek nie. Ek het nog nie eers n verwysingsnommer nie
Bel weer vanoggend vroeg.....
Licence in for consideration...
Kry so pas SMS..
Licence approved

Die ander Boschkop manne wat wag ....... hou duime vas jou sms is op pad!!

Hoe nou .....moet ek wag vir my kaartjie om my geweer vanaf Humansdop af te kan laat kom al het ek lisensie nommer?
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Lisensies

Post by Riebeeker »

Aansoek vir die 260 ingedien op die 6de Junie 2016 - goedgekeur op die 8ste September 2016 en die kaartjie lê reeds by provinsie. Nou moet my plaaslike ou dit net gaan haal.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

DriesdlR wrote:
DriesdlR wrote:Aansoek ingedien 12 /04/2016

Bel vandag
Nog geen aandag geskenk aan my aansoek nie. Ek het nog nie eers n verwysingsnommer nie
Bel weer vanoggend vroeg.....
Licence in for consideration...
Kry so pas SMS..
Licence approved

Die ander Boschkop manne wat wag ....... hou duime vas jou sms is op pad!!

Hoe nou .....moet ek wag vir my kaartjie om my geweer vanaf Humansdop af te kan laat kom al het ek lisensie nommer?
As jy printout kan kry by dfo sal hulle hom stuur.
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Lisensies

Post by DriesdlR »

Dankie. Gaan hom onmiddelik laat print!!
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Lisensies

Post by Giepie »

Hernuwing vir handwapen ingegee by Wierdabrug op 14 Julie, dieselfde middag kennis gekry dat in is "for consideration". Vandag sms gekry dat dit goedgekeur is. Nou maar wag vir die kaartjie. Twee maande is nie te sleg nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Lisensies

Post by DriesdlR »

ruaanb wrote:
DriesdlR wrote:
DriesdlR wrote:Aansoek ingedien 12 /04/2016

Bel vandag
Nog geen aandag geskenk aan my aansoek nie. Ek het nog nie eers n verwysingsnommer nie
Bel weer vanoggend vroeg.....
Licence in for consideration...
Kry so pas SMS..
Licence approved

Die ander Boschkop manne wat wag ....... hou duime vas jou sms is op pad!!

Hoe nou .....moet ek wag vir my kaartjie om my geweer vanaf Humansdop af te kan laat kom al het ek lisensie nommer?
As jy printout kan kry by dfo sal hulle hom stuur.
SAPS weier om printout te gee!!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Gaan vra weer met n Streetwise 5 in die hand......
Post Reply