Hoe Gan die Jag Seisoen sover

User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by Trompie »

22-250 Sniper wrote:Uitroei is n lelike woord ek laat my gewere tot hul reg kom en voorkom inteling

Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Jis maar daai is darem maar helse lot bokke...ek kan nie dink hoe skiet mens 200 koedoes van grond af in 2 jaar nie. Is dit op selfde plaas?

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
22-250 Sniper
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by 22-250 Sniper »

Dit is nie op een plaas nie dit is op verskillende plase oor n gebied van omtrent 300 km met Burgersdorp die verste noord en Willowmore die verste suid

Sent from my SM-G900H using Tapatalk
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by Eduard Venter »

kudu375 wrote:Ry Sondag dwaalboom toe om die 44 se rekening te probeer oopmaak op enige iets wat binne 50m en die die budget val bv Jakkals(omdat JARACAL), vvark, rooibok, renosterstroper, gemsbok....
Die renosterstropers is nogal aktief die laaste tyd rondom atherstones, die boere sal ewig dankbaar wees.

As ek mag vra by wie jag jy daar? Ons boer daar en ek het familie ook daar.

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by Heinz Petersen »

joe rocket wrote:2 duur Koedoes daardie.
Die eerste koedoe was in Februarie. Haar timing was reg gewees om nie die bakkie te tref nie, maar het bietjie vergeet van die trailer agter die bakkie.
Die ander koedoe se timing was heel uit gewees om voor die bakkie in te hardloop.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
303
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Thu Apr 07, 2011 3:48 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by 303 »

1x rooiribbokram
5x springbokke
1x blesbok
1x gemsbok koei

Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
22-250 Sniper
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by 22-250 Sniper »

Ek het n goeie naweek gehad

Sent from my SM-G900H using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
Africadee
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Thu Sep 17, 2015 6:13 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by Africadee »

Tot dusver

9 BWB bulle - 7 met die 30-06
3 Waterbokke- 1 koei 30-06 en 2 RW bulle 416 R
1 Zebra hings- 416 R
5 Rooibok ramme- 4 met die 416 R waarvan 1 RW is
2 Vlakvarke met die 30-06

Die komende naweek, Karoo...hopenlik kry die 260 werk vir Blesbolkke en Springbokke
CZ 550 Safari Magnum 416 Rigby
BRNO ZKK 600 30-06 Spr
Ruger Hawkeye Africa .375 Ruger
Remington 700 CDL SSFL 300 WSM
Remington 700 CDL SSFL 30-06 Spr
Savage Model 16 Weather Warrior 22-250 Rem
Savage Model 12 LRP 260 Rem
Sabatti Artemides O/U 12 Gauge
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by Rooster1089 »

1 x Koedoe koei
1 x Vlakvark
1 x BWB bull

klompie tarentale, eende en duiwe
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
2shot
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Tue Mar 15, 2016 2:01 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by 2shot »

5 x ribbokke
4 x blesbokke
1 x impala
1 x kudu
7 x vlakvarke
1 x jakals
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by Hennie Oelofse »

1 x Kameelperd Koei
1 x Zebra Hings

Hopenlik so paar rooibokke en koedoes hierdie naweek.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
ANDRIES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by ANDRIES »

1x Kameelperd maar ek het my kinders 2 buffels en 2 elande laat skiet.
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by kudu375 »

Eduard Venter wrote:
kudu375 wrote:Ry Sondag dwaalboom toe om die 44 se rekening te probeer oopmaak op enige iets wat binne 50m en die die budget val bv Jakkals(omdat JARACAL), vvark, rooibok, renosterstroper, gemsbok....
Die renosterstropers is nogal aktief die laaste tyd rondom atherstones, die boere sal ewig dankbaar wees.

As ek mag vra by wie jag jy daar? Ons boer daar en ek het familie ook daar.

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Hi Eduard,

Ons het by Johan Jooste gejag, plaas Maricostroom.
Bos is maar bietjie droog gewees, maar het reggekom met n gemsbok, vlakvark(met 375) en n Rooibok met die 44.
Ongelukkig geen stropers gekry.

mooi dag
Court Schilbach
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by Eduard Venter »

kudu375 wrote:

Geluk met die bokke. Ek gaan soek self 'n eland bul die naweek. By ons is dit darm nie so erg droog soos op ander plase in die omgewing nie.

