Eland jag buite Ficksburg

User avatar
Bigfoot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 256
Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm

Re: Eland jag buite Ficksburg

Post by Bigfoot »

Baie mooi gejag, lekker storie...
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Eland jag buite Ficksburg

Post by Flip Nel »

FCLoretz wrote:
Flip nel wrote:Baie Geluk, het jy hom geweeg
Hi Flip,

Ja ons het hom geweeg. Het 167kg uitgeslag volgens die plaas se skaal en 170 volgens die slagter s'n.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie, kon jy iets agterkom oor die agterbeen, is dit gebreek gewees of was dit meer 'n spoerbesering, ek het een slag gesien hoe 'n semie mak eland bul deur 'n anner bul met die horing in die agterbeen gesteek is, dit was taamlik leelik die veaarts moes uitkom.
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Eland jag buite Ficksburg

Post by FCLoretz »

Flip nel wrote:

Op die oog af was daar nie enige foute nie. Daar was wel n 5cm letsel op die agterboud. Ek hoop die slagter sal kan optel of daar in die bal joint of been self erens dalk fout is.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Eland jag buite Ficksburg

Post by Flip Nel »

Sent from my iPhone using Tapatalk[/quote]

Dankie, kon jy iets agterkom oor die agterbeen, is dit gebreek gewees of was dit meer 'n spoerbesering, ek het een slag gesien hoe 'n semie mak eland bul deur 'n anner bul met die horing in die agterbeen gesteek is, dit was taamlik leelik die veaarts moes uitkom.[/quote]

Op die oog af was daar nie enige foute nie. Daar was wel n 5cm letsel op die agterboud. Ek hoop die slagter sal kan optel of daar in die bal joint of been self erens dalk fout is.

Hulle kon maklik stry optel dan raak dit maar partymaal lelik, dankie vir die storie

Sent from my iPhone using Tapatalk[/quote]
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Eland jag buite Ficksburg

Post by FCLoretz »

Stefan764 wrote:Wat het hy gemeet? Daai punte lyk lekker lank
Het uiteindelik die horings se lengtes gekry. 34 1/8"

//uploads.tapatalk-cdn.com/20161006/ef2701d99eb6f1e1111cfc3214ed9746.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Eland jag buite Ficksburg

Post by Flip Nel »

Baie Nice
Post Reply