Eland jag buite Ficksburg
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 256
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: Eland jag buite Ficksburg
Baie mooi gejag, lekker storie...
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Eland jag buite Ficksburg
Dankie, kon jy iets agterkom oor die agterbeen, is dit gebreek gewees of was dit meer 'n spoerbesering, ek het een slag gesien hoe 'n semie mak eland bul deur 'n anner bul met die horing in die agterbeen gesteek is, dit was taamlik leelik die veaarts moes uitkom.FCLoretz wrote:Hi Flip,Flip nel wrote:Baie Geluk, het jy hom geweeg
Ja ons het hom geweeg. Het 167kg uitgeslag volgens die plaas se skaal en 170 volgens die slagter s'n.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Eland jag buite Ficksburg
Op die oog af was daar nie enige foute nie. Daar was wel n 5cm letsel op die agterboud. Ek hoop die slagter sal kan optel of daar in die bal joint of been self erens dalk fout is.Flip nel wrote:Dankie, kon jy iets agterkom oor die agterbeen, is dit gebreek gewees of was dit meer 'n spoerbesering, ek het een slag gesien hoe 'n semie mak eland bul deur 'n anner bul met die horing in die agterbeen gesteek is, dit was taamlik leelik die veaarts moes uitkom.FCLoretz wrote:Hi Flip,Flip nel wrote:Baie Geluk, het jy hom geweeg
Ja ons het hom geweeg. Het 167kg uitgeslag volgens die plaas se skaal en 170 volgens die slagter s'n.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Eland jag buite Ficksburg
Sent from my iPhone using Tapatalk[/quote]
Dankie, kon jy iets agterkom oor die agterbeen, is dit gebreek gewees of was dit meer 'n spoerbesering, ek het een slag gesien hoe 'n semie mak eland bul deur 'n anner bul met die horing in die agterbeen gesteek is, dit was taamlik leelik die veaarts moes uitkom.[/quote]
Op die oog af was daar nie enige foute nie. Daar was wel n 5cm letsel op die agterboud. Ek hoop die slagter sal kan optel of daar in die bal joint of been self erens dalk fout is.
Hulle kon maklik stry optel dan raak dit maar partymaal lelik, dankie vir die storie

Het uiteindelik die horings se lengtes gekry. 34 1/8"Stefan764 wrote:Wat het hy gemeet? Daai punte lyk lekker lank
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161006/ef2701d99eb6f1e1111cfc3214ed9746.jpg

Baie Nice