Groete
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by kudu375 »

Sterkte en geniet!

Johan sê hy het maar die strook reen gemis, bv buurman kry 46mm en hy 14mm met een bui.
Bokke se kondisie nog goed, en snaaks genoeg dit is die droogste wat ek die plaas in 4 seisoene sien op dieselfde naweek, maar ook die meeste varke.
Court Schilbach
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by Eduard Venter »

kudu375 wrote:Sterkte en geniet!

Varke is by ons ook baie. Het al so 24 vir die jaar geskiet maar dis heeltemal te min

Shame ou! skree net as jy hulp nodig het ;)
Court Schilbach
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by Morne Van Der Merwe »

Hello Manne,

Met .270Win.
1 Takbok
1 Swartwildebees
1 Blouwildebees
2 Gemsbokke
2 Springbokke.

Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13665
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by Geno »

Oes met helikopter:
1x Elandbul
Helfde van 75 rooibok ramme.
Helfde van 26 BWB bulle.

Jag:
1× Blesbok ram
2x Rooibok ramme
1x Volstruis
1x Rooiribbok
1x Vlakvark (boog)
8x Springbokke
Helfde van +-120× Jakkalse.
1x BWB bul gekwes met boog. Res van die diere is almal herwin.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by 6mmMusgrave »

Al wat ek kan se ek is vrek jaloers hier is van die manne wat ongelooflik baie jag. Soos dinge nou lyk het ek nog net n vark oor wat charlene gan skiet en dan wag ons maar vir volgende jaar.
User avatar
likweD
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by likweD »

3 Springbokke in die Kalahari (2x met eie 30-sukses, 1 met 'n oom se 243AI)
volgende naweek Pongola toe vir wildebees of 3 Rooibokke en natuurlik 'n vlakvarkie..

Sent from my SM-P605 using Tapatalk
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by Eduard Venter »

kudu375 wrote:
Eduard Venter wrote:
kudu375 wrote:Sterkte en geniet!

Johan sê hy het maar die strook reen gemis, bv buurman kry 46mm en hy 14mm met een bui.
Bokke se kondisie nog goed, en snaaks genoeg dit is die droogste wat ek die plaas in 4 seisoene sien op dieselfde naweek, maar ook die meeste varke.
Varke is by ons ook baie. Het al so 24 vir die jaar geskiet maar dis heeltemal te min

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Shame ou! skree net as jy hulp nodig het ;)
Het gister middag n vark geskiet met n stompie daar by ons. Ek sien sy is baie kreupel en dog toe die bure het haar dalk gekwes. Ek verlig toe maar haar pyn met die 243. Tot my verbasing is dit toe nie die geval nie. Dit wys mens net hoe taai die goed is. Ek hoop die foto wys.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160809/d0a94ead10184a5bc5224c1095985624.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160809/93d8063f0d253f46dfa025ec924abae7.jpg

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by Heinz Petersen »

Ek gaan alweer die naweek koedoe jag. Kan skiet soveel voor my verby kom. Sal maar sien wat gebeur
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by PWV »

Heinz Petersen wrote:Ek gaan alweer die naweek koedoe jag. Kan skiet soveel voor my verby kom. Sal maar sien wat gebeur
Sterkte. Sorg dat jy daar links van die tenks sit waar ek altyd sit!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by joe rocket »

Heinz Petersen wrote:Ek gaan alweer die naweek koedoe jag. Kan skiet soveel voor my verby kom. Sal maar sien wat gebeur
Met wat gaan jy skiet? Die Isuzu? Santam gaan jou polis opskort. >:+
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Hoe Gan die Jag Seisoen sover

Post by Jurgen Visser »

joe rocket wrote:
Heinz Petersen wrote:Ek gaan alweer die naweek koedoe jag. Kan skiet soveel voor my verby kom. Sal maar sien wat gebeur
Met wat gaan jy skiet? Die Isuzu? Santam gaan jou polis opskort. >:+
Ons ry die slag met my Isuzu , ++>: ja oom PW hy my klaar gese hy wil daar by die groen tenk ga sit , die bokke kom nader daar verby >:+ >:+ >:+
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
Post Reply