Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dit is nie op een plaas nie dit is op verskillende plase oor n gebied van omtrent 300 km met Burgersdorp die verste noord en Willowmore die verste suid
kudu375 wrote:Ry Sondag dwaalboom toe om die 44 se rekening te probeer oopmaak op enige iets wat binne 50m en die die budget val bv Jakkals(omdat JARACAL), vvark, rooibok, renosterstroper, gemsbok....
Die renosterstropers is nogal aktief die laaste tyd rondom atherstones, die boere sal ewig dankbaar wees.
As ek mag vra by wie jag jy daar? Ons boer daar en ek het familie ook daar.
Die eerste koedoe was in Februarie. Haar timing was reg gewees om nie die bakkie te tref nie, maar het bietjie vergeet van die trailer agter die bakkie.
Die ander koedoe se timing was heel uit gewees om voor die bakkie in te hardloop.
9 BWB bulle - 7 met die 30-06
3 Waterbokke- 1 koei 30-06 en 2 RW bulle 416 R
1 Zebra hings- 416 R
5 Rooibok ramme- 4 met die 416 R waarvan 1 RW is
2 Vlakvarke met die 30-06
Die komende naweek, Karoo...hopenlik kry die 260 werk vir Blesbolkke en Springbokke
CZ 550 Safari Magnum 416 Rigby
BRNO ZKK 600 30-06 Spr
Ruger Hawkeye Africa .375 Ruger
Remington 700 CDL SSFL 300 WSM
Remington 700 CDL SSFL 30-06 Spr
Savage Model 16 Weather Warrior 22-250 Rem
Savage Model 12 LRP 260 Rem
Sabatti Artemides O/U 12 Gauge
kudu375 wrote:Ry Sondag dwaalboom toe om die 44 se rekening te probeer oopmaak op enige iets wat binne 50m en die die budget val bv Jakkals(omdat JARACAL), vvark, rooibok, renosterstroper, gemsbok....
Die renosterstropers is nogal aktief die laaste tyd rondom atherstones, die boere sal ewig dankbaar wees.
As ek mag vra by wie jag jy daar? Ons boer daar en ek het familie ook daar.
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Hi Eduard,
Ons het by Johan Jooste gejag, plaas Maricostroom.
Bos is maar bietjie droog gewees, maar het reggekom met n gemsbok, vlakvark(met 375) en n Rooibok met die 44.
Ongelukkig geen stropers gekry.

mooi dag
Geluk met die bokke. Ek gaan soek self 'n eland bul die naweek. By ons is dit darm nie so erg droog soos op ander plase in die omgewing nie.
Johan sê hy het maar die strook reen gemis, bv buurman kry 46mm en hy 14mm met een bui.
Bokke se kondisie nog goed, en snaaks genoeg dit is die droogste wat ek die plaas in 4 seisoene sien op dieselfde naweek, maar ook die meeste varke.

Varke is by ons ook baie. Het al so 24 vir die jaar geskiet maar dis heeltemal te min

Al wat ek kan se ek is vrek jaloers hier is van die manne wat ongelooflik baie jag. Soos dinge nou lyk het ek nog net n vark oor wat charlene gan skiet en dan wag ons maar vir volgende jaar.
3 Springbokke in die Kalahari (2x met eie 30-sukses, 1 met 'n oom se 243AI)
volgende naweek Pongola toe vir wildebees of 3 Rooibokke en natuurlik 'n vlakvarkie..
Johan sê hy het maar die strook reen gemis, bv buurman kry 46mm en hy 14mm met een bui.
Bokke se kondisie nog goed, en snaaks genoeg dit is die droogste wat ek die plaas in 4 seisoene sien op dieselfde naweek, maar ook die meeste varke.
Varke is by ons ook baie. Het al so 24 vir die jaar geskiet maar dis heeltemal te min
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Shame ou! skree net as jy hulp nodig het
Het gister middag n vark geskiet met n stompie daar by ons. Ek sien sy is baie kreupel en dog toe die bure het haar dalk gekwes. Ek verlig toe maar haar pyn met die 243. Tot my verbasing is dit toe nie die geval nie. Dit wys mens net hoe taai die goed is. Ek hoop die foto wys.