Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by ruaanb »

Andre dit werk op jou Google Account. As jy daai nuwe foon kry maak seker jy is naby wifi want sodra jy die Account op jou foon ge-aktiveer het begin die apps aflaai.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by Heinz Petersen »

Capt. Oblivious wrote:
dehacked wrote:Nee man die ding wys dan net blad skote...

lmga
Miskien moet jy vir jou n ander scope kry wat die kopskote aanwys. >:D
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by dehacked »

Mense dit is regtig die moeite werd om die app te koop. Die ontwikkelaar doen baie moeite en die app word net beter en beter.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by Smitstertjies »

dehacked wrote:Mense dit is regtig die moeite werd om die app te koop. Die ontwikkelaar doen baie moeite en die app word net beter en beter.
+1
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by andre007 »

Ruaan, baie dankie vir jou hulp. As ek nie vir raad gevra het nie sou ek WEER volgende week moes betaal. Weereens dankie!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by ruaanb »

plesier Andre!
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by dawiec »

great app die!
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 728
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by Askari »

VX70 wrote:Wat is die verskil tussen strelok pro en + ?

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Pro is vir kopskote en + vir bladskote ++>:
Gooi lood!!!!
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2161
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by Koos Barnard »

Sommer net vir interessantheid. Weet julle dan nie waar jul gewere skiet op afstande tot op 350m nie? Of waar om te mik nie? To each his own, maar ek is bevrees ek werk nog maar met die ou parafienmodel - ken jou geweer en weet waar hy skiet. Of is ek nou heeltemal van die wa af agter die klip?
Mooi loop
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by Eugene »

Koos Barnard wrote:Sommer net vir interessantheid. Weet julle dan nie waar jul gewere skiet op afstande tot op 350m nie? Of waar om te mik nie? To each his own, maar ek is bevrees ek werk nog maar met die ou parafienmodel - ken jou geweer en weet waar hy skiet. Of is ek nou heeltemal van die wa af agter die klip?
Mooi loop
Ek gebruik strelok meer vir skote anderkant 350m en vir die windskuif, maar dis steeds lekker om die "reticle" funksie te gebruik vir my gewone jaggewere net om te bevestig dat ek weet watter strepie watter afstand is.
Aim small, miss small
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by Gawie(13mm) »

Koos Barnard wrote:Sommer net vir interessantheid. Weet julle dan nie waar jul gewere skiet op afstande tot op 350m nie? Of waar om te mik nie? To each his own, maar ek is bevrees ek werk nog maar met die ou parafienmodel - ken jou geweer en weet waar hy skiet. Of is ek nou heeltemal van die wa af agter die klip?
Mooi loop
Koos, dit bly lekker om te speel met al die katoeters. Veral as dit jou geld spaar op die lang duur. Ek het laasweek 'n teleskoop hier op Jaracal by 'n medeforumlid gekoop. Ek het hom op my geweer gesit en gezero. Ek het my koeël se spoed gemeet en al die gegewens in Strelok ingesit. Ek het toe Strelok gebruik om my kruishaar te kalibreer met behulp van die vergrotingsverstelling en mbt. my koeël se "val". Al wat dit my gekos het was drie skote oor die kronograaf en met die res van die ammo in my kissie, kon ek lekker die ghonge klop tot op 350m sonder om aan my teleskoop te stel.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by Hansieslim »

Hoe update ek my Streolok Pro?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by Gawie(13mm) »

Hansieslim wrote:Hoe update ek my Streolok Pro?
Met 'n Android foon gaan jy na jou "Playstore".
Klik dan op "my apps".
Onder jou lys van aplikasies, kies jy dan Strelok.
Hy gaan jou dan vra of jy dit wil "un-install" of wil "update".
As ek verder moet verduidelik, moet jy maar liewer die aplikasie afvee en jou gewere in die kluis toesluit en die sleutel weggooi. >:+
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by joe rocket »

Gaan na play store, tik strelok pro in, kies die update funksie.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by PWV »

Koos, ek is ook maar een van daardie elektronies-gestremde strengelinge. Ek weet net, soveel minute op en ek slaat die kol op 200 en nog soveel op en ek slaat hom op 300. Gee my groot plesier met die eenoudige Nikons met die nikoplex-kruishare, wat ek op my 308 en 7 mm Tombi het.
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by Hansieslim »

Gawie
Dankie baie.
Hom nou sommer gestel vir "Auto-update"
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by Smitstertjies »

Het julle agtergekom na die laaste update laat die "zero weather" settings jou nie toe om "Density Altitude" te gebruik nie, maar slegs barometriese druk? Jy kan wel Density Altitude op die hoofskerm gebruik.

Of kyk ek iets mis? (Dis nou op die IPhone)
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by Gawie(13mm) »

Smitstertjies wrote:Het julle agtergekom na die laaste update laat die "zero weather" settings jou nie toe om "Density Altitude" te gebruik nie, maar slegs barometriese druk? Jy kan wel Density Altitude op die hoofskerm gebruik.

Of kyk ek iets mis? (Dis nou op die IPhone)
Ek het hom ook so. ???
Dit is egter hoër graad vir my. :o
Corné het belowe hy sal dit nog mooi vir my verduidelik, voor ek afsterwe. Ek verstaan die prinsiep van DA, maar tas nog in die duister rond met die toepassing daarvan.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Strelok - nou opgedateer vir sekere SA wild

Post by Smitstertjies »

Gawie, ek vind dit egter net makliker om DA te gebruik. Dit is net een veranderlike en het tot dusver mooi gewerk. Ek wonder nou hoekom sal Strelok jou nie nou toelaat om DA te gebruik met zero nie, maar wel wanneer die toep gebruik word in die veld?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Post Reply